Funda Wande Klanketake Kwartaal 1 Woordbou -eeSoek die ee-woorde in die woordblok en kleur dit in: v e e r s k n t s e g e j f e b e e r r d m e e r s g e e n Skryf die regte ee-woord onderaan elke prentjie. seep Bou die ee-woorde en skryf dit in die blokkie langsaan. \\\\ d t k g ee r l Knip die los letters uit en bou 4 ee-woorde in die blokke. Skommel die ee-woorde reg en skryf die woorde langsaan. btee __________________ ever __________________ Teken die sin in die blok hieronder: Die beer se een been is seer. Woordbou -ooSoek die oo-woorde in die woordblok en kleur dit in: p n k r b o d r b o o t o o o t b o o t l m n r p o o p h s Skryf die regte oo-woord onderaan elke prentjie. Voltooi die sinne. Die _______ is rooi. Hy skop die bal _______in die lug. Skommel die woorde reg en skryf dit in die blok langsaan. obot ____________ onot ____________ obor ____________ onof ____________ Knip die los letters uit en bou 4 oo-woorde in die blokke. Vul die begin-, middel- of eindklanke in. boo___ ___oor s______m ___oot loo___ ___oop Teken die sin in die blok hieronder. Oom Koos het ‘n groot boot. Daar was ‘n vuur in die skuur. Woordbou -aaSoek die aa-woorde in die woordblok en kleur dit in: a a p b s w h k l a h s a a a a a a a d a a s r n s n a a m Skryf die regte aa-woord onderaan elke prentjie. Bou die aa-woorde en skryf dit in die blokkie langsaan. \\\\ p n r l aa m s Knip die los letters uit en bou 4 aa-woorde in die blokke. Skommel die aa-woorde reg en skryf die woorde langsaan. anam __________________ adar __________________ Teken die sin in die blok hieronder: Klaas haas woon op die plaas. Woordbou -uuSoek die uu-woorde in die woordblok en kleur dit in: h n m l s u u n t m u u r v u r u n u u d p l u r s u u r k Skryf die regte uu-woord onderaan elke prentjie. Voltooi die sinne. Pappa kyk na die _________ op die TV. Die lemoen is baie _________. Pappa het vir Mamma ‘n _________ ring gekoop. Knip die los letters uit en bou 4 uu-woorde in die blokke. Vul die begin-, middel- of eindklanke in. suu__ ___uur v___r h___r skuu___ nuu___ Teken die sin in die blok hieronder. Daar was ‘n vuur in die skuur. Woordbou -ieLees die woorde in die blok. Soek al die -ie-woorde in die blok langsaan en kleur dit in. voer kies drie deur seun riet sien koer dief huil k i e s w r d s s o i r i i i vier Skryf die regte -ie - woord onderaan elke prentjie. Voltooi die sinne. Die _________ het my fiets gesteel. Koos is __________ jaar oud. Mamma is ________ vir Pappa. e i h e l t e e n f v i e r p Knip die los letters uit en bou 4 -ie- woorde in die blokke. Vul die begin-, middel- of eindklanke in. lie__ ___ier r___t h___r wie___ nie___ Teken die sin in die blok hieronder. Die fiets het ‘n wiel. Woordbou -oeLees die woorde in die blok. Soek al die -oe- woorde in die blok langsaan en kleur dit in. voer kies koer soen seun toer bier noem keur hoes k s r o e o k o e r i t o e r v o e r n n o e m ae n h o e s vier Skryf die regte -oe - woord onderaan elke prentjie. Skommel die woorde reg en maak ‘n goeie volsin met elk: p o e r _________________________________________________________________ _________________________________________________________________ r e o l _________________________________________________________________ _________________________________________________________________ Knip die los letters uit en bou 2 -oe- woorde in die blokke en teken die prentjie langsaan Vul die begin-, middel- of eindklanke in. k____r ___oet toe___ ___oek moe___ r____s Tweeklanke -ouLees die woorde in die woordblok. Soek die – ou- woorde in die woordblok en kleur dit in. mou m u m o u k f s u s kous o o u d o sout u d o u u d v o u t n k o u s fout dou oud koud vou Skryf die korrekte woord onder elke prent. Bou die woorde en skryf dit neer. b k ou f d d k ou s t Kies TWEE van die woorde en maak goeie volsinne daarmee. _______________________________________________________________________________ _______________________________________________________________________________ _______________________________________________________________________________ _______________________________________________________________________________ Woordbou –uiLees die woorde in die blok. Soek al die -ui- woorde in die blok langsaan en kleur dit in. huil muis suip loer vuil diep voer vies huis nuus h u i s k u i e b m i s l i u l u u u i u u i i s v u i l p Skryf die regte -ui - woord onderaan elke prentjie. Skommel die woorde reg en maak ‘n goeie volsin met elk: u s i m _________________________________________________________________ _________________________________________________________________ v u l i _________________________________________________________________ _________________________________________________________________ Knip die los letters uit en bou 2 -ui- woorde in die blokke en teken die prentjie langsaan Vul die begin-, middel- of eindklanke in. s____p tui___ ___uis dui ____ ___uis h____l Woordbou -eiBou die woorde en skryf dit in die blokkies langsaan: l s kl ei n s vl Kies een woord en maak ‘n goeie volsin daarmee. ________________________________________________________________ ________________________________________________________________ Lees die sinne in die blok en merk al die foute met ‘n X. Skryf die woorde reg oor. Ons ry met die trien. 1. Die skape wei in die lvie. 2. Die baba is nog baie klien. 3. Knip die los letters en uit bou 4 woorde wat ‘n ei klank het. Teken ‘n prent langs elke woord. Woordbou -euBou die woorde en skryf dit in die blokkies langsaan: r g n eu s s r Kies een woord en maak ‘n goeie volsin daarmee. ________________________________________________________________ ________________________________________________________________ Lees die sinne in die blok en merk al die foute met ‘n X. Skryf die woorde reg oor. Die seur het ‘n groot neus. 1. Die suen klop aan die deur. 2. Sy eet ‘n bruin nuet. 3. Knip die los letters en uit bou 4 woorde wat ‘n eu klank in die middel het. Teken ‘n prent langs elke woord.