www.XtremePapers.com

advertisement
w
w
om
.c
s
er
*3726116313*
0548/02
AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE
Paper 2 Listening
ap
eP
m
e
tr
.X
w
UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS
International General Certificate of Secondary Education
October/November 2008
Approx. 35–45 minutes
Candidates answer on the Question Paper.
No Additional Materials are required.
READ THESE INSTRUCTIONS FIRST
Write your Centre number, candidate number and name on all the work you hand in.
Write in dark blue or black pen.
Do not use staples, paper clips, highlighters, glue or correction fluid.
DO NOT WRITE IN ANY BARCODES.
Answer all questions.
At the end of the examination, fasten all your work securely together.
The number of marks is given in brackets [ ] at the end of each question or part question.
Dictionaries are not allowed.
For Examiner’s Use
Oef. 1
Oef. 2
Oef. 3
Oef. 4
Totaal
This document consists of 6 printed pages and 2 blank pages.
SP (CW) T65662/3
© UCLES 2008
[Turn over
2
Oefening 1, vrae 1–6
Luister na die volgende praatjie met nuttige wenke oor hoe om elektrisiteit in die huis te bespaar.
Beantwoord die ses vrae deur ’n regmerkie (✓) in die toepaslike blokkie te maak om aan te dui of
die stelling waar of onwaar is.
Jy sal die teks twee keer hoor.
Jy het eers tyd om die vrae deur te lees.
Waar
1
Baie elektrisiteit kan bespaar word as jy ’n mikrogolfoond gebruik in
plaas van die oond van jou elektriese stoof.
2
’n Mens moet altyd ’n ketel vol water maak voordat jy vir jou ’n koppie
koffie maak.
3
Gloeilampe wat krag bespaar, sal meer dikwels vervang moet word as
die ander gewone gloeilampe.
4
’n Televisiestel waarvan die bystandlig brand, gebruik tot 25% van die
elektrisiteit wat dit gebruik wanneer ’n mens TV kyk.
5
’n Warmwatersilinder gebruik minder krag as dit nie heeltyd aan is nie.
6
Dis goedkoper om te bad as om te stort.
Onwaar
[Totaal: 6]
© UCLES 2008
0548/02/O/N/08
For
Examiner’s
Use
3
Oefening 2, vrae 7–11
For
Examiner’s
Use
Luister na ’n radio-onderhoud oor ’n baie spesiale troeteldier.
Beantwoord die vrae wat daarop gebaseer is deur die korrekte antwoord A, B, C of D te kies en ’n
regmerkie (✓) in die blokkie langs jou keuse te maak.
Jy sal die onderhoud twee keer hoor.
Jy het eers tyd om die vrae deur te lees.
7
8
9
Allerca is
A
’n soort kat wat allergies is vir mense.
B
’n troeteldier waarvoor mense allergies is.
C
’n dier vir mense wat allergies is vir katte.
D
’n kietsie wat jou laat hoes en nies.
[1]
Uit die begin van die gesprek kan jy aflei:
A
Allerca is ’n kat wat nooit by ander katte mag kom nie.
B
mense wat Allerca wil hê, moet daarteen gewaarsku word.
C
dit is nie baie duur om ’n troeteldier soos Allerca te koop nie.
D
die mense wat Allerca koop, is duidelik baie lief vir katte.
[1]
Volgens Andrew Zolli van National Geographic
A
is die Allerca-kat maar net soos ’n gewone straatkat.
B
is Allerca ’n voorbeeld van die ontdekkings van die toekoms.
C
gaan Allerca eers in 2050 beskikbaar wees.
D
sal Allerca gebruik kan word om vigs te beveg.
© UCLES 2008
0548/02/O/N/08
[1]
[Turn over
4
10 Wat moet ’n mens doen as jy Allerca wil koop?
A
Jy moet jou bestelling twaalf weke vantevore plaas.
B
Jy moet eers die inspuitings vir die kat by jou veearts reël.
C
Jy moet die kat oor die Internet bestel.
D
Jy moet eers jouself toets vir allergieë.
For
Examiner’s
Use
[1]
11 Hoeveel kos Alerca?
A
R25 000, vervoerskoste ingesluit.
B
Ongeveer R31 000.
C
Maksimaal R31 000.
D
R6 000 plus vervoerskoste.
[1]
[Totaal: 5]
© UCLES 2008
0548/02/O/N/08
5
Oefening 3, vrae 12–16
Luister na die volgende onderhoud oor ’n aantal interessante toere waarop mense kan gaan en
vul dan die ontbrekende woorde in.
For
Examiner’s
Use
Jy sal die onderhoud twee keer hoor.
Jy het eers tyd om die vrae deur te lees.
12 Op die toer na die Oos-Kaap sal reisigers pragtige ...............................................................
deur hul kompartementvensters kan sien.
[1]
13 ’n Reisiger op die treintoer na die Oos-Kaap sal drie ................................................ per dag
op die trein kan geniet.
[1]
14 Op pad Kruger-wildtuin toe sal mense die dorpe Pelgrimsrus, Sabie en ................................
besoek en ook .......................................... in die wildtuin deurbring.
[2]
15 Die Mosambiek-toer begin in ................................................. en reisigers sal later tydens ’n
bustoer ook die ....................................................... van Mosambiek besoek.
[2]
16 Op die Namibië-toer kry ’n mens onder andere die ................................................................
van die Namib te sien en in die woestyn by Swakopmund kry jy die geleentheid om enorme
......................................................... uit te klim.
[2]
[Totaal: 8]
© UCLES 2008
0548/02/O/N/08
[Turn over
6
Oefening 4, vrae 17–23
Luister na ’n onderhoud wat ’n lid van die Natuurlewevereniging voer met ’n mariene bioloog,
George Viljoen, wat ’n besondere kennis van walvisse het, en beantwoord die vrae in Afrikaans.
17 Noem drie bewegings wat ’n walvis maak wanneer hy in die see baljaar.
.................................................................................................................................................
.................................................................................................................................................
............................................................................................................................................. [3]
18 Hoe weet ons dat ’n walvis baie groter as ’n olifant is?
............................................................................................................................................. [1]
19 In watter opsig is ’n walvis amper soos ’n hond?
............................................................................................................................................. [1]
20 Hoe kan ’n mens seker wees jy sien ’n walvis en nie ’n groot vis nie? Noem twee feite.
.................................................................................................................................................
.................................................................................................................................................
.................................................................................................................................................
............................................................................................................................................. [2]
21 Wat doen sommige jong walviskalfies wat wys dat hulle nuuskierig is?
.................................................................................................................................................
............................................................................................................................................. [1]
22 (a) Wat is die normale tydsduur tussen asemhalings?
...................................................................................................................................... [1]
(b) Wat is die langste tyd wat walvisse onder water kan bly?
...................................................................................................................................... [1]
23 Waarom jag sommige lande nog walvisse?
............................................................................................................................................. [1]
[Totaal: 11]
© UCLES 2008
0548/02/O/N/08
For
Examiner’s
Use
7
BLANK PAGE
0548/02/O/N/08
8
BLANK PAGE
Permission to reproduce items where third-party owned material protected by copyright is included has been sought and cleared where possible. Every
reasonable effort has been made by the publisher (UCLES) to trace copyright holders, but if any items requiring clearance have unwittingly been included, the
publisher will be pleased to make amends at the earliest possible opportunity.
University of Cambridge International Examinations is part of the Cambridge Assessment Group. Cambridge Assessment is the brand name of University of
Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is itself a department of the University of Cambridge.
0548/02/O/N/08
Download