www.XtremePapers.com

advertisement
w
w
om
.c
s
er
* 5 6 6 1 0 5 4 0 4 0 *
0548/02
AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE
Paper 2 Listening
ap
eP
m
e
tr
.X
w
UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS
International General Certificate of Secondary Education
October/November 2010
Approx. 35–45 minutes
Candidates answer on the Question Paper
No Additional Materials are required.
READ THESE INSTRUCTIONS FIRST
Write your Centre number, candidate number and name on all the work you hand in.
Write in dark blue or black pen.
Do not use staples, paper clips, highlighters, glue or correction fluid.
DO NOT WRITE IN ANY BARCODES.
Answer all questions.
At the end of the examination, fasten all your work securely together.
The number of marks is given in brackets [ ] at the end of each question or part question.
Dictionaries are not allowed.
For Examiner’s Use
Oefening 1
Oefening 2
Oefening 3
Oefening 4
Total:
This document consists of 7 printed pages and 1 blank page.
DC (KN) 33451/2
© UCLES 2010
[Turn over
2
Oefening 1, vrae 1–6
For
Examiner’s
Use
Luister na die volgende praatjie oor die dra van sitplekgordels in motors.
Beantwoord die vrae deur ’n regmerkie (✓) in die toepaslike blokkie te maak om aan te dui of die
stelling waar of onwaar is.
Jy sal die praatjie twee keer hoor.
Jy het eers tyd om die vrae deur te lees.
Waar
Onwaar
1
Baie mense dra deesdae nie hulle sitplekgordels nie.
[1]
2
Spaanse navorsers het hul ondersoek op 2 850 motorongelukke
gebaseer.
[1]
Minder insittendes van motors sou sitplekgordels gedra het, as daar
nie padblokkades was nie.
[1]
Kenners dink die kans dat jy bewusteloos sal raak in ’n ongeluk
is groter wanneer jy nie jou sitplekgordel dra nie.
[1]
Die beserings wat ’n sitplekgordel kan veroorsaak, is glo minder
erg as die beserings wat jy kan opdoen deur nie ’n gordel te dra nie.
[1]
Of jy jou gordel dra of nie, het min invloed op die krag waarmee ’n
mens vorentoe beweeg in ’n ongeluk.
[1]
3
4
5
6
[Totaal: 6]
© UCLES 2010
0548/02/O/N/10
3
Oefening 2, vrae 7–11
For
Examiner’s
Use
Joernalis Andrea Jennings voer ’n onderhoud met die bestuurder van ’n hotel.
Beantwoord die vrae deur die korrekte antwoord, A, B, C of D te kies en ’n regmerkie (✓) in die
blokkie langs jou keuse te maak.
Jy sal die onderhoud twee keer hoor.
Jy het eers tyd om die vrae deur te lees.
7
8
9
Waarom is Andrea bly oor die kans om met Paul de Wet te praat?
A
Hy hou eintlik nie so baie van onderhoude nie.
B
Sy wil hom graag gratis advertensie gee.
C
Sy wil graag verniet in die hotel kom bly.
D
Hy is gewoonlik baie besig.
[1]
Die kamers in die hotel ...
A
... is nie almal luuks nie.
B
... het almal rekenaars en drukkers.
C
... het almal ’n uitsig oor die oseaan.
D
... is almal toeganklik vir rolstoelgebruikers.
[1]
Die hotel se restaurant ...
A
... bied ’n vasgestelde spyskaart met Europese en plaaslike geregte.
B
... bedien plaaslike en internasionale geregte.
C
... is buite die hotel op die rotse gebou.
D
... is volgens Paul die beste op die Tuinroete.
© UCLES 2010
0548/02/O/N/10
[1]
[Turn over
4
10 Die hotel ...
A
... het goeie geriewe vir besigheidsbyeenkomste.
B
... bied slegs geriewe vir vakansiegangers.
C
... se getypoel kan net tydens laagwater gebruik word.
D
... se getypoel kan net tydens hoogwater gebruik word.
