Gauteng Provinsie Eerste Addisionele Taal Assesseringsrubriek Voorbereide Lees KRITERIA 7 6 5 4 3 2 1 1 Beplanning in ooreenkoms met die opdrag, gehoor, konteks en formaat. Deeglik. Baie goed. Goed. Bevredigend. Geskik. Gering. Geen bewys. 2 Inleiding Treffend en pakkend. Gryp onmiddellik die gehoor se aandag vas. Baie goed en gepas. Wek belangstelling. Goed en gepas. Wek belangstelling. Redelik goed. Wek steeds belangstelling. Geskik. Wek tog belangstelling Bewys van maar wek skaars belangstelling. Swak. Wek geen belangstelling nie. 3 Ontwikkeling van idees en argumente Baie goed en volgehoud. Goed en volgehoud. Goed. Kan maklik gevolg word. Geskik maar het probleme met kohesie. Plek-plek maar meer inkonsekwent en kan skaars gevolg word. Word nie volgehou nie. Min tot geen begrip van onderwerp nie. 4 Inhoud Uitstaande kreatiwiteit, oorspronklik en toon diep insig. Kreatief, oorspronklik en toon insig. Kreatief, merendeels oorspronklik en toon gedeeltelike insigtelik. Taamlik kreatief en oorspronklik, insig ontbreek soms. Bietjie kreatief, nie altyd oorspronklik nie en insig ontbreek. Nie kreatief nie, oorspronklikheid en insig ontbreek. Swak, vervelig en afgesaag. 5 Afsluiting Vaardig, vat inhoud deeglik en goed saam. Baie goed. Goed. Bevredigend, kohesie ontbreek soms. Geskik, kohesie ontbreek. Nouliks enige bewys. Ontbreek. Baie goeie natuurlike, vloeiende, vaardige en besielende aanbieder. Hoorbaar, funksioneel en oortuigend. Goeie natuurlike, vloeiende, vaardige en besielende aanbieder. Meestal hoorbaar, funksioneel en oortuigend. Redelik natuurlike, vloeiende, vaardige en besielende aanbieder. Redelik hoorbaar, funksioneel en oortuigend. Somtyds natuurlike, vloeiende, vaardige en besielende aanbieder. Huiwerig, gepaste uitdrukkings ontbreek, vloeiendheid ontbreek. Nie duidelik nie, skaars hoorbaar, baie min. Ontoepaslike en oneffektiewe uitdrukkings en vloeiendheid. Briljant. 6 Toon, styl en register 7 Uitspraak, oogkontak, gesigsuitdrukkings, gebare en lyftaal Uitsonderlike natuurlike, vloeiende, vaardige en besielende aanbieder. Duidelik hoorbaar, uitstaande, funksioneel en oortuigend. 8 Gehoor se reaksie Oorweldigend positief. Deurgaans belangstellend. Belangstelling word behou. Meeste volg met belangstelling. Gemengde reaksie. Gebrek in belangstelling. Geen belangstelling nie. 9 Gebruik van aantekeninge Gebruik dit omtrent glad nie. Word effektief en vrymoedig gebruik. Word effektief gebruik. Soms afhanklik daarvan. Gebruik daarvan doen afbreek aan voordrag. Toon te veel afhanklikheid daarvan. Verwys deurgaans daarna. 10 Woordeskat Deeglik, gevorderd. Baie goed en gevorderd. Goed en gevorderd. Redelik gevorderd. Geskik. Beperk. Baie beperk. 11 Manipulasie van taal Uitmuntend. Baie goed. Goed. Redelik. Middelmatig. Sukkel. Nie daartoe in staat nie. 12 Die respekvolle gebruik van taal oor kulturele kwessies Buitengewoon bewus en sensitief. Baie goeie bewustheid en sensitiwiteit. Goeie bewustheid en sensitiwiteit. Redelik bewus en sensitief. Middelmatig bewus en sensitief. Selde bewus en sensitief. Glad nie bewus nie en onsensitief. Doelmatig maar nie altyd oortuigend nie. Slordig, onhoorbaar , ontoepaslik. TOTAAL Glyskaal 0-2 0 3-6 1 7-10 2 11-14 15-18 19-23 24-27 28-31 32-35 36-39 40-44 45-48 49-52 53-56 57-60 61-65 66-69 70-73 74-77 78-80 82-84 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20