www.studyguide.pk

advertisement
www.studyguide.pk
UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS
General Certificate of Education
Advanced Subsidiary Level
8679/03
AFRIKAANS
Paper 3 Essay
October/November 2004
1 hour 30 minutes
Additional Materials:
Answer Booklet/Paper
READ THESE INSTRUCTIONS FIRST
If you have been given an Answer Booklet, follow the instructions on the front cover of the Booklet.
Write your Centre number, candidate number and name on all the work you hand in.
Write in dark blue or black pen on both sides of the paper.
Do not use staples, paper clips, highlighters, glue or correction fluid.
Answer one question.
You should write between 250 and 400 words.
Dictionaries are not permitted.
Your essay will be marked out of 40 with 16 marks for content and 24 marks for quality of language.
At the end of the examination, fasten all your work securely together.
LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES
Indien jy ‘n vraestel/antwoordboek ontvang het, moet jy die instruksies op die voorste bladsy uitvoer.
Skryf jou sentrumnommer, kandidaatnommer en naam op al die stukke wat jy gaan inhandig.
Skryf met ‘n donkerblou of swart pen op die voorkant en agterkant var jou papier.
Moenie krammetjies, skuifspelde, glanspenne, gom of flaterwater gebruik nie.
Beantwoord een vraag.
Jou antwoord moet uit 250 tot 400 woorde bestaan.
Woordeboeke word nie toegelaat nie.
Die opstel tel 40 punte, 16 punte vir die inhoud en 24 punte vir die taalgebruik.
Maak seker aan die einde van die eksamen dat jou werk stewig vasgemaak is.
This document consists of 2 printed pages.
SP (NF) S57424/2
© UCLES 2004
[Turn over
www.xtremepapers.net
www.studyguide.pk
2
Skryf ‘n opstel in Afrikaans. Kies een van die volgende onderwerpe. Die opstel moet 250 tot 400
woorde bevat.
1
Hedendaagse aspekte
Toeriste is ‘n bron van inkomste, maar hulle kan ook ‘n hindernis wees.
Bespreek jou siening van die saak.
2
Die generasie gaping
Die moderne jeug is deesdae te onafhanklik om nog deel van ‘n gesin te wil wees. Stem jy saam
met die stelling?
3
Kos en drank
‘n Vegetariese lewensstyl word deesdae deur al hoe meer mense beoefen. Hoe voel jy oor dié
neiging?
4
Geleenthede
Doen jou skool en jou gemeenskap genoeg vir gestremdes?
5
Kultuur/erfenis
Is daar ‘n toekoms vir Afrikaans in Suid-Afrika?
6
Oorlog en vrede
Terrorisme het die klem gelê op die belangrikheid van beter sekuriteit by lughawens en ander
openbare plekke. Wat kan jy in hierdie verband voorstel?
Copyright Acknowledgements:
Every reasonable effort has been made to trace all copyright holders. The publishers would be pleased to hear from anyone whose rights we have unwittingly
infringed.
University of Cambridge International Examinations is part of the University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is itself a department of
the University of Cambridge.
© UCLES 2004
8679/03/O/N/04
www.xtremepapers.net
Download