1 ST. JOHN’S EK PRIMÊR Kerkgronde 2, Buffeljagsrivier, 6742 028 512 3431 Faks: 028 512 3431 E-pos: stjohnsprimary12021@gmail.com Volhard en Oorwin Formele Assesseringstaak 2023 Graad 2 Lewensvaardighede (Kwartaal 2) Opsteller: J. Willemse Moderator: B. Benn / M. Joubert AKTIWITEIT AANVANGSKENNIS: PERSOONLIKE & SOSIALE WELSTAND UITVOERENDE KUNSTE VISUELE KUNSTE LIGGAAMLIKE OPVOEDING Totaal KODE Ontoereikende prestasie Basiese prestasie Matige prestasie Voldoende prestasie Beduidende prestasie Verdienstelike prestasie Uitmuntende prestasie Leerder naam: Datum afgeteken: ____________ GEWIG 40% PUNT BEHAAL 15% 15% 30% 100% 0 - 29 30 - 39 40 - 49 50 - 59 60 - 69 70 - 79 80 -100 1 2 3 4 5 6 7 Opvoeder naam: __________________________ Opvoeder handtekening: __________________________ Datum: __________________________ 3 AANVANGSKENNIS PERSOONLIKE- & SOSIALE WELSTAND Aktiwiteit 1.1 Tema: Seisoene 1. Teken ‘n prent in elke blok om die seisoen uit te beeld. [4] Lente Somer Herfs Winter 4 2. Luister na die vraag en onderstreep die korrekte antwoord: Vraag 1: Watter seisoen is die warmste? a) Somer b) Herfs c) Winter d) Lente Vraag 2: Wat gebeur met die blare in die herfs? a) Dit begin groei. b) Dit val van die bome af. c) Dit word groen. d) Dit word groot en dik. Vraag 3: Watter seisoen kom na die winter? a) Somer b) Herfs c) Lente d) Winter Vraag 4: Watter diere slaap deur die winter? a) Voëls b) Skape c) Bere d) Leeus Vraag 5: Wat doen voëls in die herfs? a) Hulle bou neste. b) Hulle vlieg na warm lande toe. c) Hulle eet vrugte. d) Hulle vlieg heeltyd rond. Vraag 6: Wat doen voëls in die lente? a) Hulle bou neste en lê eiers. b) Hulle vlieg na ander lande toe. c) Hulle slaap die hele dag. d) Hulle eet vrugte. Vraag 7: Wat doen die boere in die lente? a) Pluk die vrugte. b) Oes die lande. c) Bou huise. d) Skeer skape. Vraag 8: Watter seisoen het korter nagte en langer dae? a) Somer b) Herfs c) Winter d) Lente [8] 5 3. Lees die stellings en skryf die korrekte seisoen. Stelling (4) Seisoen a) Die weer is sonnig en baie warm. b) Dit raak koel en die blare verkleur. c) Dit is baie koud en in sommige plekke sneeu dit. d) Die bome kry bloeisels en nuwe blaartjies. 4. Wat beteken die woord “hiberneer”? (1) ______________________________________________________ ______________________________________________________ 5.__Hoe hou diere hulle self warm in die winter? (1) ______________________________________________________ ______________________________________________________ __ Teken ’n dier wat hiberneer. Totaal: /18 6 AANVANGSKENNIS PERSOONLIKE- & SOSIALE WELSTAND Aktiwiteit 1.2 Tema: Diere 1. Klassifiseer die diere in die regte kolom. [6] koei; eend; perd; bok; hoender; skaap Groot vee Klein vee Pluimvee 2. Van waar kry ons die volgende produkte? A. Watter produk kry ons van 'n bees wat ons kan eet? i) melk i ) eiers i i) vleis B. Watter produk kry ons van 'n skaap wat ons kan dra om warm te bly? i) melk i ) wol i i) vleis C. Watter produk kry ons van 'n hoender wat onskkgebruik vir gebak? i) eiers i ) vleis i i) melk D Watter produk kry ons van vark wat ons kan eet? i) wol ii) spek iii) melk E. Watter produk kry ons van 'n koei waarmee onskaas en botter maak? i) eiers i ) vleis i i) melk [5] 7 3. Voltooi die tabel. [5] manlik vroulik kleintjie geluid blyplek 4. Noem 3 wilde diere. [3] 5. Pas bymekaar. Eet vleis en jag groot diere soos bokke en buffels. [3] 'n Bedreigde spesie, wat beteken dat daar nie baie van hulle oor is nie. Hulle het lang slurpe waarmee hulle voel, ruik en trompetter. 