Voegwoorde Naam en Van: Datum: 1. Voltooi die volgende sinne deur die toepaslike Voegwoord te kies: maar daarom dus omdat want 1.1) Ek gaan vanoggend laat slaap, ek voel nie lekker nie. 1.2) Jan en Schalk het gehoor moeilikheid is. hulle by Juffrou Jana in die 1.3) Ek moet vir Ouma lekkers koop loop ek gou winkel toe. 1.4) Ek het nie my huiswerk gedoen nie, skool vergeet. ek het my tas by die 1.5) Ek hou daarvan om televisie te kyk, ek lees eerder boek. 1.6) Jannie voel nie lekker nie bly hy by die huis. 1.7) Die hond wil nie eet nie hy nie van die kos hou nie. 1.8) Hy sal die gras sny, werk. hy hou daarvan om in die tuin te 2. Maak nou jou eie sinne met die volgende Voegwoorde: 2.1) toe = 2.2) sodat = 2.3) want = ©www.dieonderwysersklaskamer.com Die Onderwysers Klaskamer - 2020 Afrikaans Huistaal – Gr. 4 – Kwartaal 2