28 Februarie 2022 REKENAAR PASSWORD: SLS6 DAG 2: Periode 1: 4N AFR Huistaal Leerders het reeds werk geplak in hulle boek laat hulle die gedig Varkie na die mark lees en die vrae doen.As leerders klaar is kan hulle kaalvoetjies gedig doen en vokaal groep 3. (reeds geplak.) Indien leerders klaar is kan hulle spelwoorde van week 4 in hulle drilboek oefen. Elke woord 10 keer. Opskrif 28 Februarie Lees en kyk Indien leerders klaar is kan hulle DBE boek doen bl. 2-15 Periode 2: 4N AFR Huistaal Laat leerders Alfabetiese Rangskikking, klankgreep,lettergreep, Byvoeglike naamwoord, enkelvoudige sin werkkaart doen. Indien leerders klaar is kan hulle ook hersiening op bl. 10 doen Opskrif: 28 Februarie Hersiening Bl. 10 Highlight hersiening opskrif. Periode 3:4V AFR EAT. Leerders Moet bl. 14 -15 die begripstoetsvrae in handboek doen. Opskrif : 28 Februarie Lees en Kyk Bl.14-15 Indien leerders klaar is kan hulle week 3 se speltoets in hulle drilboek oefen. Drilboek is in die kas. Elke woord 10 keer.Indien leerders klaar is kan hulle aangaanmet hersienings werksvelle in flip file. Periode 4: 4V AFR EAT Deel werksvelle uit en laat leerders plak. Laat hulle begin met werskvelle. Periode 6: 4B Afrikaans Leerders het reeds werk geplak in hulle boek laat hulle die gedig Varkie na die mark lees en die vrae doen.As leerders klaar is kan hulle kaalvoetjies gedig doen en vokaal groep 3. (reeds geplak.) Indien leerders klaar is kan hulle spelwoorde van week 4 in hulle drilboek oefen. Elke woord 10 keer. Opskrif 28 Februarie Lees en kyk Indien leerders klaar is kan hulle ook hersiening op bl. 10 doen .(Highlight opskrif) Opskrif: 28 Februarie Hersiening Bl. 10