6. Wat beteken die woord “kamoeflering”? A. renosters B. leeus C. olifante [1] ______________________________________________________ ______________________________________________________ __ 7. Wat is ‘n herbivoor? [1] ______________________________________________________ ______________________________________________________ __ Totaal: /24 8 AANVANGSKENNIS PERSOONLIKE- & SOSIALE WELSTAND Aktiwiteit 1.3 Tema: Diere wat in water leef. 1. Lees die stelling. Skryf waar of onwaar. a) Riviere is 'n belangrike vars water habitat. b) Krokodil e woon in die see. c) Damme is nie ‘n vars water habitat nie. d) Die see en rotspoele is ‘n soutwater habitat. e) Besoedeling van waterbronne het geen invloed op die plante en diere nie. [5] 2. Waar woon hierdie water diere? [6] padda; seekat; dolfyn; otter; krokodil; haai VARS WATER SOUT WATER 3. Watter menslike aktiwiteite besoedel waterbronne? [1] ______________________________________________________ ______________________________________________________ __ Totaal: /12 /2 9 AANVANGSKENNIS PERSOONLIKE- & SOSIALE WELSTAND Aktiwiteit 1.4 Tema: Diere Skuilings 1. Pas bymekaar. Dra hul huisie saam met hulle op hul rug. Maak hul huisies in die grond. Bou hul huisies in bome. [3] A. voëls B. miere C. skilpad 2: Ondersteep die korrekte antwoord. A. Wat is 'n kenmerkende eetgewoonte van voëls? i) Hulle eet graag vis. i ) Hulle eet blare en takkies. i i) Hulle eet wurms, insekte en klein sade. B. Wat maak bye van die nektar van blomme? i) Soet heuning i ) Wasmotte i i) Byestokke 3. Vul die korrekte antwoorde in. [2] [3] voëls, bye, miere A. Bye “praat” met mekaar deur te dans en te vlieg. B. Voëls “praat” met mekaar deur geluide te maak. C. Miere “praat” met mekaar deur aan mekaar te raak met hul antennas. Totaal: 4 /8 /2 10 UITVOERENDE KUNS Aktiwiteit 2.1 Ritmiese Bewegingspatrone & Interpretasie Aktiwiteit 1: Ritmiese bewegingspatrone Leerders kopieer ritmiese patrone wat met beweging gekombineerkkword, soos klap die ritme bv. perdjie-galop, marsjering, huppel, ens. Die leerders moet die patroon herhaal en dit op 'n verskillende tempos uitvoer. Aktiwiteit 2: Ritmiese bewegingspatrone met diere se name Stap 1: Gee elke leerder 'n dier se naam (bv. leeu, olifant, hasie). Stap 2: Vra die leerder om 'n ritmiese beweging te doen wat by die dier se kenmerke pas. Bv. die leeu kan 'n sluipbeweging maak,die olifant kan sy slurp beweeg, en die hasie kan huppel. Stap 3: Speel 'n ritme terwyl die kinders hul bewegings op die ritme uitvoer. Stap 4: Moedig die leerders aan om hul dier se naam hardop teknoem wanneer hulle die bewegings doen. Rubriek RITMIESE BEWEGINGSPATRONE INTERPRETASIE Vlak 1 Gradering 1-2 Vlak 2 Gradering 3-4 Vlak 3 Gradering 5-6 Vlak 4 Gradering 7 Die leerder sukkel om die ritmiese patrone te volg enkuit te voer. Die leerder kan Die leerder kan die enkele ritmiese patrone volg meeste ritmiese patrone en uitvoer, maar met vlot volg enkuitvoer. ondersteuning. Die leerder volg en voer die ritmiesepatrone vlot en vinnig uit met groot presisie. Bewegings is ongeorganiseerd enkdie leerder toon min begrip van die interpretasie van die diere se ritmiese bewegings. Basiese begrip van die interpretasiekkvan die diere se ritmiese bewegings. Hoë vlak van interpretasie en kreatiwiteit in die uitvoering van diekdiere se ritmiese bewegings met goeie koördinasie. Goeie begrip van die interpretasie van die diere se ritmiese bewegingsken leerder kan dit kreatief uitdruk. VISUELE KUNSTE SKEP IN 3-D 11 Aktiwiteit 2.2 Aktiwiteit: Herwinbare 2D-ontwerpe Benodighede: Herwinbare