Uploaded by j.mariebrink

GRAAD 2 KWARTAAL 2 AFRIKAANS ASSESSERINGS

advertisement
ST. JOHN’S EK PRIMÊR
Kerkgronde 2, Buffeljagsrivier, 6742
 028 512 3431 Faks: 028 512 3431
E-pos: stjohnsprimary2021@gmail.com
Volhard en Oorwin
Formele Assesseringstaak 2023
Graad 2
Afrikaans Huistaal (Kwartaal 2)
Opsteller: J. Willemse
Moderator: B. Benn / M. Joubert
Inhoudsarea
Luister en praat
Klanke
Lees en begrip
Handskrif
Skryf
Totaal
KODE
Ontoereikende prestasie
Basiese prestasie
Matige prestasie
Voldoende prestasie
Beduidende prestasie
Verdienstelike prestasie
Uitmuntende prestasie
Leerder naam en van:
Datum afgeteken: ____________
Gewigswaarde
Punte
Leerders se
punte
20%
20%
25%
10%
25%
100%
0 - 29
30 - 39
40 - 49
50 - 59
60 - 69
70 - 79
80 -100
1
2
3
4
5
6
7
Opvoeder naam:
__________________________
Opvoeder handtekening:
__________________________
Datum:
__________________________
Luister en praat
Aktiwiteit 1.1
Leerders berei hulle voor om te praat oor die seisoen waarvan hy of sy die meeste hou.
(16 ÷ 2 = 8)
Punte:
Voorbereiding en
inhoud
Selfvertroue en
oogkontak
Uitspraak en
stemgebruik
Sinskonstruksie en in
volsinne praat
Woordeskat en
taalgebruik
1
2
Geen
Het voorberei
voorbereiding en maar kan nie dit
kan geen feite
weergee op sy
van die seisoene eie nie. Min feite
weergee nie.
oor seisoene
word oorgedra.
Geen
Min selfvertroue,
selfvertroue met min oogkontak.
geen oogkontak.
Praat sag en
onduidelik. Praat
by Juffrou se
tafel.
Weier om te
praat.
3
4
Leerder is
Leerder is deeglik
voorbereid en dra voorbereid en
kennis oor.
kan interessante
feite oor ‘n
seisoene
oordra.
Bevredigende
Baie goeie
selfvertroue met selfvertroue met
nodige
konstante
oogkontak.
oogkontak.
Pragtige, goeie,
hoorbare
uitspraak
Swak
sinskonstruksie
en baie kort
sinne. Basiese
woordeskat.
Reageer net op
vrae van Juffrou.
1
Bevredigende
sinskonstruksie
en kort sinne.
Gepaste
woordeskat.
Baie goeie
sinskonstruksie
en praat in
volsinne.
Uitstekende,
verrykende
woordeskat.
Luisterbegrip
Luister na stories en beantwoord die vrae.
Daar was 'n klein hondjie genaamd Skippie. Hy het in 'n klein huisie gewoon
met sy baas, Sipho. Skippie was baie lief vir Sipho en hulle het saam baie pret
gehad.
Op 'n dag het Skippie 'n groot probleem gehad.
Hy kon nie ophou jeuk nie! Hy het die hele dag gekrap en geskud en kon nie
ophou nie. Sipho het geweet dat daar iets fout moes wees dat hy so hom
gejeuk het. Hy het besluit om hom na die veearts toe te neem.
Die veearts het gesê dat Skippie 'n allergie het en hynnhet spesiale sjampoe
en medisyne vir hom gegee.
Sipho moes Skippie se hare elke dag met die sjampoe was en vir hom sy
medisyne gee.
Na ‘n paar dae het Skippie baie beter gevoel en hy was baie gelukkig. Hy het
nie meer gekrap nie en kon weer speel en pret hê. Sipho was baie dankbaar
dat Skippie weer gesond was en dat hulle saam kon speel.
23
Beantwoord die vrae.
1. Wat was die hondjie se naam?
a.) Sipho
b.) Skippie
c.) veearts
2. Watter probleem het die hondjie gehad?
a.) Hy het vlooie gehad.
b.) Hy het wurms gehad.
c.) Hy het ‘n allergie gehad.
3. Hoe word die hondjie se probleem opgelos?
a.) Sy hare te lek en kam.
b.) Spesiale sjampoe en medisyne.
c.) Vrugte en groente tee et.
4. Wat gebeur 1ste, 2de, 3de en 4de in die storie:
 Sipho was Skippie se hare met die sjampoe en gee sy medisyne
elke dag.



