UNIVERSITY OF CAMBRIDGE LOCAL EXAMINATIONS SYNDICATE in collaboration with www.XtremePapers.com

advertisement
w
w
ap
eP
m
e
tr
.X
w
om
.c
FIRST LANGUAGE AFRIKAANS
s
er
UNIVERSITY OF CAMBRIDGE LOCAL EXAMINATIONS SYNDICATE
in collaboration with
MINISTRY OF BASIC EDUCATION, SPORT AND CULTURE, NAMIBIA
International General Certificate of Secondary Education
0512/03, 0557/03
Paper 3 Continuous Writing
October/November 2004
1 hour 15 minutes
Additional Materials:
Answer Booklet/Paper
READ THESE INSTRUCTIONS FIRST
If you have been given an Answer Booklet, follow the instructions on the front cover of the Booklet.
Write your Centre number, candidate number and name on all the work you hand in.
Write in dark blue or black pen on both sides of the paper.
Do not use staples, paper clips, highlighters, glue or correction fluid.
Write an essay on one of the following subjects.
You should write about 350 to 500 words.
You should pay attention to punctuation, spelling and handwriting.
All questions in this paper carry equal marks.
At the end of the examination, fasten all your work securely together.
LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES
Indien jy ‘n vraestel/antwoordboek ontvang het, moet jy die instruksies op die voorste bladsy uitvoer.
Skryf jou sentrumnommer, kandidaatnommer en naam op al die stukke wat jy gaan inhandig.
Skryf met ‘n donkerblou of swart pen op die voorkant en agterkant van jou papier.
Moenie krammetjies, skuifspelde, glanspenne, gom of flaterwater gebruik nie.
Skyf ‘n opstel oor een van die volgende onderwerpe.
Jy moet 350 tot 500 woorde skryf.
Skenk aandag aan interpunksie, spelling en handskrif.
Elke vraag tel ewe veel.
Maak seker aan die einde van die eksamen dat jou werk stewig vasgemaak is.
This document consists of 2 printed pages.
SP ((SC) S56924/3
© MBESC Namibia 2004
[Turn over
2
Kies een van die volgende onderwerpe en skryf tussen 350 en 500 woorde daaroor. Voorsien jou
stelwerkstuk van ‘n titel en dui die aantal woorde wat jy gebruik het aan.
1
‘n Sorgvrye naweek ontaard in ‘n nagmerrie!
2
My wense vir die toekoms.
3
Die skeppingsopdrag is duidelik aan die mens uitgespel: Bewoon, bewerk en bewaar die aarde.
Waarom is dit vandag nog belangrik dat ons dié opdrag moet gehoorsaam?
4
Die wêreld is so behep met geld, mag, status, roem … wat beskou jy egter as ware en blywende
rykdom?
5
Is moderne tegnologie die mens se vriend of vyand?
6
Só kan ek die lewe vir my naaste in ‘n stukkie hemel verander.
7
‘Ons verklaar onder eed dat ons in lojale mededinging aan die Spele sal deelneem en dat dit ons
voorneme is om mee te ding in die egte gees van sportmanskap tot eer van ons land en tot glorie
van sport.’ Dit is die Olimpiese eed wat deelnemers selfs vandag nog aflê – maar geld dié woorde
werklik nog in 2004?
8
Kersfees – en die mens van die nuwe millennium.
9
Ek staan by ‘n kruispad …
University of Cambridge International Examinations is part of the University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is itself a department of
the University of Cambridge.
© MBESC Namibia 2004
0557/03/O/N/04
Download