UNIVERSITY OF CAMBRIDGE LOCAL EXAMINATIONS SYNDICATE in collaboration with www.XtremePapers.com

advertisement

www.XtremePapers.com

Centre Number Candidate Number Name

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE LOCAL EXAMINATIONS SYNDICATE in collaboration with

MINISTRY OF BASIC EDUCATION, SPORT AND CULTURE, NAMIBIA

International General Certificate of Secondary Education

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE

0548/03, 0556/03

Paper 3 Listening

October/November 2004

Approx. 30 minutes

Candidates answer on the Question Paper.

No Additional Materials are required.

READ THESE INSTRUCTIONS FIRST

Write your Centre number, candidate number and name on all the work you hand in.

Write in dark blue or black pen in the spaces provided on the Question Paper.

Do not use staples, paper clips, highlighters, glue or correction fluid.

Answer all questions.

The number of marks is given in brackets [ ] at the end of each question or part question.

At the end of the examination, fasten all your work securely together.

LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES

Skryf jou sentrumnommer, kandidaatnommer en naam op al die stukke wat jy gaan inhandig.

Skryf met ‘n donkerblou of swart pen in die spasies wat op die vraestel voorsien word.

Moenie krammetjies, skuifspelde, glanspenne, gom of flaterwater gebruik nie.

Beantwoord alle vrae.

Die aantal punte word tussen hakies [ ] aan die einde van elke vraag of deel van ‘n vraag gegee.

Maak seker aan die einde van die eksamen dat jou werk stewig vasgemaak is.

If you have been given a label, look at the details. If any details are incorrect or missing, please fill in your correct details in the space given at the top of this page.

Stick your personal label here, if provided.

This document consists of 7 printed pages and 1 blank page.

For Examiner’s Use

Part 1

Part 2

Part 3

TOTAL

SP (AT) S56927/3

© MBESC Namibia 2004 [Turn over

2

Afdeling 1

Vrae 1–6

Vir vrae 1 tot 6 sal julle ‘n reeks situasies hoor. Beantwoord elke vraag op die reëls wat daarvoor voorsien word. Jou antwoorde moet so kort as moontlik wees. Jy sal elke situasie twee keer hoor.

1 Die volgende is ‘n waarskuwing aan tieners. Wat is ‘n werklikheid waarmee die meeste tieners te doen kry?

..............................................................................................................................................[1]

For

Examiner’s

Use

2 Luister na die volgende inligting oor die laventelstruik.

(a) Waaraan sal jy die laventelstruik uitken as jy nie kan ruik nie?

......................................................................................................................................[1]

(b) Gedurende watter seisoen blom die struik nie?

......................................................................................................................................[1]

3 Luister na die volgende kleinadvertensie. Noem een eienskap wat ‘n potensieel suksesvolle aansoeker moet hê.

..............................................................................................................................................[1]

4 Die volgende is ‘n uittreksel uit ‘n sterrevoorspelling. Van watter ou gewoonte word hier gepraat?

..............................................................................................................................................[1]

5 Luister na ‘n persoon se reaksie op ‘n brief wat sy ontvang het. Watter vrugte het haar

Sondagmiddagvermaak afgewerp?

..............................................................................................................................................[1]

6 ‘n Geneesheer praat oor gesondheid. Watter ander siekte as griep kan deur die griepvirus veroorsaak word?

..............................................................................................................................................[1]

[Totaal : 7]

0548/03/O/N/04

3

Afdeling 2

Oefening 1: Vraag 7

Die volgende praatjie handel oor natuurkragte en die rampe wat dit kan meebring. Luister na die praatjie en voltooi die onderstaande notas deur die ontbrekende woorde of sinsdele in te vul.

Jy sal die praatjie twee keer hoor.

For

Examiner’s

Use

Die kalm gedeelte in die middel van ‘n sikloon word die (a) ................................. genoem

Siklone veroorsaak groot skade op land weens (b) ................................. en (c)

.................................

Blitsvloede word veroorsaak deur (d) .................................

