UNIVERSITY OF CAMBRIDGE LOCAL EXAMINATIONS SYNDICATE in collaboration with www.XtremePapers.com

advertisement
w
w
Name
ap
eP
m
e
tr
.X
Candidate Number
w
Centre Number
om
.c
AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE
s
er
UNIVERSITY OF CAMBRIDGE LOCAL EXAMINATIONS SYNDICATE
in collaboration with
MINISTRY OF BASIC EDUCATION, SPORT AND CULTURE, NAMIBIA
International General Certificate of Secondary Education
0548/04, 0556/04
Paper 4 Listening
October/November 2003
Approx. 45 minutes
Candidates answer on the Question Paper.
No Additional Materials are required.
READ THESE INSTRUCTIONS FIRST
Write your Centre number, candidate number and name in the spaces at the top of this page.
Write in dark blue or black pen in the spaces provided on the Question Paper.
Do not use staples, paper clips, highlighters, glue or correction fluid.
Answer all questions.
The number of marks is given in brackets [ ] at the end of each question or part question.
At the end of the examination, fasten all your work securely together.
LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES
Skryf jou Sentrumnommer, kandidaatnommer en naam in die spasies bo-aan hierdie bladsy.
Skryf met ‘n donkerblou of swart pen in die spasies wat op die vraestel voorsien word.
Moenie krammetjies, skuifspelde, glanspenne, gom of flaterwater gebruik nie.
Beantwoord alle vrae.
Die aantal punte word tussen hakies [ ] aan die einde van elke vraag of deel van ‘n vraag gegee.
Maak seker aan die einde van die eksamen dat jou werk stewig vasgemaak is.
For Examiner’s Use
If you have been given a label, look at the
details. If any details are incorrect or
missing, please fill in your correct details
in the space given at the top of this page.
Stick your personal label here, if
provided.
Part 1
Part 2
Part 3
TOTAL
This document consists of 6 printed pages and 2 blank pages.
SP (AT) S50493/2
© MBESC Namibia 2003
[Turn over
For
Examiner’s
Use
2
Afdeling 1
Oefening 1: vrae 1–6
Vir vrae 1 tot 6 sal julle ‘n reeks situasies hoor. Beantwoord elke vraag op die reëls wat daarvoor
voorsien word. Jou antwoorde moet so kort as moontlik wees. Jy sal elke vraag twee keer hoor.
1
Jy wil die stasie skakel om uit te vind of daar nog plek op die trein na ‘n sekere dorp is en
hoor ‘n vooraf opgeneemde boodskap.
Watter nommer moet jy skakel?
..............................................................................................................................................[1]
2
Jy hoor die volgende advertensie. Watter geheim sal jy uitvind indien jy op die advertensie
reageer?
......................................................................................................................................[1]
3
Mev. Nel vertel van ‘n brief wat sy van haar broer in China ontvang het. Waarom is haar
broer se belangstelling in die meisies dáár maar oppervlakkig?
..............................................................................................................................................[1]
4
Petrus het so pas gesien hoe ‘n motor van ‘n ongelukstoneel wegjaag en die polisie vra hom
om die motor te beskryf. Hoe het die motor gelyk?
..............................................................................................................................................[2]
5
Mnr. Welsh is besig om ‘n uitstappie te organiseer. Hoeveel kinders sal in die bussie reis?
..............................................................................................................................................[1]
6
‘n Dame is op soek na ‘n betroubare huishulp.
(a) In watter ouderomsgroep moet die aansoeker val?
......................................................................................................................................[1]
(b) Wat sal beslis in die aansoeker se guns tel vir moontlike indiensneming?
......................................................................................................................................[1]
[Totaal : 8]
0548/04/O/N/03
For
Examiner’s
Use
3
Afdeling 2
Oefening 1: vraag 7
‘n Joernalis voer ‘n onderhoud met ‘n bekende ontwerper. Luister na die gesprek en voltooi die
onderstaande notas. Jy sal die onderhoud twee keer hoor.
(a) Die ontwerper se pa wou hê hy moes uitblink in ....................... en ....................... .
[2]
(b) In sy skool was hy die eerste seun wat ....................... gekry het.
[1]
(c) Iets wat die ontwerper moeilik verwerk, is ...................................... .
[1]
(d) Volgens die ontwerper is vriende ...................................... .
