Uploaded by marco isaaks

Graad-6-HT EAT-Projek-2022-Seerower-Gedig-bnepxk

advertisement
Graad 6
Projek:
Gedig
Ek wens ek was ’n
seerower
Etrecia van der Merwe©
www.klankpret.co.za
Voorblad
My Afrikaanse projek 2022
Ontwerp en teken ‘n prent oor die genre as voorblad vir jou projek
Naam: ___________________________
Klas: ____
Etrecia van der Merwe©
www.klankpret.co.za
Indeks
Skryf die aspekte wat behandel is puntsgewys neer. Nommer dit van 1 tot …
Skryf ook die bladsynommer langs elke afdeling (aspek) neer.
1.
Punteblad
bl. i
2.
__________________________________
_____
3.
__________________________________
_____
4.
__________________________________
_____
5.
__________________________________
_____
6.
__________________________________
_____
7.
__________________________________
_____
8.
__________________________________
_____
9.
__________________________________
_____
10. __________________________________
_____
11. __________________________________
_____
12. __________________________________
_____
13. __________________________________
_____
14. __________________________________
_____
15. __________________________________
_____
16. __________________________________
_____
17. __________________________________
_____
18. __________________________________
_____
19. __________________________________
_____
Etrecia van der Merwe©
www.klankpret.co.za
Skool naam en -wapen
Graad 6: Afrikaans Eerste Addisionele Taal
PROJEK: Gedig
Naam: ___________________________________________
TAAK
VAARDIGHEID
AKTIWITEIT
6.1
LEES EN KYK
Navorsing
6.2
SKRYF
7
MONDELING
MEETINSTRUMENT
PUNT
Memorandum
10
Beplanning van
teks, skatkaart en
maskers
Rubriek
10
Dialoog of
Instruksieteks
Rubriek
20
Beskryf projek
Rubriek
20
TOTAAL
%
60
MERK DIE BLOKKIE WAAR DIE LEERDER SE PERSENTALE WAARDE VAN DIE
INDIVIDUELE AKTIWITEIT HOM/HAAR PLAAS.
ASSESSERING
Onvoldoende
Elementêr
Gemiddeld
Knap
Uitsonderlik
(Benodig
ondersteuning)
(Baie Swak)
(Bevredigend)
(Baie goed)
(Skitterend)
0 – 29%
Vlak 1
30 39%
40 49%
Vlak 2
50 – 59%
Vlak 3
60 -69%
70-79%
Vlak 4
80 –100%
Vlak 5
Navorsing
Skryf
Beplanning
Skryf:
Teks
Mondeling
Etrecia van der Merwe©
www.klankpret.co.za
Skool naam en -wapen
Graad 6: Afrikaans Huistaal

INSTRUKSIES:
_____________________________________________________________________
Instruksies:
Lees die instruksies duidelik en volg dit noukeurig.
Alle werk moet op hierdie pakkie voltooi word as bewys van jou werk.
Bewaar hierdie pakkie mooi in jou plastiese lêer, sodat dit deurgaans netjies bly.
Die projek bestaan uit die volgende take:
TAAK 6: Navorsing
10 punte
TAAK 6: Skryfprojek
30 punte
TAAK 7: Mondeling oor projek
20 punte
TOTAAL vir kwartaal
60 punte
NB! Dit is nie nodig om senuweeagtig te wees oor die projek nie, jou onderwyser gaan
jou deur die proses ondersteun, om te verseker dat jy alle stappe tot die beste van jou
vermoë voltooi en die beste punt kan behaal. Die projek mag nie by die huis voltooi
word nie, dit moet in die klas gedoen en voltooi word.
Onthou om vrae te stel indien jy onseker is oor enigiets.
Baie sterke! Onthou om dit te geniet!
Etrecia van der Merwe©
1
www.klankpret.co.za
STAP 1: NAVORSING
10 punte
_____________________________________________________________________
Voor-lees:
Lees die gedig wat aangeheg is en voltooi die blokkiesraaisel en vrae wat volg in vol
sinne en so deeglik as moontlik.
Beantwoord die volgende vrae so deeglik moontlik.
Dit tel tien punte vir jou projek. Dit is gebasseer op die gedig: ”Ek wens ek was ’n
seerower deur Etrecia van der Merwe”.
