ST. JOHN’S EK PRIMÊR Kerkgronde 2, Buffeljagsrivier, 6742 028 512 3431 Faks: 028 512 3431 E-pos: stjohnsprimary2021@gmail.com Volhard en Oorwin Formele Assesseringstaak 2023 Graad 2 Wiskunde (Kwartaal 2) Opsteller: J. Willemse Moderator: B. Benn / M. Joubert Inhoudsarea Datum afgeteken: ____________ Gewigswaarde Getalle, Bewerkings en Verhoudings Patrone Ruimte en Vorm Meting Datahantering Totaal KODE Ontoereikende prestasie Basiese prestasie Matige prestasie Voldoende prestasie Beduidende prestasie Verdienstelike prestasie Uitmuntende prestasie Leerder naam en van: Punte Leerders se punte 60% 10% 13% 12% 5% 100% 0 - 29 30 - 39 40 - 49 50 - 59 60 - 69 70 - 79 80 -100 1 2 3 4 5 6 7 Opvoeder naam: __________________________ Opvoeder handtekening: __________________________ Datum: __________________________ Getalle, Bewerkings en Verhoudings Aktiwiteit 1.1 Telling 1. Tel aan in 2’e vanaf 1 8. 18 122 128 134 2. Tel terug in onewe getalle vanaf 37. 37 35 27 25 3.jjTel aan in 5’e vanaf 85. 85 90 10 125 4.jjTel terug in 10’e vanaf 183. 183 173 123 5.j Tel terug in 1’e vanaf 129. 129 128 125 123 Totaal: ................ /5 2 Aktiwiteit 1.2 Hoofrekene 5 6 8 10 9 14 Rubriek Vinnige herroep: Optel- en aftrek feite tot 15. 4 9 9 8 4 8 7 5 6 7 10 12 5 6 9 6 7 10 2 5 1 2 Sukkel om getalkombinasies te herroep en gebruik apparaat, bv. tel op vingers, tellers, getallelyn. Werks- tempo is baie stadig. Het 9 en minder korrek. 3 10 5 13 4 4 7 2 2 9 5 2 8 3 14 6 9 3 14 15 11 3 Herroep getalkombinasies, maar gebruik apparaat vir hulpverlening, bv. vingers, getallelyn, ens. Werkstempo kanverbeter. Het 14 – 10 korrek. 3 15 Herroep die meeste getalkombinasies tot 15. Benodig nie apparaat vir hulpverlening nie. Werkstempo is goed. Het 19 – 15 antwoorde korrek. 4 Herroep alle getalkombinasies tot 15 flink sonder enige huiwering. Benodig nie apparaat vir hulpverlening nie. Het 20 – 25 antwoorde korrek. Aktiwiteit 1.3 Getalname en Getalsimbole 1. Luister na die getal en skryf die getalsimbool. [2] 2.kSkryf die getalsimbool vir die getalnaam. [3] sewe en veertig ________ agt en dertig ________ vier en veertig ________ 3.jjSkryf die getalnaam vir die getalsimbool. [2] 27 38 Totaal: ................ /7 4 Aktiwiteit 1.4 Orden, Beskryf en Vergelyk 1. Orden die getalle van kleinste na grootste. 28 36 19 63 [1] 54 ____ ; ____ ; ____ ; ____ ; ____ 1. 2. Orden die getalle van grootste na kleinste. l 75 53 52 45 25 [1] ____ ; ____ ; ____ ; ____ ; ____ 3.jjVul in: groter as; kleiner as; gelyk aan. [3] Dubbel 20 is 30 + 4 is 57is 42. 3T + 4E. 50. 4.jjBeantwoord die vrae: [4] a. Watter onewe getal kom voor 21? b. Wat is die volgende veelvoud van 5 na 25? c. Wat is 16 gehalveer? Totaal:................. /7 5 Aktiwiteit 1.5 Plekwaarde 1. Skryf ‘n getalsin vir die volgende. ______ + ______ = ________ [3] ______ + ______ = ________ ______ + ______ = ________ 2.jjBenoem die plekwaarde van die onderstreepte syfer? 43 = 15 = [3] 38= 3.jjBenoem die getalwaarde van die onderstreepte syfer. 53 [2] 42 4.jjOntbind die getalle in tiene en ene. 42 = [2] + 38 = 6 + Aktiwiteit 1.6 Konteksvrye Berekeninge Bereken die antwoord in stappe deur die getalle op te breek in tiene en ene. [12] 21 + 37 = 🖵 45 + 26 = 🖵 68 - 42 = 🖵 76 - 25 = 🖵 verdubbel 31 = 🖵 halveer 68 = 🖵 7 Totaal: .................. /12 Aktiwiteit 1.7 Probleemoplossings Lees die woordprobleme. Jy kan ‘n prent teken of ‘n getallesin skryf. Skryf ook jou antwoord in die blokkie. 