www.XtremePapers.com

advertisement
w
w
ap
eP
m
e
tr
.X
w
om
.c
s
er
International General Certificate of Secondary Education
UNIVERSITY OF CAMBRIDGE LOCAL EXAMINATIONS SYNDICATE
in collaboration with
MINISTRY OF BASIC EDUCATION, SPORT AND CULTURE, NAMIBIA
FIRST LANGUAGE AFRIKAANS
0512/3, 0557/3
PAPER 3 Continuous Writing
OCTOBER/NOVEMBER SESSION 2002
1 hour 15 minutes
Additional materials:
Answer paper
TIME
1 hour 15 minutes
INSTRUCTIONS TO CANDIDATES
Write your name, Centre number and candidate number in the spaces provided on the answer paper/
answer booklet.
Write an essay on one of the following subjects.
Write your answer on the separate answer paper provided.
If you use more than one sheet of paper, fasten the sheets together.
INFORMATION FOR CANDIDATES
You should write about 350 to 500 words.
You should pay attention to punctuation, spelling and handwriting.
All questions in this paper carry equal marks.
TYD
1 uur 15 minute
INSTRUKSIES AAN KANDIDATE
Skryf jou naam, sentrumnommer en kandidaatnommer in die ruimtes voorsien op die afsonderlike
antwoordblad/antwoordboek.
Skryf ’n opstel oor een van die volgende onderwerpe.
Skryf jou antwoorde op die afsonderlike antwoordboek wat aan jou voorsien is.
Indien jy meer as een bladsy gebruik, bind hulle aan mekaar vas.
INLIGTING VIR KANDIDATE
Jy moet 350 tot 500 woorde skryf.
Duidelike skrif en goeie taalversorging sal in jou guns tel.
This question paper consists of 2 printed pages.
SP (NF) S13674/2
© MBESC Namibia 2002
[Turn over
2
Kies EEN van die volgende onderwerpe en skryf tussen 350 en 500 woorde daaroor.
Voorsien jou stelwerkstuk van ‘n titel en dui die aantal woorde wat jy gebruik het aan.
1
In my ganse lewe was ek nog nooit so skaam nie!
2
Die soet en suur van my laaste jaar op skool.
3
Besin oor die volgende stelling:
Sport bring die beste sowel as die swakste na vore in sportliefhebbende nasies.
4
Lyk die toekoms van Afrika werklik so duister as wat almal voorgee?
5
My pa se grootste geskenk aan my.
6
Só word my droom toe verwesenlik ...
7
Nou onlangs het ‘n politikus die volgende stelling gemaak:
‘n Gebrek aan onderwys en opleiding is die wortel van alle kwaad.
Kan jy jou met hierdie stelling vereenselwig?
8
Hoe sal jy sake in ons mooi land verander sodat ons ‘n bloeiende ekonomie en gelukkige, tevrede
inwoners het?
9
Gebruik die volgende as slotwoorde van ‘n humoristiese vertelling:
… en toe besef ek eers: ek moes tog nie ‘n leuen probeer vertel nie!
0557/3/O/N/02
Download