UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education www.XtremePapers.com

advertisement
w
w
ap
eP
m
e
tr
.X
w
om
.c
FIRST LANGUAGE AFRIKAANS
Paper 2 Writing
s
er
UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS
International General Certificate of Secondary Education
0512/02
Specimen Paper
[REVISED SYLLABUS from 2013]
2 hours
Additional Materials:
Answer Booklet/Paper
READ THESE INSTRUCTIONS FIRST
If you have been given an Answer Booklet, follow the instructions on the front cover of the Booklet.
Write your Centre number, candidate number and name on all the work you hand in.
Write in dark blue or black pen.
Do not use staples, paper clips, highlighters, glue or correction fluid.
Choose one topic from Section 1 and one topic from Section 2.
You should pay attention to punctuation, spelling and handwriting.
At the end of the examination, fasten all your work securely together.
All questions in this paper carry equal marks.
LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES
Indien jy ʼn antwoordboek ontvang het, moet jy die instruksies op die voorblad uitvoer.
Skryf jou sentrumnommer, kandidaatnommer en naam op al die werk wat jy inlewer.
Skryf met ʼn donkerblou of swart pen.
Moenie krammetjies, skuifspelde, glanspenne, gom of vloeibare uitwisser gebruik nie.
Kies een van die onderwerpe in Afdeling 1 en een van die onderwerpe in Afdeling 2.
Gee aandag aan punktuasie, spelling en handskrif.
Maak aan die einde van die eksamen seker dat jy al jou werk stewig vasgemaak het.
Elke vraag tel ewe veel.
This document consists of 2 printed pages.
 UCLES 2012
[Turn over
2
Skryf twee opstelle van 350-500 woorde elk.
Kies een van die onderwerpe in Afdeling 1 en een van die onderwerpe in Afdeling 2.
Afdeling 1
Beredenerend en argumenterend
1
Kies een van hierdie onderwerpe:
(a) Het daar nog enige etiek en moraliteit in sport oorgebly? Bespreek hierdie vraag met
verwysing na skolesport, amateursport en professionele sport.
of
(b) Vlerke of ankers – watter van hierdie die twee dinge het tieners nodig? Hoe moet
hulle voorberei word vir die wêreld van vandag?
of
(c) ’n Enkele duur hartoorplanting teenoor verbeterde mediese sorg vir die breë massa –
waar behoort die prioriteit van die staat te lê?
of
(d) “Ware kommunikasie word deur moderne kommunikasiemiddele vernietig.
Verduidelik jou mening oor hierdie stelling.
Afdeling 2
Beskrywend en verhalend
2
Kies een van hierdie onderwerpe:
(a) “Na baie jare keer ek terug na waar ek vandaan kom.” Beskryf jou
wedervaringe en emosies.
of
(b) Beskryf hoe jy jou die stad van die toekoms voorstel.
of
(c) Gebruik die volgende idioom in ’n verhaal met die volgende titel: Deur skade en
skande word ’n mens wys.
of
(d) Skryf ’n verhaal met die titel ’n Opwindende ontdekking.
 UCLES 2012
0512/02/SP13
Download