www.XtremePapers.com

advertisement
w
w
ap
eP
m
e
tr
.X
w
om
.c
s
er
UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS
International General Certificate of Secondary Education
0512/03
FIRST LANGUAGE AFRIKAANS
Paper 3 Continuous Writing
October/November 2009
1 hour 30 minutes
Additional Materials:
Answer Booklet/Paper
*5127711975*
READ THESE INSTRUCTIONS FIRST
If you have been given an Answer Booklet, follow the instructions on the front cover of the Booklet.
Write your Centre number, candidate number and name on all the work you hand in.
Write in dark blue or black pen.
Do not use staples, paper clips, highlighters, glue or correction fluid.
Write an essay on one of the following subjects.
You should write about 350 to 500 words.
You should pay attention to punctuation, spelling and handwriting.
At the end of the examination, fasten all your work securely together.
All questions in this paper carry equal marks.
LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES
Indien jy ’n vraestel/antwoordboek ontvang het, moet jy die instruksies op die voorste bladsy uitvoer.
Skryf jou sentrumnommer, kandidaatnommer en naam op al die stukke wat jy gaan inhandig.
Skryf met ’n donkerblou of swart pen.
Moenie krammetjies, skuifspelde, glanspenne, gom of flaterwater gebruik nie.
Skyf ’n opstel oor een van die volgende onderwerpe.
Jy moet 350 tot 500 woorde skryf.
Skenk aandag aan interpunksie, spelling en handskrif.
Maak seker aan die einde van die eksamen dat jou werk stewig vasgemaak is.
Elke vraag tel ewe veel.
This document consists of 2 printed pages.
DC (CW) 17781
© UCLES 2009
[Turn over
2
Kies een van die volgende onderwerpe en skryf tussen 350 en 500 woorde daaroor.
Skryf die nommer en titel neer van die onderwerp wat jy gekies het.
1
Jy en jou vriende wou bloot ontspan gedurende ’n naweek wat julle gereël het. Sake het egter lelik
skeef geloop. Vertel die storie.
2
Jongmense het dikwels ’n hegte verhouding met hul oupa of ouma. Watter karaktertrekke bewonder
jy van die oupa of ouma wat ’n belangrike rol in jou lewe speel?
3
Dink jy Afrika het ’n kontinent van verleentheid vir die res van die wêreld geword? Verduidelik jou
standpunt deeglik.
4
Jy en jou maats het ’n besoek by twee bejaardes in jul omgewing afgelê. ’n Baie waardevolle item
is tydens julle besoek uit hul huis gesteel. Vertel die storie verder.
5
“Televisie verskaf inligting en vermaak die massa, maar ongelukkig het dit ook ’n donker kant.”
Stem jy saam?
6
Tegnologie is so deel van ons lewe soos die lug wat ons inasem. Watter tegnologiese ontwikkeling
hou vir jou land die meeste voordeel in? Lug jou mening.
7
Jy wou ’n onderwyser by die skool ’n poets bak, maar dinge het anders uitgewerk as wat jy beplan
het. Vertel die storie.
8
Die moderne samelewing het baie gesinne wat verbrokkel en ’n wêreld wat ernstige probleme
ervaar. Wat is die oorsake hiervan? Hoe gaan ons weer kerngesonde huisgesinne kry? Stel jou
standpunt.
9
Jy het ’n keuse tussen die volgende drie beroepe: onderwyser, prokureur of politikus. Watter
beroep sal jy kies? Gee ook redes waarom jy juis dié beroep sal kies.
Permission to reproduce items where third-party owned material protected by copyright is included has been sought and cleared where possible. Every
reasonable effort has been made by the publisher (UCLES) to trace copyright holders, but if any items requiring clearance have unwittingly been included, the
publisher will be pleased to make amends at the earliest possible opportunity.
University of Cambridge International Examinations is part of the Cambridge Assessment Group. Cambridge Assessment is the brand name of University of
Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is itself a department of the University of Cambridge.
© UCLES 2009
0512/03/O/N/09
Download