Kabouterliefde

advertisement
Kabouterliefde
INGRID JONKER
Kabouter / Gnome
Fokuspunte
 Inhoud
 Tipografie
 Beeldspraak
 Rym en stylfigure
Tema
Die kinderlike gedig handel
oor volwasse liefde.
Kabouter en kind = intieme
spel tussen twee geliefdes
vasgevang in die fantasie
van liefde
Strofe 1
Kabouterliefde
(vir Simone)
Die kabouter met die rooi-rooi pet
Die kabouter met die geel hemp aan
Het sy hart gistraand vir my gegee
En sy hemp is vir die maan
Strofe 2
Die hoepelronde blou-blou lug
Het kadoemps op die grond geval
Hy’t dit blink-blou in sy hand gerol
Toe speel ons daarmee bal
Hy’t dit blink-blou in sy hand gerol
Strofe 3
Die sterre met hul wit ligte
Het geknipoog toe ons lag
Hul’t rondom ons in ‘n kring getrek
Soos ‘n laer in die nag
Die sterre met hul wit ligte het geknipoog toe ons lag
Hul’t rondom ons in ‘n kring getrek soos ‘n laer in die nag
Strofe 4
Die aandblom het sy trom-trompet
Geblaas in die warrelwindkring
Die kalkoentjies met hul rooi mondjies
Het die sprinkaan-wals gesing
Die aandblom het sy trom-trompet
Die kalkoentjies met hul rooi mondjies
Sprinkaan-wals gesing (sang the locust/grasshopper waltz)
Strofe 5
Die maan met sy geel lyfie
Het gaan plat lê op sy rug
Hy’t gaan slaap by die gousblomme
Met sy boepens in die lug
Strofe 6
Die kabouter met die rooi-rooi hart
Het dit self vir my gesê
Hy’t die aardbol oor sy kop gegooi
O dis hier waar die liefde lê
Die kabouter met die rooi-rooi hart
Tipografie
 Titel: Kinderlike weergawe van ‘n volwasse
liefdesgedig
 Opgedra aan Simone (digter se dogtertjie)
 6 kwatryne (eenvoud, begin met hoofletter)
 Enjabemente kom deurgaans voor
 Leestekens ontbreek (vir eenvoud)
Fantasie-wêreld / Sprokie
Liefde lê in die hart, nie in
die materiële nie.
Beeldspraak (Imagery)
 Personifikasie
 “sterre knipoog toe ons lag” r9 en 10
 “aandblom blaas sy trom-trompet” r13
 “die maan met sy geel lyfie het gaan plat lê op sy rug” r17
en 18
 Metafoor “is”
 “Die hoepelronde blou-blou lug” r5
 Vergelyking “soos”
 “Die sterre trek rondom ons soos ‘n laer”
Rym (rime)
 Gebroke rym (abcb)
 Alliterasie “blink-blou” r7
 Assonansie “die kalkoentjies met hul rooi
mondjies”
 Klanknabootsing “kadoemps” r6 en “trom-
trompet” r13
Stylfigure
Herhaling (repetition) van:
kleur (colour)
 Rooi-rooi pet / hart r1 en 21
 Blou-blou lug
Sirkelmotief (circle motive)
 Hoepelronde (hoop round)
 Kring (circle)
 Bal
 Warrelwindkring (whirl-wind-circle)
 Aardbol (earth globe)
Stylfigure
 Progressie “rooi-rooi pet vorder tot hart” r1/6
 Simboliek “rooi hart” = LIEFDE
 Kontras: warm (rooi en geel) en koue (blou)
 Elisie bv. Gistraand – gisteraand / hy’t – hy het /
hul’t – hulle het / Dit versnel die TEMPO en RITME
Things that appeal to children’s senses
 Primêre kleure (primary colours)
Wit ligte r9
Rooi-rooi pet/ mondjies / hart r1, 15 eb 21
Geel hemp / lyfie r2 en 17
Blou lug
 Hoepelronde teenoor koeëlronde (hoop round,
children play with hoola-hoops)
 Herhaling (rooi-rooi, blou-blou); versterk en
anker begrippe by kinders.
Envoudige Taalgebruik / Simple Language use
 Verkleinwoordjies bv. Maan se lyfie r17, blomme
se mondjies r15
 Eenvoudige woorde (simple words) bv. Pet,
hemp, bal, speel
 Eenvoudige sinskonstruksies bv. Met die rooi
pet r1, met hul wit ligte r9
Denkbeeldige
mannetjie
(imaginary man)
dui op sprokie
(fairy tale)
Strofe 1
Kabouterliefde (Gnome/Pixie love)
(vir Simone)
Herhaling
Die kabouter met die rooi-rooi pet (hat)
Die kabouter met die geel hemp (shirt) aan
Het sy hart gistraand vir my gegee
En sy hemp is vir die maan
Primêre
kleur
Elisie “gisteraand”
/ eenvoudigheid
Metafoor
Strofe 2
Die hoepelronde blou-blou lug (hoople round blue-blue sky)
Klanknabootsing: Versterk
Het kadoemps op die grond geval
musikale tekstuur van die gedig
Hy’t dit blink(shiny)-blou in sy hand gerol (roled)
Toe speel ons daarmee bal
Alliterasie
Elisie
Kabouter en kind
Strofe 3
Kleur
Die sterre met hul wit ligte
Personifikasie
Het geknipoog (winked) toe ons lag
Hul’t rondom ons in ‘n kring (circle) getrek
Soos ‘n laer in die nag
Elisie
Metafoor: made a circle
around us LIKE an
encampment in the night
Aandblom =
trompetvorm
Strofe 4
Klanknabootsing
Die aandblom het sy trom-trompet
Geblaas in die warrelwindkring
Circular theme
Die kalkoentjies(veldblom) met hul rooi mondjies(little mouths)
Het die sprinkaan-wals gesing(sang the locust/grasshopper waltz)
Personifikasie &
vrolike stemme
Aandblom / kalkoentjies - Blomme
Assonansie &
Verkleining
Strofe 5
Die maan met sy geel lyfie
Personifikasie
Het gaan plat lê op sy rug
Hy’t gaan slaap by die gousblomme (flowers)
Met sy boepens (fat stomach) in die lug (in the air)
Elisie
Strofe 6
Progressie
&
Hart vol
liefde
Die kabouter met die rooi-rooi hart
Het dit self vir my gesê
Hy’t die aardbol (earth globe) oor sy kop gegooi
O dis hier waar die liefde lê
Uitroep /
exclamation! =
blydskap / joy
Hy steur hom nie. Hy gooi die
aardbol oor sy kop. Hy steur hom
nie aan aan die aarde of die
materiële nie. He doesn’t care
about the earth and material
things. Liefde is net perfek in
sprokiesverhale. Love is only
perfect in fairy tales.
Download
Study collections