[1]
(e) ‘n Vreemdeling takseer jou op grond van ...................................... .
[1]
(f)
Die rede waarom hy padwoede verstaan is omdat ......................................
...................................... .
[1]
(g) Wisselende modes is vir die ontwerper ...................................... .
[1]
[Totaal : 8]
Oefening 2: vrae 8–13
‘n Wetenskap onderwyser is besig met ‘n inleidende praatjie oor die padda voordat die les begin.
Luister na die praatjie en dui aan of ‘n stelling WAAR of ONWAAR is deur ‘n regmerkie (✓) in die
toepaslike blokkie te maak. Al die stellings moet gemerk word. Jy sal die praatjie twee keer hoor.
Waar
8
Die melkerige gif wat paddas afskei, is ‘n verdedigingsmeganisme.
9
‘n Mens kry vratte as jy ‘n padda hanteer.
Onwaar
10 Paddas kommunikeer met mekaar.
11 Paddas eet muskiete.
12 Paddas beskadig voedselgewasse.
13 In wetenskaplesse word paddas as ‘n voorbeeld van ongewerwelde
diere gebruik.
[Totaal : 6]
0548/04/O/N/03
[Turn over
For
Examiner’s
Use
4
Afdeling 3
Oefening 1: vrae 14–18
Luister na die voorlesing oor die narwal en beantwoord vrae 14 tot 18 deur ‘n regmerkie (✓) in die
blokkie langs die korrekte stelling te maak. Jy sal die voorlesing twee keer hoor.
14 Die narwal-slagtand in besit van koningin Elizabeth I
A
is gebruik om haar hart te laat werk.
B
was afkomstig van ‘n fabelagtige wit perd.
C
was die ivoortand van ‘n seedier.
D
het helende eienskappe gehad.
[1]
15 Om lug te skep,
A
soek hy gate in die ys.
B
swem hy suid onder die pakys.
C
breek hy die ys met sy voorkop.
D
dryf hy op die pakys rond.
[1]
16 By narwalle het
A
alle bulle twee slagtande.
B
alle bulle en koeie een slagtand.
C
sommige bulle geen slagtande nie.
D
sommige koeie slagtande.
[1]
17 Die narwal se eintlike blyplek is die
A
Middellandse See.
B
Noordelike Yssee.
C
suidelike seë.
D
Engelse kanaal.
[1]
0548/04/O/N/03
For
Examiner’s
Use
5
18 Eskimo’s jag die narwal om
A
gereedskap van sy ivoor te maak.
B
wapens van sy ivoor te maak.
C
skyngevegte met hulle te voer.
D
hulle uit te roei.
[1]
[Totaal : 5]
Oefening 2: vrae 19–22
In ‘n artikel is daar oor adolessente geskryf. Luister nou na die inhoud van die artikel en
beantwoord die vrae op die reëls wat daarvoor voorsien word. Jy sal die artikel twee keer hoor.
19 Noem twee vrese wat ouers dikwels het ten opsigte van hul kinders se sosiale verkeer.
..................................................................................................................................................
..................................................................................................................................................
..............................................................................................................................................[2]
20 Waarom gryp die adolessent na elke moontlike flentertjie inligting omtrent sosiale verkeer en
verhoudings?
..................................................................................................................................................
..............................................................................................................................................[1]
21 Waarin behoort adolessente te belê?
..............................................................................................................................................[1]
22 Wat behoort die wagwoord in die lewe van ‘n adolessent te wees?
..............................................................................................................................................[1]
[Totaal : 5]
0548/04/O/N/03
[Turn over
6
Oefening 3: vrae 23–25
Luister na die volgende artikel wat handel oor buffels. Beantwoord vrae 23 tot 25 op die reëls wat
daarvoor voorsien word. Jy sal die inhoud van die artikel twee keer hoor.
23 Noem een opsig waarin die buffel van die gewone melkbees verskil, volgens die artikel.
......................................................................................................................................................[1]
24 Op watter vasteland kom die Kaapse buffel voor?
......................................................................................................................................................[1]
25 Noem twee eienskappe waaraan jy ‘n dwerg-woudbuffel sal uitken.
..........................................................................................................................................................
......................................................................................................................................................[2]
[Totaal : 4]
0548/04/O/N/03
7
BLANK PAGE
0548/04/O/N/03
8
BLANK PAGE
0548/04/O/N/03
Download