voorwerpe soos ou tydskrifte, koerante,plastieksakkies, blikkies, ensovoorts Verf in verskillende kleure Verfkwaste, skêr en gom. Stappe: Bespreek die konsepte van lyn, toon, tekstuur, kleur, en verskillende vorme met die leerders. Verduidelik die betekenis en wys voorbeelde van elkeen. Kies 'n onderwerp wat verband hou met die kwartaaltemas, byvoorbeeld plante en blomme; diere, ens. Gee aanwysings aan die leerders om herwinbare voorwerpe te gebruik om 2Dontwerpe te skep. Moedig hulle aan om tekdink aan geometriese en natuurlike vorms terwyl hulle die voorwerpe kies. Laat die leerders die herwinbare voorwerpe gebruik om die vorms en teksture van hul onderwerp te skep. Hulle kan sny,vorm, vou, of skeur om die gewenste effek te bereik. Leerders verf hul ontwerpe deur met verfkwaste te werk en verdere detail en toon by te voeg. Wanneer die ontwerpe voltooi is, laat die leerders hullekontwerpe aan die res van die klas verduidelik. 12 VISUELE KUNSTE SKEP IN 3-D Aktiwiteit 2.2 Herwinbare 2D-ontwerpe Rubriek KONSEP LYN, TEKSTUUR & KLEUR GEBRUIK VAN HERWIN- BARE MATERIAAL FINALE ONTWERP Vlak 1 Gradering 1-2 Vlak 2 Gradering 3-4 Vlak 3 Gradering 5-6 Vlak 4 Gradering 7 Die leerder toon min begrip van die konsepte vanlyn, toon, tekstuur, en kleur. Die leerder toon 'n basiese begripvan die konseptevan lyn, toon, tekstuur, en kleur. Die leerder toon 'n begrip van die konsepte van lyn,toon, tekstuur, en kleur. Die leerder toon 'n gevorderde begrip van die konsepte van lyn, toon, tekstuur, en kleur. Die gebruik van herwinbare voorwerpe in diekontwerp is minimaal of ondoeltreffend. Die gebruik van herwinbare voorwerpe in die ontwerp is redelik doeltreffend, maar daar is nog onsekerheid in diekkimplementering. Die gebruik van herwinbare voorwerpe in diekontwerp is doeltreffend en skep 'n interessante visuele impak. Die gebruik van herwinbare voorwerpe in die ontwerp is kreatief en doeltreffend, en dit skep 'n visueel aantreklike kunswerk. Die ontwerp vertoon gebrekkkaan vorm, tekstuur en kleurkeuse. Die ontwerp toon enige vorm, tekstuur en kleur,maar dit kan meer doelgerig en kreatief wees Die ontwerp toon duidelike vorm, tekstuur en kleurkeuse, met'n redelike vlak van kreatiwiteit. Die ontwerp toon uitstekende vorm, tekstuur en kleurkeuse, enkdit reflekteer 'n hoë vlak van kreatiwiteit en begrip van die onderwerp. 13 LIGGAAMLIKE OPVOEDING Aktiwiteit 3 Aktiwiteit 1: Perseptueel-motories • Gooi boontjiesak in die lug op en vang dit. • In pare: gooi en slaan balle. Aktiwiteit 2: Ritme • Spring met of sonder springtoue: Leer die leerders verskillendekmaniere om te spring, byvoorbeeld op die plek, oor 'n afstand, of met 'n springtou. Aktiwiteit 3: Koördinasie • Leerders gooi ‘n groot bal na 'n teiken. Aktiwiteit 4: Balans • Staan op met voete plat op die grond, kyk na mekaar en stoot teen mekaar se hande. • Balanseer ‘n boontjiesak op verskillende liggaamsdele terwylkdaar op/in ‘n reguit lyn geloop word. Rubriek LIGGAAM- LIKE OPVOEDING Vlak 1 Gradering 1-2 Vlak 2 Gradering 3-4 Vlak 3 Gradering 5-6 Vlak 4 Gradering 7 Die leerder toon minimale begrip van die aktiwiteit en het baie moeitekom die vaardigheid korrek uit te voer. Die leerder toon 'n basiese begrip van die aktiwiteit en is in staat om die vaardigheid met 'n redelike mate van akkuraatheid uit tevoer. Die leerder toon 'n goeie begrip van die aktiwiteit en voer die vaardigheid metkvertroue en akkuraatheid uit. Die leerder toon 'n uitstekende begripkvan die aktiwiteit en voer die vaardigheid met volle beheer, kreatiwiteit en akkuraatheid uit. 14