File - allegaartjie

advertisement
Brief – Fernel Abrahams
Strofe 1
Mammie, ek skryf ook vir Ma ‘n kaalvoet gedig
(Mom, I am also writing a simple poem)
sommer so, nes Antjie
(Just like Antjie)
maar ek gebruik soms leestekens
(But I occasionally use punctuation)
en ek sal nie vir Mamma “jy” sê nie
(And I won’t call you “you”)
want dit hoort vir my
(Because to me that belongs…)
nes plastiekblomme en wit skoene
(Just like plastic flowers and white shoes)
nie by Ma nie.
(Not with you, Mother)
Brief – strofe twee
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
ek het grootgeword, weet Ma
(You know Mom, I’ve grown up)
ek skrifk soms vir myself
(I sometimes scare myself)
want my skoolbaadjie pas nie meer nie
(because my school blazer does not fit any more)
my hare is lank
(my hair is long)
ek wil ‘n oorring dra
(I want to wear an earring)
ek bid byna nooit nie
(I don’t often pray – almost never!)
En ek glo nie sommer net in God nie
(And I don’t sheepishly believe in God)
Ek dink, praat, skryf selfs oor die dood
(I think, talk and even write about death)
- ek wonder of Ma van my verse sal hou –
•
(I wonder if you would like my poetry, Mom)
Brief – strofe 3
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
Ek weet Ma sou wou hê ek moes klein bly(I know you would have liked me to stay little, Mom)
en ek het nie
(And I did not)
kon nie
(could not)
‘skuus Mammie
(Sorry Mommy)
maar ek is nog Ma se kind
(But I am still your child, Mom)
grootmenskind
(grown up (adult) child)
anderster kind
(different child)
Feite
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
Gebaseer op Antjie Krog se gedig Ma.
Based on Antjie Krogs poem: Ma.
Spreker het verander / grootgeword
Speaker changed / grew up
Word rebels : oorring / bid nie / bevraagteken dinge soos God
Starting to be rebellious : earring / no praying / question things like
God
Hy skryf verse – weet nie of sy ma daarvan sal hou nie
Writes poetry – does not know if his mom would like it
Al het hy verander is hy nog lief vir sy ma (vra om verskoning)
Even though he changed he still loves his mom
Hy is nie soos ander mense nie
He is not like other people – he is different
Ooreenkomste tussen ma en brief
•
•
•
•
•
•
•
•
•
Albei briewe aan ma’s
Both letters to their mothers
Albei hou van hulle ma’s
Both of them like their mother
Albei gebruik eenvoudige taal
Both use plain / simple language
Albei vra omverskoning
Both apologies / say sorry
Tipografie is dieselfde: oneweredige lengte strofes,
details en besonderhede in strofe twee
• Typography is the same: length of different stanzas
differ, details given in the second stanza
• Albei deur jong mense geskryf Seuns is wel ouer, maar
soek ervaring soos ‘n tiener
• Both written by young people
Verskille tussen ma en brief
• MA
BRIEF
•
•
•
•
•
•
•
Mammie
Bietjie rebelsheid
Gebaseer op Ma
Soms leesstekens
Meer respek
Definitief ‘n seun
Selfgesentreerd (boetedoening en
wie en wat hy is
Ma
Eerlikheid
Oorspronklik
Sonder leestekens
Jy (Disrespekvolle aanspreekvorm)
Heel moontlik ‘n meisie
Huldeblyk aan ma
»
Versreël 15: “Ek dink, praat, skryf
selfs oor die dood”
• Óf sy geloof het verdiep – hy dink oor die
Hemel / Hel
• Óf hy glo nie meer wat sy ma hom oor die
Hemel/Hel geleer het nie – hy het sy eie
mening daaroor
• Hemel/hel = hiernamaals
Versreëls 5 – 7: want dit hoort vir
my nes plastiekblomme en wit
skoene nie by Ma nie
• Disrespek (“JY”) hoort nie by sy ma nie –
hy respekteer sy ma
• Sy ma hou van korrekte en mooi dinge
• Vars blomme pas by sy ma
• Wit skoene = swak smaak (So sê
modekenners)
• Sy ma het goeie smaak
Is bief PLAGIAAT?
• Nee…..
• Gee in sy gedig erkenning aan Antjie
Krog
• Sê duidelik dat hy iemand anders se gedig
naboots (copy cat)
• Sê ook iets vir sy ma
• Maar sê dit op sy eie unike manier
Fernel R Abrahams
• Brief is in 1989 geskryf
• Hy is ‘n parlementêre navorser
• Hy is ‘n vryskut-resensent vir Rapport
Download