Dit is ‘n figuurlike manier van praat. Dit is verskillende uitdrukkings wat ‘n taal meer kleurvol en interessant maak! Letterkunde Advertensies Liedjies Op televisie Om spottend te praat Orals! Hoekom? Dit maak dit meer interessant! Om van baie idiome gebruik te maak en ‘n klomp idiome te ken, beteken dat jy jou taal goed ken en suiwer Afrikaans praat! Op televisie… Wat beteken dit? “My kar is op die koffie” “My kar is in sy kanon in” “Hy het sy gat gesien” (plat taalgebruik) Is haar kar regtig op die koffie of in ‘n kanon? Dit is stukkend! Op televisie… Wat beteken dit? “My cd’s het mos voete gekry” “My huis is rot en kaal besteel” Sy huis is beroof! Al sy goed is gesteel... Dinge te vererger. Jy kan baie bly wees. In die moeilikheid kom. Mense wat stil is, is nie altyd besig met mooi of goeie planne nie. Dit reën terwyl die son skyn. Gesê wanneer iemand iets gesê het waarmee jy saamstem. Om moedeloos te wees. a)Om moedeloos te wees. b)Om opgewonde te wees. a) Gesê wanneer iemand iets gesê het waarvan jy hou b) Gesê wanneer iemand vloek a)Hy hou van die natuur b)Hy is baie deurmekaar a)Iets erger te maak b)Iemand seer te maak a)Dit reën terwyl die son skyn. b)Dit is warm in die winter. a)Mense wat stil is, is nie altyd besig met mooi of goeie planne nie. b)Mense wat stil is, is gewoonlik soet en doen altyd wat van hulle verwag word. a) Die sterre bring mens geluk. b) Jy kan baie bly wees. a) ‘n Man wat vroumensklere aantrek. b)Hy doen hom anders voor as wat hy is. a)In die moeilikheid kom. b)In ‘n plas water te val. Vertoon aktiwiteit. Spotprente van www.kaaskrul.com & Kobus Galloway se “Idees vol Vrees” (Facebook)