www.XtremePapers.com

advertisement
w
w
ap
eP
m
e
tr
.X
w
om
.c
s
er
UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS
International General Certificate of Secondary Education
0512/03
FIRST LANGUAGE AFRIKAANS
Paper 3 Continuous Writing
October/November 2010
1 hour 30 minutes
Additional Materials:
Answer Booklet/Paper
* 9 1 3 1 3 8 9 6 0 3 *
READ THESE INSTRUCTIONS FIRST
If you have been given an Answer Booklet, follow the instructions on the front cover of the Booklet.
Write your Centre number, candidate number and name on all the work you hand in.
Write in dark blue or black pen.
Do not use staples, paper clips, highlighters, glue or correction fluid.
Write an essay on one of the following subjects.
You should write about 350 to 500 words.
You should pay attention to punctuation, spelling and handwriting.
At the end of the examination, fasten all your work securely together.
All questions in this paper carry equal marks.
LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES
Indien jy ’n vraestel/antwoordboek ontvang het, moet jy die instruksies op die voorste bladsy uitvoer.
Skryf jou sentrumnommer, kandidaatnommer en naam op al die stukke wat jy gaan inhandig.
Skryf met ’n donkerblou of swart pen.
Moenie krammetjies, skuifspelde, glanspenne, gom of flaterwater gebruik nie.
Skyf ’n opstel oor een van die volgende onderwerpe.
Jy moet 350 tot 500 woorde skryf.
Skenk aandag aan interpunksie, spelling en handskrif.
Maak seker aan die einde van die eksamen dat jou werk stewig vasgemaak is.
Elke vraag tel ewe veel.
This document consists of 2 printed pages.
DC (SJF) 33392/1
© UCLES 2010
[Turn over
2
Kies een van die volgende onderwerpe en skryf tussen 350 en 500 woorde daaroor.
Skryf die nommer en die titel van die onderwerp bo-aan jou opstel neer.
1
“Toe die huis uiteindelik stil word, sluip ek tot in die studeerkamer. My hart gaan byna staan toe ek
die dokumente begin lees en dit sien …” Vertel die storie.
2
“Na baie jare keer ek terug na waar ek vandaan kom.” Vertel van jou wedervaringe en emosies.
3
Musiek laat ons ontspan, dit spreek tot ons emosies, dit leer ons … Wat, dink jy, is die waarde van
musiek regtig vir die mens?
4
Gebruik die volgende woorde in jou opstel: “Hemelse seën, ja, hemelse seën het ek ontvang.”
5
Dink aan iets wat groot ongelukkigheid in ons land veroorsaak en bespreek dit.
6
Ons leef in ’n multikulturele wêreld waarin ons kennis maak met mense van dwarsoor die wêreld.
Hoe gaan ons daarin slaag om ’n nuwe, vriendeliker verhouding met ons medemens, wat ’n
vreemde kultuur het, te bou? Lug jou mening.
7
Skryf ’n verhaal waarin die volgende woorde verskyn: “Ek het geweet: ek is by omdraai verby.”
8
Só mooi …
9
Lug jou mening oor die volgende stelling: Moderne tegnologie het ’n geweldige positiewe impak
op die mens, maar tegnologie moet ook met die nodige respek bejeën word.
Permission to reproduce items where third-party owned material protected by copyright is included has been sought and cleared where possible. Every
reasonable effort has been made by the publisher (UCLES) to trace copyright holders, but if any items requiring clearance have unwittingly been included, the
publisher will be pleased to make amends at the earliest possible opportunity.
University of Cambridge International Examinations is part of the Cambridge Assessment Group. Cambridge Assessment is the brand name of University of
Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is itself a department of the University of Cambridge.
© UCLES 2010
0512/03/O/N/10
Download