For
Examiner’s
Use
[1]
11 Twee van die besienswaardighede op Mosselbaai is:
A
Die grot naby aan die vuurtoring en die Khoi-San-staproete
B
Die Khoi-San-grot en die Vlermuisgrot
C
Die vuurtoring naby aan die hotel en die St. Blaize-staproete
D
Die vuurtoring onder die hotel en die Khoi-San-grot
[1]
[Totaal: 5]
© UCLES 2010
0548/02/O/N/10
5
Oefening 3, vrae 12–19
Luister na die volgende gesprek met inspekteur Grobbelaar, ’n lid van die honde-eenheid van die
polisie in Soweto.
For
Examiner’s
Use
Maak kort aantekeninge oor die gesprek.
Jy sal die gesprek twee keer hoor.
Jy het eers tyd om die vrae deur te lees.
12 Twee kenmerke van Sparky:
(i)
Slim
(ii) ............................................................
[1]
13 Aantal honde wat opgelei is om geld op te spoor:
...................................................................
[1]
14 Twee uiterlike kenmerke van Sparky:
(i)
............................................................
(ii) lang, wollerige stert
[1]
15 Gebied waar Sparky en Grobbelaar werk:
...................................................................
[1]
16 Die bedrag wat Sparky in Soweto opgespoor het:
...................................................................
[1]
17 Buitelandse note wat Sparky kan opspoor:
(i)
dollars
(ii) ............................................................
[1]
18 Rede hoekom Sparky se vorige eienaar hom aan die polisie gegee het:
...................................................................
[1]
19 Grobbelaar se voorbereiding op die werk met Sparky:
(i)
Hulp van ’n forensiese deskundige
(ii) ............................................................
[1]
[Totaal: 8]
© UCLES 2010
0548/02/O/N/10
[Turn over
6
Oefening 4, vrae 20–27
Pieter praat met sy Ekonomie-onderwyseres oor geldsake.
Beantwoord die vrae in Afrikaans.
Jy sal die gesprek twee keer hoor.
Jy het eers tyd om die vrae deur te lees.
20 Wat glo Mevrou Januarie is die twee belangrikste aspekte van inkomste bestuur?
(a) ...................................................................................................................................... [1]
(b) ...................................................................................................................................... [1]
21 Waaroor is Pieter bekommerd as dit kom by spaar?
............................................................................................................................................. [1]
22 Wat moet Pieter homself afvra wanneer hy iets wil koop?
............................................................................................................................................. [1]
23 Watter positiewe gevolge kan dit hê om te spaar, volgens mevrou Januarie? Noem twee.
(i) ......................................................................................................................................... [1]
(ii) ........................................................................................................................................ [1]
24 Wat is Pieter se bron van inkomste?
............................................................................................................................................. [1]
25 Noem een werk wat mevrou Januarie sê Pieter dalk kan doen.
............................................................................................................................................. [1]
© UCLES 2010
0548/02/O/N/10
For
Examiner’s
Use
7
26 (a) Watter rede gee Pieter daarvoor dat hy nie met sy geld uitkom nie?
..........................................................................................................................................
......................................................................................................................................[1]
(b) Noem een voorstel wat mevrou Januarie maak om hierdie probleem op te los.
......................................................................................................................................[1]
27 Hoekom is dit goed om ’n lening vroeg af te betaal, volgens mevrou Januarie?
............................................................................................................................................. [1]
[Totaal: 11]
© UCLES 2010
0548/02/O/N/10
For
Examiner’s
Use
8
BLANK PAGE
Permission to reproduce items where third-party owned material protected by copyright is included has been sought and cleared where possible. Every reasonable
effort has been made by the publisher (UCLES) to trace copyright holders, but if any items requiring clearance have unwittingly been included, the publisher will
be pleased to make amends at the earliest possible opportunity.
University of Cambridge International Examinations is part of the Cambridge Assessment Group. Cambridge Assessment is the brand name of University of
Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is itself a department of the University of Cambridge.
0548/02/O/N/10
Download