Uploaded by menachem1893

Afrikaans Toetsriglyne: Literatuur Vrae en Antwoorde

advertisement
NASIENRIGLYNE
AFDELING A
VRAAG 1
1.1
JUNIE 2021
ASPOESTERTJIE EN DIE DRIE BERE -Nelia Engelbrecht
Karakter
1.1.1 Corli
1.1.2 Triz
1.1.3 Vanessa
1.1.4 Graham
1.1.5 Grant
1.1.6 Gareth
1.2
1.2.1
1.2.2
1.2.3
1.2.4
AFR.II
Beantwoord elke keer die vraag oor die karakter.
1.1.1 Haar ma en pa het geskei/Pa het hulle gelos. (1)
1.1.2 Kos/kos maak. (1)
1.1.3 Glenhaven (1)
1.1.4 Vanessa (1)
1.1.5 Hy hou van kos. (1)
1.1.6 By hulle huis se swembad. (1)
Sy werk by ‘n prokureursfirma en doen ekstra tikwerk. (2)
Fausto’s restaurant (1)
Gareth en Kristen (1)
Verkeerde melkskommel-aarbei i.p.v. sjokolade./Steak te rou./Vuil lepel. (2)
[12]
VRAAG 2
LYWE -Jaco Fouché
2.1
2.1.1 E
2.1.2 C
2.1.3 A
2.1.4 B
2.1.5 D (5)
2.2
2.2.1 Katrien (1)
2.2.2 Blink bruin hare/groot postuur/liggroen oë/ens. (2)
2.2.3 Hy moet sy katas tien maal ‘n dag oefen. (1)
2.2.4 Hy is bekend by kompetisies dat hy altyd sy katas vergeet. (1)
2.2.5 Hy voel positief. Hy gaan aan die volgende kompetisie deelneem. (2)
[12]
VRAAG 3
SKREEU
- Jaco Jacobs
3.1
3.1.1 Derde persoonsverteller (1)
3.1.2 Dis nie eensydig nie. (1)
3.1.3 Nie baie detail/emosie nie. (1)
3.1.4 Sy klim teen ‘n selfoontoring op. (1)
3.2
3.2.1 Onwaar, mooi herinneringe van hoe hy haar gedigte geleer het. (1)
3.2.2 Waar, geen bewys dat haar verhouding met haar ma verander het nie. (1)
3.2.3 Onwaar, die hoofkarakter se pa het haar met gedigte gehelp. (1)
3.3
3.3.1 Juffrou Rademan het gesê Herman gaan druip en hy moet vir Esta vra
of hy haar notas mag leen en toe help sy hom. (3)
3.3.2 Sy het op hulle geskree en Herman uit die huis gejaag. (2)
[12]
1
VRAAG 4
EIENAAM
4.1
4.1.1 D
4.1.2 B
4.1.3 B
almal haar nou Ansobel noem. (1)
ses (1)
Ansobel (1)
4.2
4.2.1
4.2.2
4.2.3
4.2.4
4.2.5
-Christine Barkhuizen le Roux
ou man/man (1)
oupa (1)
tabak (1)
jong meisie/vrou (1)
baba (1)
4.3
4.3.1
4.3.2
4.3.3
4.3.4
Binnelandse Sake (1)
Nee, sy het besef haar ma het haar nodig/haar situasie beter verstaan. (1)
Dit is ‘n koue dag/begin winter. (1)
Hartseer/moeilike omstandighede van sussie se dood. (1)
[12]
VRAAG 5
VEERTIEN BOEKE VIR EMILE -Jan van Tonder
5.1
5.1.1 Eerste persoonsverteller (1)
5.1.2 Kan eensydig wees. (1)
5.1.3 Baie detail/emosie. (1)
5.2
5.2.1 Hierdie twee karakter bestaan in my realiteit – ekskêrel en sy meisie.
5.2.2 Die titels dra ‘n boodskap oor. Eerste letter van elke woord is Vaarwel
my Emil – die boodskap. (2)
5.2.3 Ja, ek huil nog steeds. Ek is nog steeds baie hartseer. (1)
(2)
5.3
Dawn is vroegoggend gebore en daarom is haar naam Dawn. (1)
Sy lees woordeboeke/HAT as sy tyd het. (1)
Sy is goed met afdwaal. (1)
Dawn en haar oupa deel ‘n liefde vir woorde/woordeboeke/taal/ens. (1)
[12]
[60]
AFDELING B
VRAAG 6 – DIALOOG: Nagesien volgens ‘n rubriek. (20)
VRAAG 7 – BLOG: Nagesien volgens ‘n rubriek. (10)
[30]
TOTAAL:[90]
2
Download