www.XtremePapers.com

advertisement
w
w
om
.c
s
er
*0031840544*
0548/02
AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE
Paper 2 Listening
ap
eP
m
e
tr
.X
w
UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS
International General Certificate of Secondary Education
October/November 2007
Approx. 35–45 minutes
Candidates answer on the Question Paper.
No Additional Materials are required.
READ THESE INSTRUCTIONS FIRST
Write your Centre number, candidate number and name on all the work you hand in.
Write in dark blue or black pen.
Do not use staples, paper clips, highlighters, glue or correction fluid.
DO NOT WRITE IN ANY BARCODES.
Answer all questions.
At the end of the examination, fasten all your work securely together.
The number of marks is given in brackets [ ] at the end of each question or part question.
Dictionaries are not allowed.
For Examiner’s Use
This document consists of 6 printed pages and 2 blank pages.
SP (SLM) T44013/2
© UCLES 2007
[Turn over
For
Examiner’s
Use
2
Oefening 1, vrae 1–6
Luister na die volgende wenke oor die gebruik van ’n selfoon.
Beantwoord vrae 1–6 deur ’n regmerkie (✓) in die toepaslike blokkie te maak om aan te dui of die
stelling Waar of Onwaar is.
Jy sal die teks twee keer hoor.
Jy het eers tyd om die vrae deur te lees.
Waar
1
Ons moet deesdae goeie maniere hê omdat ons so baie van tegnologie
gebruik maak.
2
As ’n mens oor jou selfoon praat, is jy in ’n lugleegte.
3
’n Mens behoort nooit ’n dringende oproep te neem as jy saam met
ander mense is wanneer jou selfoon lui nie.
4
Dit is goeie maniere om mense se toestemming te vra voordat jy hulle
met jou selfoonkamera afneem.
5
’n Mens kan moontlik in hegtenis geneem word as jy oor ’n selfoon
praat terwyl jy ’n motor bestuur.
6
As motorbestuurders nie hul volle aandag aan die bestuur van die
voertuig gee nie, stel hulle net hul eie lewe in gevaar.
Onwaar
[Totaal: 6]
© UCLES 2007
0548/02/O/N/07
For
Examiner’s
Use
3
Oefening 2, vrae 7–11
Luister na die volgende praatjie oor dwelms. Beantwoord die vrae deur die korrekte antwoord, A,
B, C of D, te kies en ’n regmerkie (✓) in die blokkie langs jou keuse te maak.
Jy sal die praatjie twee keer hoor.
7
8
9
‘Dis amper weer sulke tyd’ beteken
A
mense gaan weer seerkry.
B
almal wil die lewe geniet.
C
dat dit tyd vir dwelms is.
D
die vakansie is nou naby.
[1]
Versoekings beteken hier dinge
A
wat met dwelms te doen het.
B
wat ons voel ons dalk wil doen.
C
wat met alkohol te doen het.
D
wat jong mense graag doen.
[1]
Die spreker sê dit is dikwels vir tieners moeilik om die regte besluit te neem omdat hulle
A
nie wil wys hulle is cool nie.
B
graag wil wys hulle is cool.
C
graag hul lewe wil verander.
D
te veel alkohol wil gebruik.
© UCLES 2007
[1]
0548/02/O/N/07
[Turn over
For
Examiner’s
Use
4
10 Tieners gebruik soms dwelms, want
A
hulle probeer om mense se aandag af te trek.
B
hulle onthou nie waarskuwings van hul ouers nie.
C
hulle tree vinnig op om moeilikheid te voorkom.
D
hulle kan nie gou weier as iemand dit aanbied nie.
[1]
11 Wat kan jongmense doen as hulle nie aan dwelms blootgestel wil word nie?
A
Hulle moenie die lewe probeer geniet nie.
B
Hulle moet hulp kry en aan hul toekoms dink.
C
Hulle moet wegbly van plekke waar dwelms is.
D
Hulle moenie die feestyd vier nie.
