Uploaded by Nompumelelonzimande1996

Opstellers

advertisement
Ekurhuleni Noord Distrik
_____________________________________________________________________
Graad 4 Geografie Eksamen
Totaal: 25 punte
Datum: Junie 2020
Tyd: 1 uur
Opstellers: Eksamenkomitee
Moderators: Eksamenkomitee
Leerder se naam en van: ________________________________________________________
Klas: Graad 4 _________________________________________________________________
Skool: ________________________________________________________________________
Onderwerpe: Kwartaal 1 en 2


Vraag analise:
Vraag
Puntetoekenning
Leerderpunt
Moderatorpunt
Instruksies:

Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

Maak seker dat jy jou naam, van, klas en jou skool se naam op die vraestel skryf.

Kyk na elke vraag se puntetoekenning, voordat jy die vraag beantwoord.

Beantwoord al die vrae.

Skryf netjies en leesbaar.

Sterkte!
Download