SUBMISSION DECLARATION UNIVERSITY OF STELLENBOSCH DEPARTMENT OF HISTORY I ………..………………………………………………………………………...... Student No ………………………………………………………………………... Module………………………………………………………. …………………. hereby acknowledge that I understand what plagiarism entails and that I am fully aware of the University’s policies regarding plagiarism. I affirm that this assignment is entirely my own work. I have acknowledged and referenced all sources, including internet websites. I agree that if plagiarism is suspected, that my assignment will immediately become subject to a departmental review process. I understand that if I am found guilty of plagiarism, I am liable to face disciplinary actions as detailed in the Department of History’s Policy on Plagiarism and Referencing, and that if the matter goes to an University Disciplinary hearing, this will necessitate my facing other disciplinary action as governed by University rules or even lead to my expulsion from the University. Signature: ______________________________ Date: __________________________________ In the case of e-assignments (WebCT), this Declaration will be included with the instructions. Submission checklist: I also state that I have: I have submitted my essay through Turnitin and attached the receipt to my essay. I have not made use of a translation programme. Attached a full list of references in my bibliography Inserted page numbers Made a spare hard copy and saved the assignment electronically. PLAGIAATVORM OPDRAGTE: INHANDIGINGSVERKLARING DEPARTEMENT GESKIEDENIS UNIVERSITEIT STELLENBOSCH Ek………………………………………………………………………………………. Student Nr……………………………………………………………………………. Module………………………………………………………………………………… Verklaar hiermee dat ek verstaan wat plagiaat behels en dat ek ten volle bewus is van die universiteit se beleid aangaande plagiaat. Ek bevestig dat hierdie opdrag in sy geheel my eie werk is. Ek het al die bronne wat in die opdrag gebruik is erken en dit deur middel van voetnote verwys, insluitende Internet-webblaaie. Ek gaan daarmee akkoord dat sou plagiaat vermoed word, my opdrag onmiddellik aan ‘n departementele hersieningsproses onderwerp sal word. Ek begryp dat indien ek aan plagiaat skuldig bevind sou word, ek aan dissiplinêre stappe onderwerp sou kon word soos uiteengesit in die Departement Geskiedenis se Beleid oor Plagiaat en Verwysings. Ek begryp ook dat sou sodanige stappe tot ‘n dissiplinêre verhoor van die universiteit lei, dit sou kon impliseer dat ek ander dissiplinêre optrede in die gesig kan staar soos deur die universiteitsreëls bepaal en dat dit selfs tot my skorsing uit die Universiteit van Stellenbosch sou kon lei. Handtekening…………………………… Datum…………………………………….. In die geval van e-opdragte (WebCT), sal hierdie verklaring by die instruksies bygevoeg word. Voorleggingsoorsiglys: Ek verklaar ook: Ek het my opstel deur Turnitin ingehandig en die bewys aangeheg. (Sien instruksies om die bewys te druk op u WebCT) Dat ek nie van ‘n rekenaarvertalingsprogram gebruik gemaak het nie. ‘n Volledige bronneverwysingslys in my bibliografie aangedui het. Bladsynommers bygevoeg het by die opdrag. ‘n Harde kopié van my opdrag gemaak en dit elektronies bewaar het.