Etrecia van der Merwe©
2
www.klankpret.co.za
STAP 1: NAVORSING
10 punte
_____________________________________________________________________
BLOKKIESRAAISEL:
Voltooi die blokkiesraaisel deur die gedig op die volgende bladsy te gebruik om jou te
help.
Dwars:
Af:
Etrecia van der Merwe©
3
www.klankpret.co.za
NAVORSING: GEDIG
_____________________________________________________________________
Ek wens ek was ’n seerower
Ek wens ek was ’n seerower
met net so egte lang baard.
Ek sou die see verower
hoor jy my kameraad!
Kyk! Ek het ’n swart punt hoed
en ook ’n vlymskerp swaard.
Dit gee my sommer baie moed,
hier waar ek my skat merk op die kaart.
Ek is mal oor avonture
daarom vaar ek oor die see,
dis werskaf vir vele ure
op die seerowerskip, ha ho hee!
Ek hys die swart vlag met die wit skelet
en droom van egte seerower wees,
hier waar ek lê op my bed
en maar slegs kan lees
oor die slim en sterk seerower
met ’n oogklap op sy oog
’n pragtige papegaai ook - dit kan ek jou belowe
en werskaf op die skip se boog.
Etrecia van der Merwe (c) 2022
Etrecia van der Merwe©
4
www.klankpret.co.za
51
6
STAP 1: NAVORSING VERVOLG
10 punte
_____________________________________________________________________
VRAE:
(Vlak 1: Letterlike begrip)
1. Watter tipe teks het jy gelees? Hoe weet jy dit?
(2)
________________________________________________________________________________
________________________________________________________________________________
2. Noem een ander kenmerk wat in die teks voorkom.
(1)
________________________________________________________________________________
(Vlak 2: Herorganiseer)
3. Watter tipe rym kom voor in die teks?
(1)
________________________________________________________________________________
(Vlak 3: Afleiding)
4. Vanuit die storie: Dink jy dat dit ’n seerower is wat die storie vertel in die gedig? Gee ’n rede vir jou
antwoord.
(2)
________________________________________________________________________________
________________________________________________________________________________
5. Wie was die seerower in die gedig eintlik?
(1)
________________________________________________________________________________
________________________________________________________________________________
(Vlak 4: Evaluering)
6. Lees bietjie op en vind uit wat ’n seerower is. Skryf jou definisie of beskrywing hier neer.
(1)
________________________________________________________________________________
________________________________________________________________________________
(Vlak 5: Waardering)
7. Sou jy ook graag ’n seerower wou wees? Gee ’n rede vir jou antwoord.
(2)
_________________________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
TOTAAL: 10
Etrecia van der Merwe©
7
www.klankpret.co.za
SKRYFWERK: BEPLANNING 1
10 punte
_____________________________________________________________________
Instruksies:
Jy het nou die gedig gelees oor die seerower en die navorsingsvrae beantwoord. In die
gedig het die ”seerower” genoem dat hy sy skat merk op die kaart.
Ontwerp ’n kaart vir die seerower, sodat hy weet waar hy sy skat weggesteek het.
Teken die kaart op die gegewe bladsy en versier dit, sodat dit soos ’n regte skatkaart
lyk. Onthou om bakens en landmerke of bekende plekke ook te teken vir die seerower,
sodat hy dit maklik agterna kan volg.
Maak daarna twee maskers / handpoppe - ’n seerower en ’n papegaai. Jy kan dit
sommer uit karton / papier enige herwinbare materiaal maak en vasplak op ou
roomysstokkies. Dit mag nie gekoop wees nie.
Daarna het jy twee keuses:
Dialoog: Skryf ’n dialoog tussen die seerower en sy papegaai waar hy staan op die
skip besig met ’n avontuur. (80 - 100 woorde)
Maak ook twee maskers: Die seerower en papegaai om tydens mondeling te gebruik
wanneer jy die dialoog op te voer.
OF
Instruksieteks:
Skryf nou die instruksies (aanwysings) vir iemand om te volg, indien iets met die
seerower gebeur op ’n avontuur. (80 - 100 woorde).