[1]
[Totaal: 5]
© UCLES 2007
0548/02/O/N/07
For
Examiner’s
Use
5
Oefening 3, vrae 12–19
Daar is minder as twee jaar oor voordat die 2010-Sokkerwêreldbeker in Suid-Afrika aangebied
word. ’n Verslaggewer het ’n onderhoud gevoer met ’n meisie, Kylie Isdale, wat mal is oor sokker.
Luister na die onderhoud en vul dan die ontbrekende woorde of frases in.
Jy sal die onderhoud twee keer hoor.
12 Kylie hou baie van sokker omdat dit ’n spel is waar jy jou .......................................................
................................................ kan gebruik.
[1]
13 Sy speel vir die Universiteit van Johannesburg, maar is ook al vir Oos-Gauteng ...................
................................................
[1]
14 Volgens Kylie gaan die 2010-Sokkerwêreldbeker ’n ................................................................
................................................ hê op sokker in Suid-Afrika.
[1]
15 Vroue moet die kritici stil kry deur ...................................................................................
[1]
16 Kylie sê mense komplimenteer haar deur te sê sy neem ........................................................
............................................................ besluite op die sokkerveld.
[1]
17 Sy glo dat mense wat passievol is oor sokker, by ’n sokkerklub moet aansluit en aan hul
.................................................................................................................... moet werk.
[1]
18 Kylie volg ’n kursus in ....................................................................... aan die universiteit. [1]
19 Die verslaggewer dink Kylie se .........................................................kan sorg dat haar drome
waar word.
[1]
[Totaal: 8]
© UCLES 2007
0548/02/O/N/07
[Turn over
For
Examiner’s
Use
6
Oefening 4, vrae 20–26
’n Begroting is ’n plan oor wat ’n mens met jou geld gaan doen oor ’n sekere tydperk. As jy ’n
begroting uitwerk sodat jy met jou geld kan uitkom, en daarby hou, is daar geen rede waarom jy
’n geldkrisis moet hê as jy gereeld geld kry nie.
Luister wat ’n finansiële adviseur te sê het oor begroting in ’n gesprek met ’n tiener en beantwoord
dan die vrae op die reëls wat daarvoor op die vraestel voorsien word.
Jy sal die gesprek twee keer hoor.
20 Hoekom kan mense nie altyd ’n begroting uitwerk voordat hulle geld kry nie?
.............................................................................................................................................[1]
21 Wat is die eerste besluit wat ’n mens moet neem wanneer jy jou geldsake uitwerk vir jou
begroting?
.............................................................................................................................................[1]
22 Waarom het ’n mens selfdissipline nodig om by ’n begroting te hou?
.................................................................................................................................................
.............................................................................................................................................[2]
23 Wat is, volgens die adviseur, die maklikste en die moeilikste ding omtrent ’n begroting?
Die maklikste: .......................................................................................................................[1]
Die moeilikste: ......................................................................................................................[1]
24 Gee twee redes waarom dit altyd beter is om jonk te begin spaar.
.............................................................................................................................................[1]
.............................................................................................................................................[1]
25 Waarom moet ’n tiener goed dink watter bankrekening om te kies?
.................................................................................................................................................
.............................................................................................................................................[2]
26 Wat besef die tiener aan die einde van die gesprek?
......................................................................................................................................[1]
[Totaal: 11]
© UCLES 2007
0548/02/O/N/07
7
BLANK PAGE
0548/02/O/N/07
8
BLANK PAGE
Permission to reproduce items where third-party owned material protected by copyright is included has been sought and cleared where possible. Every
reasonable effort has been made by the publisher (UCLES) to trace copyright holders, but if any items requiring clearance have unwittingly been included, the
publisher will be pleased to make amends at the earliest possible opportunity.
University of Cambridge International Examinations is part of the Cambridge Assessment Group. Cambridge Assessment is the brand name of University of
Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is itself a department of the University of Cambridge.
0548/02/O/N/07
Download