UNIVERSITY OF CAMBRIDGE LOCAL EXAMINATIONS SYNDICATE in collaboration with www.XtremePapers.com

advertisement
w
w
ap
eP
m
e
tr
.X
w
om
.c
FIRST LANGUAGE AFRIKAANS
s
er
UNIVERSITY OF CAMBRIDGE LOCAL EXAMINATIONS SYNDICATE
in collaboration with
MINISTRY OF BASIC EDUCATION, SPORT AND CULTURE, NAMIBIA
International General Certificate of Secondary Education
0512/03, 0557/03
Paper 3 Continuous Writing
October/November 2003
1 hour 15 minutes
Additional Materials:
Answer Booklet/Paper
READ THESE INSTRUCTIONS FIRST
If you have been given an Answer Booklet, follow the instructions on the front cover of the Booklet.
Write your Centre number, candidate number and name on all the work you hand in.
Write in dark blue or black pen on both sides of the paper.
Do not use staples, paper clips, highlighters, glue or correction fluid.
Write an essay on one of the following subjects.
You should write about 350 to 500 words.
You should pay attention to punctuation, spelling and handwriting.
All questions in this paper carry equal marks.
At the end of the examination, fasten all your work securely together.
LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES
Indien jy ‘n vraestel/antwoordboek ontvang het, moet jy die instruksies op die voorste bladsy uitvoer.
Skryf jou sentrumnommer, kandidaatnommer en naam op al die stukke wat jy gaan inhandig.
Skryf met ‘n donkerblou of swart pen in die spasies wat op die vraestel voorsien word.
Moenie krammetjies, skuifspelde, glanspenne, gom of flaterwater gebruik nie.
Skyf ‘n opstel oor een van die volgende onderwerpe.
Jy moet 350 tot 500 woorde skryf.
Skenk aandag aan interpunksie, spelling en handskrif.
Elke vraag tel ewe veel.
Maak seker aan die einde van die eksamen dat jou werk stewig vasgemaak is.
This document consists of 2 printed pages.
SP (NF) S47535/2
© MBESC Namibia 2003
[Turn over
2
Kies EEN van die volgende onderwerpe en skryf tussen 350 en 500 woorde daaroor. Voorsien u
stelwerkstuk van ‘n titel en dui die aantal woorde wat u gebruik het aan. Nommer u keuse duidelik.
1
‘n Vakansie duisend!
2
So stap ‘n mens lag-lag deur die lewe.
3
Demokrasie in Afrika … ‘n realiteit of bloot ‘n droom?
4
Daar is onlangs hernude beroepe op ouers, die publiek en uitsaaiers gedoen om saam te staan
teen geweld op televisie. Is daar dan enige nadelige gevolge verbonde aan die vloedgolf geweld
op televisie waarna daar gekyk word?
5
Ek, as nietige sterfling, kan tóg ‘n verskil in die lewe van my naaste maak.
6
Afrikaans is ‘n lewende wese, ‘n hupse meisie en o, so mooi!
7
Aan die mens is die opdrag gegee om vir moederaarde verantwoordelikheid te aanvaar. Is die
moderne mens ‘n goeie bestuurder van dié kosbare geskenk?
8
My hoërskoolloopbaan was soos ‘n beker stomende boeretroos … soet en lekker!
9
Gebruik die volgende as slotwoorde van u opstel:
… ek kon mos geweet het Pa sal nie geduld met my luiheid hê nie.
0557/03/O/N/03
Download