Teken ook ’n skatkis met alles wat jy dink die seerower gebêre het. om te wys tydens
jou mondeling.
GENIET DIT EN WEES BAIE KREATIEF!
Etrecia van der Merwe©
8
www.klankpret.co.za
SKRYFWERK: ONTWERP ’N SKATKAART
5 punte
_____________________________________________________________________
Instruksies:
Gebruik hierdie bladsy en ontwerp jou skatkaart.
Etrecia van der Merwe©
9
(5)
www.klankpret.co.za
Sukseskriteria: Skatkaart
Kyk weer na jou skatkaart en maak ‘n regmerkie by elke item wat voltooi is
in die sukseskriteria hier onder:
❑Leestekens
❑Groot, helder
ingesluit
prente om die
(Hoofletters, punte,
voorblad te laat
uitroepteken) waar
uitstaan en mooi
nodig.
vertoon.
❑Kleurvol
❑Spelling
nagegaan.
❑Skatkaart van
seerower
❑Trek aandag
❑Hou belangstelling
❑Begeerte geskep
❑Aksie oorgaan
❑ Netjies
❑Skryfproses is
gevolg
❑Rofwerk
teenwoordig
❑Geredigeer
❑ Groot opskrif
❑ Verskillende
bakens
aangebring op
kaart
❑ Kruis aangedui
waar skat gebêre
is
TOTAAL: 5
Rubriek vir skatkaart
Uitvoering
1
Etrecia van der Merwe©
Netjies
5
1
Lyk soos ’n kaart
1
10
Kreatiwiteit
1
Bakens / kruis
aangebring
1
www.klankpret.co.za
SKRYFWERK: ONTWERP 2 MASKERS OM TE GEBRUIK TYDENS DIALOOG
AANBIEDING - SEEROWER EN PAPEGAAI
5 punte
_____________________________________________________________________
Instruksies:
Gebruik hierdie bladsy en ontwerp ’n seerowermasker.
Etrecia van der Merwe©
11
www.klankpret.co.za
SKRYFWERK: ONTWERP 2 MASKERS OM TE GEBRUIK TYDENS DIALOOG/
INSTRUKSIETEKS AANBIEDING - SEEROWER EN PAPEGAAI
_____________________________________________________________________
Instruksies:
Gebruik hierdie bladsy en ontwerp ’n papegaaimasker.
Rubriek vir 2 maskers
Uitvoering
1
Etrecia van der Merwe©
Kleurvol / Netjies
1
5
TOTAAL: 5 punte
Lyk soos ’n
seerower /
papegaai
12
Kreatiwiteit
1
1
2 maskers is
gemaak
1
www.klankpret.co.za
Alle benodighede vir
die:
Dialoog
Etrecia van der Merwe©
www.klankpret.co.za
Skryftyd: Dialoog formaat
Kenmerke van ‘n dialoog (Hoe lyk ‘n dialoog)?
Gebruik direkte rede. Geen aanhalingstekens
word gebruik in dialoë nie, al is dit direkte rede.
3
Karakters /
sprekers se
woorde volg
altyd in direkte
rede en logiese
volgorde.
Logies = dit
maak sin.
Karakters se
name aan
4 linkerkant
van bladsy
gevolg deur
‘n
dubbelpunt.
5
6
Gebruik ‘n
nuwe reël om
elke spreker
aan te dui.
Gebruik
gepaste
grammatika,
spelling en
leestekens.
Etrecia van der Merwe©
8
Onthou om op te
let na die register
of stemtoon - is
Mnr. Dube: Goeie môre, Mondi.
dit meer formeel
of informeel? Met
Mondi:
Môre Meneer. Hoe gaan dit vandag met u? wie praat jy?
Mnr. Dube: Dit gaan goed dankie, Mondi. Wil jy nie dalk môre
saam met my na die stad gaan nie? Jy kan lekker
blokfluit speel en so ’n ekstra sakgeldjie verdien.
Mondi:
O jaaa! Asseblief Meneer. Dit is ’n fantastiese idee!
Dan kan ek vir Bettie help spaar vir haar studies.
Mnr. Dube: Dit is ’n baie goeie plan en baie onselfsugtig van
jou. Ek geniet dit so om na jou blokfluit musiek te
luister. Hoe laat sal ek jou kom oplaai?
