File - allegaartjie

advertisement
Ma – Antjie Krog
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
Die Gedig:Strofe EEN
tipe gedig : hoe lyk die gedig
Ma, ek skryf vir jou ‘n gedig
Dear Mother, I am writing a poem for you
Sonder fênsie leestekens
Without any fancy punctuation
Sonder woorde wat rym
Without words that rhyme
Sonder bywoorde
Without adverbs
Net sommer
just
‘n kaalvoetgedig –
A barefooted (plain) poem
Strofe 2: ma
Beskryf ma / hoekom sy dit skryf
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
Want jy maak my groot (Because you raise me up)
In jou krom klein handjies (With your crooked little hands)
Jy beitel my met jou swart oë en spits woorde
(And reprimand me with your sharp words)
Jy draai jou leiklipkop
You turn your head (full of knowledge)
Jy lag en breek my tente op
You laugh and bring me back to earth
Maar jy offer my elke aand (And every night you offer me) (WENDING)
Vir jou Here God (To your Lord God)
Jou moesie-oor is my enigste telefoon
Your ear with the mold/beauty spot (small ears) = my only telephone
Jou huis my enigste bybel (Your house my only Bible)
Jou naam my breekwater teen die lewe
(Your name protect me against the storms of life)
Derde / Laaste strofe
Vra om verskoning / appologie
•
•
•
•
•
•
Ek is so jammer mamma
(I am so sorry mother)
Dat ek nie is
(That I am not)
Wat ek graag vir jou wil wees nie
(what I would have liked to be for you)
EENVOUDIGE GEDIG
•
•
•
•
Geen leestekens nie (No punctuation)
Woorde rym nie (Words don’t rhyme)
Geen bywoorde nie (No adverbs)
Geen spesifieke rede hoekom sy dit
skryf nie (Sommer) (No specific reason
why she writes it)
• Kaalvoet / eenvoudig (simple)
“want”
• Redes hoekom sy die gedig vir haar ma
skryf (reasons why = writing poem)
jy
• Gebrek aan respek vir ouer mense
(Disrespectful toward older people)
BEITEL my met jou swart oë
• Ma is STRENG (Strict)
• Ma hou haar dop (Keep an eye on her)
• Gee betekenisvolle kyke as sy iets
verkeerd doen (Give her that LOOK)
• SPITS WOORDE – streng en ferm (Strict)
• Haar ma sê iets soos dit is / draai nie
doekies om nie (Tells her straight)
Leiklipkop
• = kop vol kennis (knowledge)
• = kop vol wêreldwysheid (wisdom)
• =intelligent (intelligent)
Jou Here God
• Ma is gelowig (religious)
• Lief vir dogter want sy dra haar elke
aand aan die Here God op
• (Loves her – pray about her)
• Nie so gelowig soos ma nie – JOU Here
God
• (Not as religious as mom – YOUR God)
Moesie-oor
•
•
•
•
•
•
Oor het ‘n moesie op
(Ear has a mole)
Ore is baie klein
(ears are small)
Maar luister na haar
(listens to her)
Huis is haar BYBEL
•
•
•
•
Leef volgens bybelse riglyne
(lives a christian life)
Probeer volgens haar ma se reëls lewe
(tries to follow her mothers rules)
Feite
• Eerstepersoonsvertelling – maak dit
persoonlik en intiem
• Meisie praat met ma
• Vra om verskoning omdat gedig so
eenvoudig is – kan nie gedig kritiseer nie
• Eerlik
Die ma
• Die meisie bewonder haar ma
• Ma is ‘n ronde karakter (gee nie voor dat sy perfek is
nie)
• Ma vorm / haar
• In haar hande (nie MET haar hande nie)
• Ma is eerlik en reguit
• Ma kan spontaan lag
• Glo aan oop kommunikasie (breek tente op)
• Gelowige/godsdienstige vrou (Here God)
• Goeie luisteraar (moesie-oor = telefoon)
• Kind nie dieselfde oortuigings as ma nie (jammer)
Eenvoud is funksioneel
• Sy praat op ‘n kinderlike eenvoudige
manier want sy is ‘n kind
• Praat reguit en eerlik
• Praat in taal en beelde wat haar ma sal
verstaan
METAFOOR = leiklipkop
• Leiklip is HARD (hardkoppig)
• Maar dit kan ook BROS wees (kwesbaar
en teer)
• Kan ook wys op leiklipborde waarop ma
leer skryf het = wys op intellek + strewe
om kennis aan haar kind oor te dra
Download