Wiskunde gr 8 Kwartaal 1 Opdrag/ Mathematics gr 8 Term 1 Assignment Graad 8 Wiskunde Opdrag Kwartaal 1 2020 Eksaminator: Moderator: Totaal : 50 Tyd: 1 uur edwardsmaths Grade 8 Mathematics Assignment Term 1 2020 Examiner: Moderator: Total: 50 Time: 1 hour Hierdie opdrag bestaan uit 4 bladsye. This assignment consists of 4 pages. INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUCTIONS AND INFORMATION 1. Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word. 2. Hierdie vraestel bestaan uit 5 vrae. 3. Beantwoord AL die vrae. 4. Dui ALLE berekeninge duidelik aan. 5. Sakrekenaars mag NIE gebruik word nie, tensy anders vermeld. 6. Skryf netjies en leesbaar 7. Rond antwoorde af tot 2 des. syfers waar nodig. 1. Read the following instructions carefully before answering the questions. 2. This question paper consists of 5 questions. 3. Answer ALL the questions. 4. Clearly show ALL calculations. 5. Calculators may NOT be used in this paper, unless stated otherwise. 6. Write neatly and legibly. 7. If necessary, answers should be rounded off to two decimal places. p. 1 of 4 Wiskunde gr 8 Kwartaal 1 Opdrag/ Mathematics gr 8 Term 1 Assignment edwardsmaths Vraag 1 Question 1 Beskou die volgende getalle: Consider the following set of numbers: {12; 13; 14; 15; 16; . . .28; 29; 30; 31} {12; 13; 14; 15; 16; . . .28; 29; 30; 31} Van hierdie stel getalle, kies die getalle wat aan die volgende vereistes voldoen: From this set of numbers, choose the number that falls into the following categories: 1.1 Die faktore van 24 1.1 The factors of 24 1.2 Veelvoude van 4 1.2 Multiples of 4 1.3 Priemfaktore van 34 1.3 Prime factors of 34 1.4 Gemene faktore van 30 en 45 1.4 Common factors of 30 and 45 1.5 Gemene veelvoude van 6 en 8 1.5 Common multiples of 6 and 8 1.6 Volkome vierkante 1.6 Perfect squares 1.7 Saamgestelde getalle 1.7 Compound numbers [7] Vraag 2 Question 2 Skryf slegs waar of onwaar by elk van die volgende stellings: Write true or false for each of the following statements: 2.1 1 is die kleinste onewe priemgetal 2.1 2.2 Die optellingsinverse van -12 is 12 2.2 2.3 Die identiteitselement van vermenigvuldiging is 0 2.3 The identity element for multiplication is 0 2.4 0÷5=0 2.4 0÷5=0 2.5 5÷0=0 2.5 5÷0=0 2.6 50 = 0 2.6 50 = 0 2.7 15 is ‘n faktor en ‘n veelvoud van 15 2.7 15 is a factor and multiple of 15 2.8 Die som van twee priemgetalle is altyd ‘n priemgetal 2.8 The sum of two prime numbers is always a prime number 1 is the smallest uneven prime number The additive inverse of -12 is 12 [8] p. 2 of 4 Wiskunde gr 8 Kwartaal 1 Opdrag/ Mathematics gr 8 Term 1 Assignment Vraag 3 edwardsmaths Question 3 Beskou die volgende getalle. Skryf die getalle Consider the following numbers. Write down neer wat: the numbers that: 52 65 87 801 1024 1255 3624 52 65 87 801 1024 1255 3624 3.1 Deelbaar is deur 2 3.1 Is divisible by 2 3.2 Deelbaar is deur 3 3.2 Is divisible by 3 3.3 Deelbaar is deur 5 3.3 Is divisible by 5 [6] Vraag 4 Question 4 Skryf 576 as ‘n produk van sy priemfaktore. 4.1 4.2 As 420 = 2 × 2 × 3 × 5 × 7 4.2 If 420 = 2 × 2 × 3 × 5 × 7 4.2.1 Skryf die kleinste getal neer waarmee 420 vermenigvuldig moet word om dit ‘n volkome vierkant te maak. 4.2.1 Write down the smallest natural number that should be multiplied by 420 to create a perfect square. As verder gegee word dat 4.2.2 4.1 4.2.2 4.2.2.2 4.3 (2) (2) 450 = 2 × 3 × 3 × 5 × 5 4.2.2.1 Write 576 as the product of its prime factors. If the following additional information is given that 450 = 2 × 3 × 3 × 5 × 5 Bepaal die kleinste gemene veelvoud (KGV) van 420 en 450. 4.2.2.1 Bepaal die grootste gemene faktor (GGD) van 420 en 450. 4.2.2.2 Wat is die kortste tou wat ek kan koop sodat ek dit in lengtes van 6m, 8m of 10m kan sny? 4.3 Determine the lowest common multiple (LCM) of 420 and 450. (2) Determine the highest common factor (HCF) of 420 and 450. (2) What is the shortest length of string that I can buy so that I will be able to cut it in lengths of 6m, 8m or 10m? (2) [10] p. 3 of 4 Wiskunde gr 8 Kwartaal 1 Opdrag/ Mathematics gr 8 Term 1 Assignment Vraag 5 Question 5 Vereenvoudig: Simplify: edwardsmaths 5.1 −3 + 7 5.1 −3 + 7 (1) 5.2 2 − (−6) 5.2 2 − (−6) (1) 5.3 9 × (−2) 5.3 9 × (−2) (1) 5.4 (−72) ÷ (−8) 5.4 (−72) ÷ (−8) (1) 5.5 −2 + (−3) − (−4) + (−1) 5.5 −2 + (−3) − (−4) + (−1) (2) 5.6 (−3)2 × (−4) ÷ (−6) 5.6 (−3)2 × (−4) ÷ (−6) (2) 5.7 3 + (2 × −3) ÷ (−2) 5.7 3 + (2 × −3) ÷ (−2) (3) 5.8 15 ÷ (−3) ÷ (−5) 5.8 15 ÷ (−3) ÷ (−5) (2) 5.9 2 × (−4) + (−2) × 4 5.9 2 × (−4) + (−2) × 4 (3) 5.10 1 − √25 × (−2)2 5.10 1 − √25 × (−2)2 (3) [19] p. 4 of 4