Mondi:
Mamma sê so 9 uur môre oggend is reg meneer.
Baie dankie.
Mnr. Dube: In die haak, dan sien ek jou môre oggend!
Mondi:
(Spring op en af) Jippee! Dankie meneer, ek sien
baie uit. Dalk kan ek help en so my sussie se lewe
verander.
7
Gee ‘n aksie
tussen hakies
voor woorde
gespreek
word.
Gebruik byvoeglike
naamwoorde en
bywoorde om sinne uit
te brei.
www.klankpret.co.za
SKRYFWERK: RIGLYNE EN BEPLANNING
Instruksies:
Nadat jy die skatkaart voltooi het, moet jy nou ’n kopkaart maak om ’n dialoog te beplan.
Dialoog: Skryf ’n dialoog tussen die seerower en die papegaai. Jy en die papegaai is
saam met jou bemanning op ’n nuwe avontuur. (80 - 100 woorde)
Maak ook twee maskers van die seerower en die papegaai om tydens mondeling te
gebruik om die dialoog op te voer.
Beplanning:
(5)
Wat sien julle?
Op watter avontuur
is julle?
Waar is julle?
Op see / land?
Daar aangekom?
Wat doen julle als?
Etrecia van der Merwe © 2022
www.klankpret.co.za
Dialoog - Stap 1: Beplanning
Beplan en skryf nou weer ‘n dialoog tussen die seerower en die papegaai.
Gebruik ‘n vloeidiagram om te beplan.
Gebruik een blokkie om een sleutelwoord van elke sin wat gesê word te skryf
Elkeen moet ten minste sewe tot agt keer praat. (80 - 100 woorde)
Skryf een sleutelwoord neer as beplanning.
Op die volgende bladsy het jy begin nadink oor wat jy
gaan sê. Gebruik nou hierdie 12 blokkies om die woorde
oor te skryf en gebruik dan hierdie woorde en skryf een
sin in direkte rede met elke woord wat die dialoog vorm.
Hou by die onderwerp: ‘n Dialoog tussen die seerower en
die papegaai op pad na ‘n nuwe avontuur.
Etrecia van der Merwe © 2022
www.klankpret.co.za
Dialoog - Stap 2:
Skryf ‘n eerste weergawe
Sleutelwoorde van Spreker naam
vorige bladsy hier hier met :
Etrecia van der Merwe © 2022
Wat sê
spreker?
www.klankpret.co.za
Stap 3-4: Herlees en redigeer
Doen nou stap 3 - 4 in die skryfproses. Maak ‘n regmerkie langs
elke reël om te verseker dat jy die stap voltooi het.
❑ Lees deur jou dialoog en maak leestekens, taalfoute en
spelfoute reg.
❑ Maak seker alle sinne begin met ‘n hoofletter en eindig met
‘n punt / vraagteken / uitroepteken.
❑ Maak seker sinne is in die direkte rede geskryf.
❑ Geen aanhalingstekens word gebruik tydens ‘n dialoog nie.
❑ Die teks is tussen 80 - 100 woorde.
❑ Die teks is geskryf in reëls - elke antwoord per spreker op ‘n
nuwe reël.
❑ Die sinne het ‘n paar byvoeglike naamwoorde en bywoorde
om dit interessant te maak.
❑ Die dialoog hou by die tema / onderwerp wat gegee is.
❑ Onthou om seker te maak dat die leser weet waar julle is,
wat julle sien of doen en met wie jy praat.
❑ Beskryf jou gesprek breedvoerig en interessant, sodat die leser
dit maklik kan volg en verstaan.
Etrecia van der Merwe © 2022
www.klankpret.co.za
Stap 5: Publiseer Dialoog
Skryf nou jou hele dialoog weer hier. Onthou die verskillende kenmerke!
Etrecia van der Merwe © 2022
www.klankpret.co.za
Sukseskriteria: Dialoog
Kyk weer na jou dialoog en maak ‘n regmerkie by elke item wat voltooi is in die
sukseskriteria hier onder:
❑ Teks is uniek.
❑Leestekens ingesluit
(Hoofletters, punte,
uitroepteken,
vraagteken) waar
nodig.
