BOEK VOORBLAAIE ARMAND ENRIQUE VENTER Moenie ‘n boek beoordeel volgens sy omslag nie. Boek voorblaaie is een van die belangrikste aspekte van‘n boek. KLEUR • Moet die boek laat uitstaan. • Moet bydra tot die algemene gevoel • Leser prikkel MOENIE TE VEEL INLIGTING GEE NIE • Daar moet genoeg inligting wees om die lesers te prikkel • Moenie die storie weg gee nie PAD HART NA JOU ad NA JOU art LETTERTIPE • Lettertipe moet pas by die genre • Dit maak of breek die voorblad • Moet pas by die konsep van die voorblad • Bydra tot die gevoel wat af gegee word DIE EINDE