www.studyguide.pk 8679/03 AFRIKAANS

advertisement
www.studyguide.pk
CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS
General Certificate of Education
Advanced Subsidiary Level
8679/03
AFRIKAANS
Paper 3 Essay
October/November 2003
1 hour 30 minutes
Additional Materials:
Answer Booklet/Paper
READ THESE INSTRUCTIONS FIRST
Write your Centre number, candidate number and name on all the work you hand in.
If you have been given an Answer Booklet, follow the instructions on the front cover of the Booklet.
Write in dark blue or black pen on both sides of the paper.
Do not use staples, paper clips, highlighters, glue or correction fluid.
Answer one question.
You should write between 250 and 400 words.
Dictionaries are not permitted.
Your essay will be marked out of 40 with 16 marks for Content and 24 marks for Quality of Language.
At the end of the examination, fasten all your work securely together.
LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES
Indien jy ‘n vraestel/antwoordboek ontvang het, moet jy die instruksies op die voorste bladsy uitvoer.
Skryf jou sentrumnommer, kandidaatnommer en naam op al die stukke wat jy gaan inhandig.
Skryf met ‘n donkerblou of swart pen op die voorkant en agterkant van jou papier.
Moenie krammetjies, skuifspelde, glanspenne, gom of flaterwater gebruik nie.
Beantwoord een vraag.
Jou antwoord moet uit 250 tot 400 woorde bestaan.
Woordeboeke word nie toegelaat nie.
Die opstel tel 40 punte, 16 punte vir die inhoud en 24 punte vir die taalgebruik.
Maak seker aan die einde van die eksamen dat jou werk stewig vasgemaak is.
This document consists of 2 printed pages.
SP (SC) S57767/5
© UCLES 2003
[Turn over
www.xtremepapers.net
www.studyguide.pk
2
Skryf ‘n opstel in Afrikaans. Kies een van die volgende onderwerpe. Die opstel moet 250 tot 400
woorde bevat.
1
Hedendaagse aspekte
Is die optrede van die polisie by betogings geregverdig? Bespreek jou siening van die saak.
2
Wet en orde
Beskryf ‘n gyselaar-situasie en hoe jy sal optree.
3
Die media
Dink jy die jeug van vandag is te materialisties en word hulle daarnatoe gedryf deur die media?
Bespreek.
4
Ontwikkeling
Beplan ‘n ontwikkelingsprojek in jou omgewing en beskryf hoe die inwoners daarby sal baat.
5
Gesondheid
Ondervind mense in ontwikkelde lande gewigsprobleme omdat hulle te veel geld spandeer aan
kos? Bespreek.
6
Familie
Jy beplan ‘n oorlewingstog in die wildernis. Watter familielede sal jy saamneem en hoekom?
[Inhoud: 16 punte; Taalgebruik 24]
[Totaal: 40 punte]
8679/03/O/N/03
www.xtremepapers.net
Download