❑Vul die raamwerk
bladsy netjies in deur
middel van die
sleutelwoorde wat
gebruik is.
❑ Hou by die
onderwerp wat
gegee is.
❑ Spelling nagegaan.
❑ Netjies oorgeskryf
as eerste weergawe
en redigeer dan vir
spelfoute ens.
❑ Dit is ‘n
dialoog van
80 - 100 woorde.
❑ Rofwerk is gedoen
en teenwoordig.
❑ Skryfproses is gevolg
❑ Netjies gepubliseer
❑Herlees en redigeer
❑ Beplanning is
gedoen.
❑ Eerste poging
geskryf.
teks
❑Sinne
is in direkte
TOTAAL: 10
rede, maar sonder
aanhalingstekens.
❑Woordeskat is gepas
vir die tipe teks.
❑Elke persoon het 5 -
6 keer gepraat.
Etrecia van der Merwe©
www.klankpret.co.za
Etrecia van der Merwe©
www.klankpret.co.za
MONDELING
20 punte
_____________________________________________________________________
Instruksies:
Noudat jy die navorsing en skryfwerk voltooi het, moet jy jou maskers aan die klas wys
en dit gebruik om jou dialoog op te voer.
Gebruik die volgende as stappe in jou toespraak:
•
Inleiding: Begin met jou aanbieding en toon eers jou seerowerkaart.
•
Sit jou maskers aan stokkies sodat jy hulle as poppe kan gebruik en integreer dan
jou dialoog.
•
Verbeel jou jy die seerower of die papegaai wanneer jy dit aanbied.
•
Jy kan jou dialoog netso oorvertel. Jy mag soms kyk na jou teks, maar dit nie
woord vir woord aflees nie.
•
Onthou om stemme te verander soos jy wissel van karakter en ook maskers /
handpoppe ruil.
•
Bespreek ook watter teks jy gehad het as ’n afsluiting en wat jy van die gedig
gedink het.
Etrecia van der Merwe©
www.klankpret.co.za
AANBIEDING
20 punte
_____________________________________________________________________
Gebruik die volgende as stappe in jou aanbieding:
•
Inleiding: Begin jou aanbieding en bespreek wat jy moes navors en waaroor jy
moes skryf.
My navorsing het gegaan oor _____________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
Ek moes ’n masker maak van_____________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
•
Bespreek jou dialoog (voer hom op). Jy kan jou dialoog net so oorvertel. Jy mag
soms kyk na jou teks, maar dit nie woord vir woord aflees nie.
•
Gebruik jou maskers / handpoppe om die dialoog te vertel om dit oulik en outentiek
te maak.
Bespreek ook wat jy van die gedig gedink het:
•
Bespreek waarom jy van die gedig gehou het (Gee 3 -4 redes)
Ek het van die gedig gehou, omdat
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
Etrecia van der Merwe©
www.klankpret.co.za
Etrecia van der Merwe©
www.klankpret.co.za
Alle benodighede vir
die:
Instruksieteks
Etrecia van der Merwe©
www.klankpret.co.za
SKRYFWERK: BEPLANNING 2
10 punte
_____________________________________________________________________
Instruksies:
Nadat jy die gesoek plakkaat voltooi het, moet jy nou ’n kopkaart maak om ’n
instruksieteks te beplan. Skryf in die middelste sirkel wat jy gekies het. Gebruik dan die
res van die sirkels om te beplan.
Beplanning:
(5)
Begin by:
Teken kaart
Instruksieteks:
Aanwysings
Skryf in
stappe:
Eindig by: skat
Onthou bekende
landmerke / bakens
op die pad
Etrecia van der Merwe©
www.klankpret.co.za
SKRYFWERK: BEPLANNING 3
10 punte
_____________________________________________________________________
Instruksieteks - Stap 1: Beplanning
Beplan en skryf nou jou eie instruksieteks oor hoe om by die skat uit te kom.
Woorde: 80 - 100
Gebruik ‘n vloeidiagram om te beplan.
Gebruik een blokkie om een kernwoord van elke stap neer te skryf
Titel:
Benodighede (Skryf jou lysie of teken prente en benoem hulle):
Skryf een kernwoord neer per aanwysing as
beplanning.