Skippie woon in 'n klein huisie saam met Sipho.
Skippie is baie beter en kan weer speel en pret hê.
Skippie kan nie ophou jeuk nie en Sipho neemkkhom na die
veearts toe.
34
Teken ‘n prent van die storie.
Wat het 1ste, 2de en 3de gebeur?
4
KLANKE
Aktiwiteit 2.1
1. Skryf die korrekte woord vir die prent.
[4]
3 Voltooi die woorde deur die beginklanke te gebruik.
agtig
oente
[4]
oene
5
aar
a) Speltoets
Aktiwiteit 2.2
1.
2.
3.
4.
5.
6.
7.
8.
9.
10.
[10]
b) Luister na die sinne en skryf die sin met korrekte leestekens.
[2]
_____________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

Rubriek
DIKTEE
VAN
SINNE
Vlak 1
Gradering 1-2
Sinne is onvolledig
met baie spelfoute en min
aandag wordaan
skryfkonvensie gegee.
Vlak 2
Gradering 3-4
Sinne is meer
volledig met min spelfoute.
Leesteken gebruik is beter.
6
Vlak 3
Gradering 5-6
Sinne is korrek
geskryf, maar met1/2
spelfoute.
Leesteken gebruik is
toepaslik.
Vlak 4
Gradering 7
Sinne is korrek
geskryf sonder enige
spelfoute. Gebruik alle
toepaslike leestekens
deurlopend.
LEES
Aktiwiteit 3.1
Daar was ‘n hasie wat altyd honger was. Maak nie saak
hoeveel kos hy geëet het nie, hy was altyd lus vir nóg. Elke dag gaan soek die
honger hasie na kos in die veld.
Maar, vandag kla hy vreeslik: “Hierdie bessies is nie genoeg vir my nie! Ek is nog
honger!”
“Jy eet te veel, Honger Hasie!” raas die ander hasies. “Kyk net waar staan
jou magie al. Jy gaan nog in die moeilikheid kom omdat jy altyd honger is,
hoor jy?”
Die hasie steur hom nie aan hulle nie, want sy magie
grom en al waaraan hy kan dink is kos. Hy hop-hop weg
om op ‘n ander plek te gaan soek na iets om te eet.
Hy wikkel sy lyfie onder deur die boer se plaashek tot binne-in die werf. Sy oë
rek groot, want voor hom lê ryeen rye wortels, kool en beet. Net daar spring
die hongerhasie weg en hy eet en hy eet en hy eet!
Die honger hasie kan nie ophou eet nie en baie gou is symagie so dik dat hy nie
eers kan opstaan nie.
Maar o liewe land! Net toe kom die boer se kwaai hond daar aan! Die honger hasie
is benoud en hy wil deur die gat kruip om te vlug, maar o aarde… sy maag is
heeltemalte groot en te dik om deur die gat te gaan!
Die boer is boos en wil hom straf, maar sy seun smeek sy pa om die hasie nie
seer te maak nie en hom te laat gaan.
7
Sigwoorde
woon
waarin
praat
pla
hulle
elkeen
pas
bly
miskien
gelê
gekry
lank
plaas
oos
joune
vyf
grond
muur
soek
hulle
lang
klein
hard
goed
beter
grond
glad
gooi
help
trek
Groepbegeleidelees
Kriteria
Goeie leesspoed
met gevoel en
neem leestekens
in ag.
Klank onbekende
woorde
1
2
Leerder is nie in Leerders lees
staat om te lees stadig, sonder
nie.
gevoel en
neem nie
leestekens in ag
nie.
Leerder nie in
Leerder is
staat om
gedeeltelik
onbekende
instaat om
woorde te klank onbekende
in leesstuk.
woorde te klank
in leesstuk.
3
Leerders lees
teen ‘n redelike
pas, met gevoel
en neem soms
leestekens in
ag.
Leerder instaat
om onbekende
woorde te klank
in leesstuk.
4
Leerders lees
teen goeie pas,
met gevoel en
neem
leestekens in
ag.
Leerder lees al
die onbekende
woorde met
gemak.
Totaal: ___/8
8
Leesbegrip
1. Wie is die hoofkarakter in die storie?
a) Die hasie
b) Die boer
[1]
c) Die hond
2. Hoekom grom die hasie se magie?
a) Hy is siek.
b) Hy is honger.
c) Hy is moeg.
[1]
3. Waar gaan soek die honger hasie elke dag vir kos?
[1]
____________________________________________________________________________________________
____________________________________________________________________________________________
_
4. Waaroor kla die hasie in die storie?
[1]
____________________________________________________________________________________________
____________________________________________________________________________________________
_
5. Hoe voel die ander hasies oor die honger hasie se gedrag?
a) Hulle voel jammer vir hom.
b) Hulle is lief vir hom.
c) Hulle raas met hom.
[1]
6. Teen wat waarsku die ander hasies die honger hasie?
[1]
