Vrag 1 Verduidelik die volgende woorde 1.1 Versamelname Dui n groep van dinge of goed aan 1.2 Voornaamwoorde Is woorde wat ons gebruik in die plek van ń naam 1.3 Sinonieme Is woorde met min of meer dieselde betekenisse 1.4 Meervoude Is wanner iets meer as een is. 1.5 Enklevoud Wanneer iets net een is. VRAAG 2 Kies een van die volgende woorde in die blokkie om by elke intensiewe vorm te pas. Klip silwer tjoep brand seep blits spek skat 2.1 Baie skoon is silwerskoon 2.2 Baie rooi is Bloedrooi 2.3 Baie vinning is blitsvining 2.4 Baie verlief is smoorverlief 2.5 Baie geel is goudgeel goud bloed 2.6 Baie vet is spekvet 2.7 Baie hard is kliphard 2.8 Baie glad is seepglad 2.9 Baie ryk is skatryk 2.10 Baie arm is brandarm Vraag 3 Vooltooi die volgende trappe van vergelyking 3.1 vet vetter vetste 3.2 swaak swaker swaakste 3.3 kwaad kwater kwaadste 3.4 leeg Leër leegste 3.5 goed beter beste 3.6 nuut nuwer nuutste 3.7 min minder minste 3.8 vroeg vroeër vroegste VRAAG 4 Benoem die vier seisoene 4.1 Lenter 4.2-Somer 4.3-Herfs 4.4-Winter RED ‘N RENOSTER – fietswedren Naam van deelnemer Carl Schmidt Ourderdom 23 Sel 081 293 2933 Geslag Manlik Afstand 20 KM Handtekening_He must sign here E-posadres rbs@gmail.com Metode van betaling: (Merk u opsie met ‘n kruisie (x) Elektroniese Betaling Tjek ingesluit Ingeskrywing Betaal oggend Van registrasie Inligting van ouervoog in die geval van minderjariges: Naam van ouer Claus Sel : Huistelefoonnr 061 248 2481 Handtekening: Signature VRAE: 6.1 Wat is die title van die gedig? Pannekoek bak 6.2 Noem vier bestanddele (ingredients) wat ‘n mens gebruik om pannekoek te bak Bakpoeier,meel,suiker en kaneel 6.3 Wie gaan die resepreboek haal? Lien 6.4 Gee ‘n ander word vir geraas Lawaai 6.5 Hoe draai ma die pannekoek om? Sy wip die pan bo. Die pannekoek vlieg op en dan vang Ma dit netjies in die pan.