As jy nog aanwysings / plekke het - gebruik die
bladsy en trek nog twee tot drie blokkies.
Op die volgende bladsy - gebruik die 7 blokkies
om jou aanwysings soos die seerower moet loop /
beweeg, te nommer en gebruik dan hierdie
kernwoorde wat jy hier geskryf het en maak ‘n
aanwysing vir elke woord deur ‘n sin te skryf.
Etrecia van der Merwe©
www.klankpret.co.za
Instruksieteks- Stap 2: Skryf ‘n eerste stuk
Hoe om:
Etrecia van der Merwe©
www.klankpret.co.za
Stap 3 - 4: Redigeer en verbeter teks
Aanwysings en kaart:
Gaan deur jou kaart en maak seker dat die volgende aanwesig is:
❑ Duidelike bakens of plekke op die roete na die skat.
❑ Dit moet soos ‘n kaart lyk - soek gerus voorbeelde van skatkaarte op die internet
om idees te kry;
❑ Die name van die plekke op pad na die skat is aangeteken op die kaart
❑ Die skat is gemerk met ‘n X of kruis.
❑ Die kaart begin by ________________________________ (jou keuse).
Instruksies of aanwysings hoe om by die skat te kom:
❑ Duidelike aanwysings is gegee hoe om te stap van begin na die eindpunt (skat).
❑ Gebruik voorsetsels in aanwysings soos: links, draai regs, loop om, loop
tussendeur ens.
❑ Aanwysings begin met hoofletters en eindig met punte.
❑ Sinne begin met werkwoorde, omdat dit bevelsinne / instruksies is.
❑ 80 - 100 woorde
❑ Verduidelikings moet duidelik en logies wees.
❑ Aanwysings is genommer van 1 tot …
Etrecia van der Merwe©
www.klankpret.co.za
Instruksieteks: Stap 5: Publiseer
Skryf nou jou hele instruksieteks hier om by die skat uit te kom. Onthou die stappe!
Etrecia van der Merwe©
www.klankpret.co.za
Sukseskriteria: Instruksieteks
Kyk weer na jou instruksieteks en maak ‘n regmerkie by elke item wat
voltooi is in die sukseskriteria hier onder:
❑Leestekens ingesluit
(Hoofletters, punte,
uitroepteken) waar
nodig.
❑Teks bevat
aanwysings en
voorsetsels
❑Stappe om te volg.
❑ Stappe is kort en
duidelik
❑ Stappe is
genommer
❑Spelling nagegaan.
❑ Kaart is geteken
❑Instruksieteks is die
aanwysings na die
skat van die
seerower
❑ Rofwerk is gedoen
en teenwoordig
❑Skryfproses is gevolg ❑ Netjies gepubliseer
❑Herlees en redigeer
teks
TOTAAL: 20
Taak
Punte behaal
Totaal
Skatkaart
5
Beplanning: Kopkaart
5
Aanwysings of Dialoog
10 x 2 = 20
Etrecia van der Merwe©
www.klankpret.co.za
Etrecia van der Merwe©
www.klankpret.co.za
MONDELING
20 punte
_____________________________________________________________________
Instruksies:
Noudat jy die navorsing en skryfwerk voltooi het, moet jy jou kaart en aanwysings aan
die klas wys.
Gebruik die volgende as stappe in jou toespraak:
•
Inleiding: Begin met jou aanbieding en toon eers jou skatkaart.
•
Toon jou kaart van die seerower en integreer dan jou intruksies / aanwysings deur
aan die leerders te verduidelik hoe om by die skat uit te kom.
•
Verbeel jou jy is die seerower of die papegaai wanneer jy dit aanbied.
•
Kies dan een van die twee handpoppe en gee dan die instruksies oor hoe om by
die skat te kom.
•
Jy kan jou instruksies / aanwysings netso oorvertel. Jy mag soms kyk na jou teks,
maar dit nie woord vir woord aflees nie.
•
Jy mag improviseer en maak of jy die ”stem” van die papegaai of seerower gemaak
het.
Etrecia van der Merwe©
www.klankpret.co.za
AANBIEDING
20 punte
_____________________________________________________________________
Gebruik die volgende as stappe in jou aanbieding:
•
Inleiding: Begin jou toespraak en bespreek wat jy moes navors en waaroor jy moes
skryf.
