www.XtremePapers.com

advertisement
w
w
ap
eP
m
e
tr
.X
w
om
.c
s
er
UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS
International General Certificate of Secondary Education
0512/03
FIRST LANGUAGE AFRIKAANS
Paper 3 Continuous Writing
October/November 2011
1 hour 30 minutes
Additional Materials:
Answer Booklet/Paper
* 8 7 9 6 8 3 6 1 7 6 *
READ THESE INSTRUCTIONS FIRST
If you have been given an Answer Booklet, follow the instructions on the front cover of the Booklet.
Write your Centre number, candidate number and name on all the work you hand in.
Write in dark blue or black pen.
Do not use staples, paper clips, highlighters, glue or correction fluid.
Write an essay on one of the following subjects.
You should write about 350 to 500 words.
You should pay attention to punctuation, spelling and handwriting.
At the end of the examination, fasten all your work securely together.
All questions in this paper carry equal marks.
LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES
Indien jy ’n vraestel/antwoordboek ontvang het, moet jy die instruksies op die voorste bladsy uitvoer.
Skryf jou sentrumnommer, kandidaatnommer en naam op al die stukke wat jy gaan inhandig.
Skryf met ’n donkerblou of swart pen.
Moenie krammetjies, skuifspelde, glanspenne, gom of flaterwater gebruik nie.
Skyf ’n opstel oor een van die volgende onderwerpe.
Jy moet 350 tot 500 woorde skryf.
Skenk aandag aan interpunksie, spelling en handskrif.
Maak seker aan die einde van die eksamen dat jou werk stewig vasgemaak is.
Elke vraag tel ewe veel.
This document consists of 2 printed pages.
DC (NH) 49005/1
© UCLES 2011
[Turn over
2
Kies een van die volgende onderwerpe en skryf tussen 350 en 500 woorde daaroor.
Skryf die nommer en die titel van die onderwerp bo-aan jou opstel neer.
1
Besluite! Besluite! Besluite! Skryf ’n verhaal waarin jy vertel van ’n verkeerde besluit wat jy geneem
het en verduidelik watter impak dit op jou lewe gehad het.
2
… moet nie net ons oë oopmaak nie, maar ook ons harte. Kies enige onderwerp wat, volgens jou,
aan die begin van die sin pas en spreek jou opinie daaroor uit.
3
Dronkenskap onder jongmense bly ’n groot probleem. Waarom maak jongmense hulle aan
drankmisbruik skuldig en hoe kan hierdie probleem opgelos word?
4
Toe ek tot verhaal kom, lê die woestyn voor my … Vertel die storie.
5
’n Bekende uitdrukking lui: Dit is saliger om te gee as om te ontvang. Watter geskenke met
ewigheidswaarde sal jy graag aan familielede, vriende en onbekendes wil uitdeel?
6
Die wêreld ontwikkel in ’n rampscenario. Wat het aanleiding daartoe gegee dat ons planeet in ’n
kritieke toestand is? Watter oplossings het jy om ons planeet te red? Lug jou mening.
7
Vertel ’n storie waarin jy die volgende woorde gebruik: Rykdom is nié aardse besittings en roem
nie, maar …
8
Ons lewe vandag in ’n baie moeilike wêreld. Hoe gaan julle jongmense van die een-en-twintigste
eeu daarin slaag om sukses in die lewe te behaal?
9
Afrika het verandering nóú nodig! Watter veranderinge sal, volgens jou, werklik ’n impak op die
kontinent en sy inwoners hê?
Permission to reproduce items where third-party owned material protected by copyright is included has been sought and cleared where possible. Every
reasonable effort has been made by the publisher (UCLES) to trace copyright holders, but if any items requiring clearance have unwittingly been included, the
publisher will be pleased to make amends at the earliest possible opportunity.
University of Cambridge International Examinations is part of the Cambridge Assessment Group. Cambridge Assessment is the brand name of University of
Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is itself a department of the University of Cambridge.
© UCLES 2011
0512/03/O/N/11
Download