w w Name ap eP m e tr .X Candidate Number w Centre Number om .c AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE s er UNIVERSITY OF CAMBRIDGE LOCAL EXAMINATIONS SYNDICATE in collaboration with MINISTRY OF BASIC EDUCATION, SPORT AND CULTURE, NAMIBIA International General Certificate of Secondary Education 0548/03, 0556/03 Paper 3 Listening October/November 2003 Approx. 30 minutes Candidates answer on the Question Paper. No Additional Materials are required. READ THESE INSTRUCTIONS FIRST Write your Centre number, candidate number and name in the spaces at the top of this page. Write in dark blue or black pen in the spaces provided on the Question Paper. Do not use staples, paper clips, highlighters, glue or correction fluid. Answer all questions. The number of marks is given in brackets [ ] at the end of each question or part question. At the end of the examination, fasten all your work securely together. LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES Skryf jou Sentrumnommer, kandidaatnommer en naam in die spasies bo-aan hierdie bladsy. Skryf met ‘n donkerblou of swart pen in die spasies wat op die vraestel voorsien word. Moenie krammetjies, skuifspelde, glanspenne, gom of flaterwater gebruik nie. Beantwoord alle vrae. Die aantal punte word tussen hakies [ ] aan die einde van elke vraag of deel van ‘n vraag gegee. Maak seker aan die einde van die eksamen dat jou werk stewig vasgemaak is. For Examiner’s Use If you have been given a label, look at the details. If any details are incorrect or missing, please fill in your correct details in the space given at the top of this page. Stick your personal label here, if provided. Part 1 Part 2 Part 3 TOTAL This document consists of 5 printed pages and 3 blank pages. SP (SLC) S50494/2 © MBESC Namibia 2003 [Turn over For Examiner’s Use 2 Afdeling 1 Oefening 1: vrae 1–6 Vir vrae 1 tot 6 sal julle ‘n reeks situasies hoor. Beantwoord elke vraag op die reëls wat daarvoor voorsien word. Jou antwoorde moet so kort as moontlik wees. Jy sal elke vraag twee keer hoor. 1 Jy wil die stasie skakel om uit te vind of daar nog plek op die trein na ‘n sekere dorp is en hoor ‘n vooraf opgeneemde boodskap. Watter nommer moet jy skakel? ..............................................................................................................................................[1] 2 Jy hoor die volgende advertensie. (i) Watter geheim sal jy uitvind indien jy op die advertensie reageer? ......................................................................................................................................[1] (ii) Wat moet in die koevert wat jy aanstuur, wees? ......................................................................................................................................[1] 3 Mev. Nel vertel van ‘n brief wat sy van haar broer in China ontvang het. Waarom is haar broer se belangstelling in die meisies daar maar oppervlakkig? ..............................................................................................................................................[1] 4 Petrus het so pas gesien hoe ‘n motor van ‘n ongelukstoneel wegjaag en die polisie vra hom om die motor te beskryf. Watter kleur het die motor gehad? ..............................................................................................................................................[1] 5 Mnr. Welsh is besig om ‘n uitstappie te organiseer. Hoeveel kinders sal in die bussie reis? ..............................................................................................................................................[1] 6 ‘n Dame is op soek na ‘n betroubare huishulp. Wat sal haar werk hoofsaaklik behels? ..............................................................................................................................................[1] [Totaal : 7] 0548/03/O/N/03 For Examiner’s Use 3 Afdeling 2 Oefening 1: vraag 7 ‘n Joernalis voer ‘n onderhoud met ‘n bekende ontwerper. Luister na die gesprek en voltooi die onderstaande notas. Jy sal die onderhoud twee keer hoor. (a) Die ontwerper se pa wou hê hy moes uitblink in ....................... en die ....................... soos die buurseuns. [2] (b) In sy skool was hy die eerste seun wat erekleure vir ....................... gekry het. [1] (c) Iets wat die ontwerper moeilik verwerk, is ...................................... wat swaarkry. [1] (d) Volgens die ontwerper is vriende ...................................... . [1] (e) ‘n Vreemdeling evalueer jou op grond van dit ...................................... . [1] (f) [1] Wisselende modes is vir die ontwerper ...................................... . [Totaal : 7] Oefening 2: vrae 8–12 ‘n Wetenskap onderwyser is besig met ‘n inleidende praatjie oor die padda voordat die les begin. Luister na die praatjie en dui aan of ‘n stelling WAAR of ONWAAR is deur ‘n regmerkie (✓) in die toepaslike blokkie te maak. Al die stellings moet gemerk word. Jy sal die praatjie twee keer hoor. Waar 8 Die melkerige gif wat paddas afskei, is om hul vyande af te skrik. 9 ‘n Mens kry vratte as jy ‘n padda hanteer. Onwaar 10 Paddas eet muskiete. 11 Paddas beskadig voedselgewasse. 12 Paddas is ‘n goeie voorbeeld van ongewerwelde diere. [Totaal : 5] 0548/03/O/N/03 [Turn over For Examiner’s Use 4 Afdeling 3 Oefening 1: vrae 13–17 Luister na die voorlesing oor die narwal en beantwoord vrae 13 tot 17 deur ‘n regmerkie (✓) in die blokkie langs die korrekte stelling te maak. Jy sal die voorlesing twee keer hoor. 13 Die narwal-slagtand in besit van koningin Elizabeth I A is gebruik om haar hart te laat werk. B was afkomstig van ‘n fabelagtige wit perd. C was die ivoortand van ‘n seedier. D het helende eienskappe gehad. [1] 14 Om lug te skep, A soek hy gate in die ys. B swem hy suid onder die pakys. C breek hy die ys met sy voorkop. D dryf hy op die pakys rond. [1] 15 By narwalle het A alle bulle twee slagtande. B alle bulle en koeie een slagtand. C sommige bulle geen slagtande nie. D sommige koeie slagtande. [1] 16 Die narwal se eintlike blyplek is die A Middellandse See. B Noordelike Yssee. C suidelike seë. D Engelse kanaal. [1] 0548/03/O/N/03 For Examiner’s Use 5 17 Eskimo’s jag die narwal om A gereedskap van sy ivoor te maak. B wapens van sy ivoor te maak. C skyngevegte met hulle te voer. D hulle uit te roei. [1] [Totaal : 5] Oefening 2: vrae 18–22 Luister na die volgende artikel wat handel oor buffels. Beantwoord vrae 18 tot 22 op die reëls wat daarvoor voorsien word. Jy sal die inhoud van die artikel twee keer hoor. 18 Noem een eienskap wat ‘n mens moet hê om ‘n buffel genoem te word. ..............................................................................................................................................[1] 19 In watter één opsig verskil die buffel van die gewone melkbees, volgens die artikel? ..............................................................................................................................................[1] 20 Op watter ander vasteland behalwe Afrika kom buffels voor? ..............................................................................................................................................[1] 21 Waar in Afrika kom die Kaapse buffel voor? Noem slegs een gebied. ..............................................................................................................................................[1] 22 Skryf twee kenmerke eie aan die dwerg-woudbuffel neer. ..............................................................................................................................................[1] ..............................................................................................................................................[1] [Totaal : 6] 0548/03/O/N/03 6 BLANK PAGE 0548/03/O/N/03 7 BLANK PAGE 0548/03/O/N/03 8 BLANK PAGE 0548/03/O/N/03