Die Visrivier-canyon is ‘n voorbeeld van ‘n (e) ................................. wat oor ‘n lang tyd deur erosie gevorm is.

Erosie van sandstrande aan die kuslyn word veroorsaak deur golwe en (f) .................................

Sand word gevorm deurdat (g) .................................

Die vasteland waar die oudste woestyn aangetref word, is (h) .................................

[Totaal : 8]

0548/03/O/N/04

[Turn over

4

Oefening 2: Vrae 8–12

Luister nou na ‘n uitnodiging na ‘n huweliksbevestiging. Beantwoord nou vrae 8 tot 12 deur ‘n regmerkie ( ✓ ) in die blokkie van jou keuse te maak. Jy sal die voorlesing twee keer hoor.

8 Die bruidegom is

A Albertus Kuhlewind

For

Examiner’s

Use

B

C

Johan Kuhlewind

Johan Bessinger

D Joshua Bessinger [1]

9 Die huweliksbevestiging vind plaas op

A 18 Desember

B 28 Desember

C

D

30 November

18 November [1]

10 Die bruid se moeder woon in

A Khomasdal

Mariental B

C

D

Windhoek

AME

11 Hierdie kleur is nie die bruid se voorkeurkleur in die kombuis nie:

A lemmetjiegroen

B lila wit C

D blou

[1]

[1]

0548/03/O/N/04

12 Die seremonie waarvan hier gepraat word, is

A ‘n verlowing

5

B

C

‘n troue

‘n onthaal

D egskeiding [1]

[Totaal : 5]

For

Examiner’s

Use

0548/03/O/N/04

6

Oefening 3: Vrae 13–17

‘n Berader gesels oor MIV-vigs en mense se houding daaroor. Luister na die praatjie en beantwoord vrae 13 tot 17 op die reëls wat daarvoor voorsien word. Jy sal die praatjie twee keer hoor.

13 Hoe het die berader geweet dat die mense met wie sy berading gedoen het, hul MIV-status geheim wou hou?

..............................................................................................................................................[1]

For

Examiner’s

Use

14 Wat is die eerste waarneembare teken dat jy dalk MIV-positief is?

..............................................................................................................................................[1]

15 Waarom beskou sommige dokters MIV nie meer as ‘n terminale siekte nie?

..............................................................................................................................................[1]

16 Noem een voorbeeld van ‘n erkende chroniese siekte wat in hierdie stuk genoem word.

..............................................................................................................................................[1]

17 Waarom word lyers se bloed vier keer per jaar getoets?

..............................................................................................................................................[1]

[Totaal : 5]

0548/03/O/N/04

7

Afdeling 3

Oefening 1: Vraag 18–27

Somertyd is uitspantyd. Luister nou na ‘n praatjie wat gaan oor ‘n heerlike uitspanplek.

Beantwoord vrae 18 tot 27 deur ‘n regmerkie ( ✓ ) in die toepaslike blokkie te maak om aan te dui of ‘n stelling WAAR of ONWAAR is. Al die stellings moet gemerk word. Jy sal die praatjie twee keer hoor.

Waar Onwaar

18 Die Molopo Kalahari Lodge is in die Kgalagadi Oorgrens Park geleë.

For

Examiner’s

Use

19 Daar is 22 selfsorgeenhede en 4 chalets.

20 Die chalets word in die winter verhit.

21 Die dierelewe van die Kalahari word in die dekor uitgebeeld.

22 Die swemgeriewe by die Lodge is slegs teen sononder beskikbaar.

23 Daar kan konferensies in ‘n omheinde kraal gehou word.

24 Wild kan in die nag besigtig word.

25 4

×

4 voertuie word vir spoorsny gebruik.

26 Die Molopo Kalahari Lodge is op ‘n private wildplaas geleë.

27 Besprekings kan ook met behulp van die rekenaar gedoen word.

[Totaal : 5]

0548/03/O/N/04

8

BLANK PAGE

0548/03/O/N/03

Download