My navorsing het gegaan oor _____________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
Ek moes ’n kaart maak van_______________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
•
Bespreek jou instruksieteks (aanwysings na die tronk). Jy kan jou aanwysings net
so oorvertel. Jy mag soms kyk na jou teks, maar dit nie woord vir woord aflees nie.
•
Wys ook jou kaart aan die gehoor en verduidelik jou aanwysings aan hulle.
Bespreek ook wat jy van die film en Liewe Heksie gedink het:
•
Bespreek waarom jy van die storie gehou het (Gee 3 -4 redes)
Ek het van die film / storie gehou, omdat
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
Etrecia van der Merwe©
www.klankpret.co.za
AANBIEDING
20 punte
_____________________________________________________________________
Gebruik die volgende as stappe in jou aanbieding:
•
Sluit jou aanbieding af deur te sê van watter karakters jy gehou het en van watter
nie en gee redes vir jou antwoorde.
Ek hou van _____________________________________________________, omdat
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
Ek het nie van ________________________________________________________,
gehou nie want ________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
TOTAAL: 20 punte
Etrecia van der Merwe©
www.klankpret.co.za
Etrecia van der Merwe©
www.klankpret.co.za
Bronnelys
Skryf die bronne wat jy gebruik het hier neer in alfabetiese volgorde.
Nommer hulle in volgorde.
1.
______________________________________________________________
2.
______________________________________________________________
3.
______________________________________________________________
4.
______________________________________________________________
5.
______________________________________________________________
Etrecia van der Merwe©
www.klankpret.co.za
Antwoordbladsye
Etrecia van der Merwe©
www.klankpret.co.za
STAP 1: NAVORSING
10 punte
_____________________________________________________________________
BLOKKIESRAAISEL:
Voltooi die blokkiesraaisel deur die gedig op die volgende bladsy te gebruik om jou te
help.
Dwars:
Af:
Etrecia van der Merwe©
2
www.klankpret.co.za
STAP 1: NAVORSING VERVOLG
10 punte
_____________________________________________________________________
VRAE:
(Vlak 1: Letterlike begrip)
1. Watter tipe teks het jy gelees? Hoe weet jy dit?
(2)
Gedig, dit is versreëls wat eindig met woorde wat rym. Dit is korter versreëls as ’n verhaal. (Enige
gepaste antwoord wat aantoon dat die leerder weet dit is ’n gedig).
2. Noem een ander kenmerk wat in die teks voorkom.
(1)
Bestaan uit vyf strofes, alliterasie kom voor ”vlymskerp swaard”; ”skat merk op kaart”;
klanknabootsing - ”ha, ho hee”- enige gepaste kenmerke wat leerders kan waarneem.
(Vlak 2: Herorganiseer)
3. Watter tipe rym kom voor in die teks?
(1)
Omarmde rym - abab
(Vlak 3: Afleiding)
4. Vanuit die storie: Dink jy dat dit ’n seerower is wat die storie vertel in die gedig? Gee ’n rede vir jou
antwoord.
(2)
Nee, dit is ’n seun wat op sy bed lê en droom van seerower wees: reël 14 - 16...”en droom van egte
seerower wees, hier waar ek lê op my bed en maar slegs kan lees...”
5. Wie was die seerower in die gedig eintlik?
’n Seun wat droom van seerower wees.
(1)
(Vlak 4: Evaluering)
6. Lees bietjie op en vind uit wat ’n seerower is. Skryf jou definisie of beskrywing hier neer.
(1)
’n Persoon wat skepe op see roof. https://www.merriam-webster.com/dictionary/pirate
Seerowers is persone wat skepe roof vanaf hulle skip langs ’n kusgebied. Hulle doel is gewoonlik om
die vrag of waardevolle eiendom wat op skepe vervoer word te steel. Die persone wat by die rooftog
betrokke is word dan seerowers genoem. https://af.wikipedia.org/wiki/Seerowery
(Vlak 5: Waardering)
7. Sou jy ook graag ’n seerower wou wees? Gee ’n rede vir jou antwoord.
(2)
Eie antwoord.
TOTAAL: 10
Etrecia van der Merwe©
7
www.klankpret.co.za
Download