1. Juffrou deel 20 tellers gelykop tussen 3 maats. Hoeveel tellers kry elke maat en hoeveel tellers bly oor? Teken ‘n prent en skryf die antwoord. My prent. Elkeen kry tellers en daar bly tellers oor. 2. Bongi het 46 koekies vir die koekverkoping gebak. Sy het 12 koekies verkoop. Hoeveel koekies het sy oor? My bewerking. 3. Sipho het 5 pakkies lekkers vir sy partytjie. Elke pakkie het drie lekkers in. Hoeveel lekkers is daar in totaal?Wys jou som op die getallelyn. 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 8 12 13 14 15 16 17 18 19 4. Karl het 57 somme gedoen. Ben het 34 somme gedoen. Hoeveel meer somme het Karl gedoen? My bewerking. 5. Sarah doen elke dag 4 somme. Hoeveel somme het sy in vyf dae gedoen? My prent/som. 6. John het 24 kaarte, Siya het 12 kaarte en Garry het 13 kaarte. Hoeveel kaarte het hulle altesaam? My bewerking. 9 Totaal: /12 Aktiwiteit 1.8 Geld a) Rangskik die munte se waarde vanaf die minste tot die meeste. ; ; ; ; ; [1] . Aktiwiteit 1.9 Breuke 1. Benoem die breukdeel. [2] 2.jjVerdeel die pizza in breukdele. halwes derdes [3] kwarte 10 3.jjDit is Bongi se verjaarsdag. Hy nooi drie maats. Mamma sny die koek in agt dele. Hoeveel dele van diehjhkoek eet Bongi en sy 3 maats en hoeveel dele bly oor? Verdeel die koek en kleur die deel in wat hulle geëet het. [2] Hulle eet dele van die koek. Daar bly dele van die koek oor. Patrone, Funksies en Algebra Aktiwiteit 2.1 Geometriese Patrone 1. Luister na die patroon en kleur die krale in soos volg. Patroon geel-blou-groen-groen [1] 2.jjKleur die ontbrekende patroon in. [1] 3. jVoltooi die geometriese patrone. [2] 11 Aktiwiteit 2.2 Getalpatrone 1. Identifiseer en omkring die reël van die getalpatroon. [2] a) 75; 72; 69; 66; 63; 60; 57 i) tel terug in 4’e i ) tel terug in 3’e i i) tel terug in 2’e b) 25; 35; 45; 55; 65; 75; 85. i) tel terug in 5’e i ) tel aan in 10’e i i) tel aan in 5’e 2.jjTel aan of terug om die patroon te voltooi. a) 145; 140; b) 36; 32; c) 91; 93; 95; d) 20; 40; ; 130; ; ; ; ; . ; 16; ; 99; ; 80; [4] . ; ; ; ; . . Totaal: ................... /6 12 Ruimte en Vorm Aktiwiteit 3.1 Posisie Waar is die hond? binne-in, langs, voor, bo-op, onder, 13 langs Aktiwiteit 3.2 2-D Vorms 1. Benoem elke 2-D vorm. reghoek [5] vierkant A B sirkel C ovaal D E driehoek 2.jjHoeveel hoeke het die 2-D vorm? [1] _______ hoeke Totaal: ................... /6 14 Aktiwiteit 3.3 Simmetrie a) Teken ‘n lyn om die 2-D vorm simmetries te verdeel. 15 [1] Aktiwiteit 4.1 Meting: Tyd 1. Vul die korrekte antwoord in: a) Daar is minute in ‘n halfuur. b) Daar is minute in ‘n uur. [2] 2. Hoe laat is dit? [4] 16 Totaal:................... /6 1. Vul die korrekte woord in: Aktiwiteit 4.2 Meting: Massa ligter / swaarder a) Die bal is b) Die beer is [2] as die beer. as die bal. 2.jjVergelyk voorwerpe. Kleur die korrekte antwoord in. [4] swaarder ligter ligter swaarder 17 Totaal:................. /6 Aktiwiteit 5 Datahantering Die graad 2-klas het ‘n opname gemaak van plaasdiere. 7 bokke 6 ganse 10 skape 3 varke 4 koeie 1. Voltooi die grafiek deur na die opname hier bo te kyk en die korrekte hoeveelheid kolomme in te kleur op die grafiek. [1] Aantal plaasdiere Plaasdiere opname 10 9 8 7 6 5 4 3 2 1 bokke ganse skape varke koeie Soorte plaasdiere 2. Beantwoord die vrae. a) Watter plaasdier is die meeste? b) Watter plaasdier is die minste? c) Hoeveel minder ganse is daar as bokke? d) Hoeveel plaasdiere is daar in totaal? Getalsin: 18 [4] plaasdiere Totaal: .................. /5