Uploaded by Francois Prinsloo

Suiwer wiskunde(aanvullend)

advertisement
Suiwer wiskunde (aanvullend)
Wiskunde: ‘n wetenskap wat die eienskappe van getalle en figure ondersoek.,
suiwer: meetkunde, algebra, rekenkunde.
teenoor
toegepas: dinamika,sterrekunde optika, elektrisiteit.
Suiwer : gedig handel uitsluitlik oor abstrakte en die bereik van hipoteses.
Titel:
Gedig gaan oor volkome stillstand. Die moontlikheid van die stolling van tyd word
ondersoek . nie ‘n werkbare moontlikheid nie.
Die stolling van tyd, soos in wiskunde is net ‘n hipotese.
Sin 1: Die uurwerk kantel. = hipotese = stelling wat as grondslag van ‘n redenasie
dien. Hipotese: wat sal gebeur as die tyd tot stillstand kom?
Kortste sin in die gedig, staan aan die begin van die gedig, word beklemtoon,
uitgehef.
Uurwerk: tyd, horlosie, klok.
Kantel(ww.): omval, alles tot stillstand, stopsit van die horlosie
Sin 2: die by, die blom , die saad(r. 1-4)
Afwesigheid van beweging, as tyd tot stillstand kom, het verreikende gevolge.
By – bestuiwing van plante – voortbestaan van plante
-ligbruin kleur – onopmerklike kleur
“nooit” – word 3x hethaal. Beklemtoon invloed van die by se afwesigheid/ gebrek aan
beweging op die sikliese groei in die natuur.
“hang roerloos” – verrig nie belangrike funksie nie, blom word nie bevrug nie, sal nie
saadskiet nie (ver)welk, verby verstarde (gestolde, gevriesde) uur groei.
Sin 3: Die lug het stil soos ys gaan staan – lug het gevries, dag duur vir ewig, geen
nag nie, vergelyking, skakel met “roerloos, verstarde”.
Sin 4: Die brander wat wou oorbuig… Brander – deel van geheel(see), oorbuig –
ondertoe buig, kan nie voltooi en “val” en “skuim” nie.
Komma r 6 - handeling wag nooit plaasvind nie, te beklemtoon. Tyd het tot stilstand
gekom, brander stol in sy sirkels. Hy laat na om sy funksie te verrig. Afwesigheid van
tyd bring oorrol van brander tot stillstand (hou gevange)
Progressie: uur(r.4) tot ewigheid(r. 8) – tydperk sonder begin of einde. Die brander
het sy plig teenoor die see verwaarloos.
Metafisiese gedig – gedig oor ‘n gedig/ geskrewe woord.
Goeie gedig is soos suiwer wiskunde.
Hoe het suiwer wiskunde met ‘n gedig te doen? Soos wat jy wiskunde analiseer en
ontleed, gebeur dit ook met ‘n gedig. Die idee van tyd wat stol, is ‘n hipotese, nie ‘n
werklikheid nie.
Denotatief en konnotatief.
Download