Uploaded by hamzahpatel20020131

informele brief instuksies

advertisement
Skyrf: 'n informele brief
Due 19 Feb by 14:59 Points 20
SKRYF: Lang Transaksionele Tekste
Opdrag: Skryf ‘n vriendskaplike brief van ongeveer 120-140 woorde na jou vriend/vriendin en vertel
hom/haar van jou held. (‘n Held is iemand wat deur mense bewonder word soos sportserre,
filmsterre, sangers, politici, skrywers en uitvinders)
Hou die volgende punte ingedagte:
Adres, aanhef, slot, paragrawe, inleiding, liggaam en slotparagraaf.
Download