____________________________________________________________________________________________
____________________________________________________________________________________________
____________________________________________________________________________________________
____________________________________________________________________________________________
9
7. Watter groente sien die hasie op die boer se plaas?
[3]
8. Wie kom daar aan ná die honger hasie te veel kos geëet het?
[1]
____________________________________________________________________________________________
____________________________________________________________________________________________
_
9. Hoekom voel die honger hasie benoud?
a) Sy maag is te groot en te dik.
b) Hy is nog steeds honger.
c) Die boer se kwaai hond maak hom bang.
[1]
10. Wie smeek die boer om die hasie nie seer te maak nie?
a) Die boer se seun.
b) Die ander hasies.
c) Die honger hasie self.
[1]
10
Handskrif
Aktiwiteit 4
a) Skryf die paragraaf netjies oor met korrekte leestekens.
“Jy eet te veel, Hasie!” raas die ander hasies.hhJy gaan nog in die
moeilikheid kom.
Die hasie luister nie.
Hy hop weg om nog kos te gaan soek.
Handskrif
Kriteria
1
2
3
Vorm letter korrek, Leerder is nie
begin en eindig
in staat om
op die regte plek. letters korrek
te vorm nie.
Leerder is
gedeeltelik in
staat om
letters korrek
te vorm.
4
Leerder is in
Leerder is in
staat om alle
staat om die
meeste letters letters korrek te
korrek te vorm vorm met
selfvertroue.
Skryf letter op ‘n
grondlyn (veral
hoofletters)
Leerders is nie
in staat om
kleinletter en
hoofletters
korrek op lyne
te skryf.
Leerders skryf
kleinletters en
hoofletters
gedeeltelik
korrek op
lyne.
Leerders skryf
die meeste
kleinletters en
hoofletters
korrek op
lyne.
Leerders skryf
alle kleinletters
en hoofletters
korrek op die
grondlyn.
Skryf woorde met
korrekte
spasiëring
Leerder nie in
staat om
woorde met
die korrekte
spasiëring te
skryf nie.
Leerders vind
dit moeilik om
deurlopend
woorde met
korrekte
spasiëring te
skryf.
Leerders skryf
woorde met
korrekte
spasiëring.
Leerders skryf
netjies en
handhaaf
deurlopend die
regte
spasiëring.
Totaal: 3 x 4 = 12  2 = 6
11
Kreatiewe Skryf
Aktiwiteit 5
Skryf ‘n storie oor jou troeteldier.
12
Taalgebruik en struktuur
Aktiwiteit 5
1. Skryf die sinne oor deur korrekte leestekens te gebruik.
a) hasie vra: wat kan ek eet
____________________________________________________________________________________________
____________________________________________________________________________________________
_
b) hasie eet wortels kool en beet
____________________________________________________________________________________________
____________________________________________________________________________________________
_
c) hasie roep: help ek sit vas
____________________________________________________________________________________________
____________________________________________________________________________________________
_
2. Skryf die sinne in die verlede tyd.
a) Hasie is nog honger.
____________________________________________________________________________________________
____________________________________________________________________________________________
_
b) Die kwaai hond blaf hard.

3. Skryf die sin in die teenwoordige tyd.
a) Hasie het groot geskrik.
____________________________________________________________________________________________
____________________________________________________________________________________________
_
13
4. Skryf die sinne in die toekomende tyd.
a) Hasie het ‘n les geleer.
____________________________________________________________________________________________
____________________________________________________________________________________________
_
b) Die boer raas met die hasie.
____________________________________________________________________________________________
____________________________________________________________________________________________
5. Skryf die meervoude van die woorde.
haas
hond
wortel
kat
6. Skryf die woord in lettergrepe.
wortels
plaashek
heeltemal
7. Skryf die woorde in alfabetiese volgorde.
wortels, beet, kool
14
Download