8679/3 www.studyguide.pk AFRIKAANS

advertisement
www.studyguide.pk
CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS
General Certificate of Education Advanced Subsidiary Level
8679/3
AFRIKAANS
PAPER 3 Essay
OCTOBER/NOVEMBER SESSION 2002
1 hour 30 minutes
Additional materials:
Answer paper
TIME
1 hours 30 minutes
INSTRUCTIONS TO CANDIDATES
Write your name, Centre number and candidate number in the spaces provided on the answer
paper/answer booklet.
Answer one question.
Write your answers in Afrikaans on the separate answer paper provided.
You should write between 250 and 400 words.
If you use more than one sheet of paper, fasten the sheets together.
INFORMATION FOR CANDIDATES
Dictionaries are not permitted.
Your essay will be marked out of 40 with 16 marks for Content and 24 marks for Quality of Language.
INSTRUKSIES AAN KANDIDATE
Skryf jou naam, sentrumnommer en kandidaatnommer in die spasies verskaf op die antwoordpapier.
Beantwoord een vraag.
Antwoord die vraag in Afrikaans op die aparte papier verskaf.
Jou antwoord moet uit 250 tot 400 woorde bestaan.
As jy meer as een vel papier gebruik, heg die velle aanmekaar.
INFORMASIE AAN KANDIDATE
Woordeboeke word nie toegelaat nie.
Die opstel tel 40 punte, 16 punte vir die Inhoud en 24 punte vir die Taalgebruik.
This question paper consists of 2 printed pages.
SJF2161 S20449/1
© CIE 2002
[Turn over
www.xtremepapers.net
www.studyguide.pk
2
Skryf ‘n opstel in Afrikaans. Kies een van die volgende onderwerpe. Die opstel moet 250 to 400
woorde bevat.
1
Hedendaagse aspekte/sake
Is dit voordelig vir jou land om die wêreldbekersokkertoernooi aan te bied?
Bespreek.
2
Opvoeding
Dink jy studente moet toegelaat word om alledaagse klere skool toe te dra? Bespreek die voordele
en nadele hiervan.
3
Tegnologiese uitvindings
Sal Internet-inkopies winkels vervang en watter voordele hou dit in?
4
Oorlog en vrede
Hoe kan die armste lande in die wêreld dit bekostig om wapens te koop vir oorlogvoering?
Bespreek.
5
Werk en ontspanning
Beskryf jou dorp en omgewing in ‘n artikel vir ‘n tydskrif.
6
Jeug
Jy het ‘n groot som geld gewen. Beplan hoe jy die geld gaan spandeer.
8679/3/O/N02
www.xtremepapers.net
Download