Uploaded by Chloe Alawuru

Katie Melua powerpoint (1)

advertisement
katie melua
Cas Vos
ldsgsgjlsjrs
kldj
Uiterlike bou:
Kenmerke van vrye vers:
• Versreëls: 26
• Geen vaste rympatroon nie,
gebroke rym (paarrym in versreël
5 en 6, 22 en 23, 25 en 26)
• Digsoort: vrye vers
• Reëls/strofes nie ewe lank nie
• Rymende koeplet (strofe met twee
versreëls) aan die einde van die
gedig.
• Geen leestekens of hoofletters
• Strofes: 6
Geen hoofletters en punktuasie (leestekens):
laat die idees en beelde inmekaarvloei en sluit
aan by die ritmiese musiek van die konsert.
HTTPS://WWW
.YOUTUBE.CO
M/WATCH?V=8
HOWLAP5JE8
Agtergrond
• Katie Melua het op 18 September 2008 in Johannesburg
opgetree en die konsertgangers het dit vreeslik geniet.
• Katie is op 16 September 1984 in Georgië gebore en het
later in Noord-Ierland en Engeland gebly.
• Sy reik haar eerste album op negentien (19) uit.
• Sy is ‘n gewilde en suksesvolle sangeres.
By die konsert in Johannesburg het
Katie die gehoor bekoor (enchant) met
haar ongewone romantiese, soet
stem en kitaarspel.
Uiterlike bou:
Strofe 1= sestet (6)
Strofe 2= kwintet (5)
Strofe 3= oktaaf (8)
Strofe 4= kwatryn (4)
Strofe 5= 1 reël
Strofe 6= koeplet (2)
Titel: Sonder hoofletters – dra opwinding van
konsert oor, maak universeel (uitwerking wat
enige sanger op ‘n gehoor sal hê)
katie melua – Cas Vos
Digter
16 September 2008
Subtitel: Katie se verjaardag
en die konsert was twee dae
na dit in Johannesburg.
Die gedig is opgedra
aan Katie en vier haar
verjaardag.
Spreker: Iemand wat Katie se
konsert bygewoon het en
baie daarvan hou.
Strofe 1: Mense wat vir die
vertoning/ konsert wag om te begin
katie melua – Cas Vos
16 September 2008
Strofe 1
1
bye dans
2
korwe
3
drup nektar
4
‘n stadion wag
5
vir die happening
6
en lywe se swing
Die konsert vind by
‘n stadion plaas.
Metafoor (beeldspraak):
Konsertgangers word met bye
vergelyk. Die gehoor dans en
beweeg en lyk soos ‘n swerm bye
wat saam beweeg.
Musiekterme maak
Engels gepas
Paarrym
Metafoor (beeldspraak):
Katie se musiek word vergelyk met
korwe wat nektar drup. Die musiek
trek die mense aan net soos
heuning (honey) bye aantrek.
Korwe verwys
ook na
luidsprekers
by die konsert
wat Katie se
stem oordra.
Strofe 2: Beskryf Katie se voorkoms
en die konsert
Groen ligte dui aan dat konsert begin.
Strofe 2
7
8
9
Personifikasie
groen kykers flits
(beeldspraak): Die ligte
(‘n lewelose voorwerp) kan
op die verhoog
kyk of sien (‘n lewende
Katie het
klein, fyn,
eienskap). Aan en af/ oop
smal vingers
vroulik
en toe.
10 stryk harte
11 en ‘n dy wieg
Katie se dy – sagte,
sensuele beweging,
heen en weer,
hipnotiserend.
hande
Woordspeling: Katie stryk
die snare (letterlik) EN
“stryk” of raak die die snare
van die mense se harte deur
haar musiek (figuurlik).
Metafoor (beeldspraak): Die helder,
gekleurde ligte op die verhoog word
met Katie se groen kykers (oë)
vergelyk.
Strofe 3: Uitwerking van Katie se
musiek op die konsertgangers
Strofe 3
12 manne kry die blues
13 toe sy op versvoete
14 met rymende drif
• Blues is ‘n musiekstyl
• Manne voel hartseer, aangeraak,
nostalgies
Musiekterm:
versmaat/ ritme
S en V-Alliterasie (halfrym).
15 lirieke uitdeel
16 en melodieë smokkel
17 iemand verlang
18 na die ver ver tyd
19 katie se timing is perfek
R-Alliterasie (halfrym):
Versterk ritmiese vloei
van gedig.
Katie se liedjies is vol
ritme en passie.
Strofe 3
12 manne kry die blues
13 toe sy op versvoete
14 met rymende drif
15 lirieke uitdeel
16 en melodieë smokkel
17 iemand verlang
V-Alliterasie (halfrym)
18 na die ver ver tyd
19 katie se timing is perfek
Katie se musiek beïnvloed
die konsertgangers.
“Smokkel met iemand se
kop” – voer gehoor weg,
manipuleer.
Herhaling: Beklemtoon die
uitwerking van die musiek:
nostalgie, verlange.
Woordspeling:
Letterlik: die musiek se ritme
Figuurlik: Katie weet
Musiekterme: “happening, swing,
blues, timing”
-woorde van musiekwêreld
-dui op massavermaak
-beskryf atmosfeer wat deur musiek geskep
word
-maak Engels gepas
Strofe 4
20 if you were a sailboat i would sail you to the shore
21 if you were a river i would swim you
22 if you were a house i would live in you all my days
23 if you were a preacher i’d begin to change my ways
Dui op liefde
tussen twee
persone
Refrein (koor) van Katie se
liedjie “If you were a sail
boat”.
Interteks: twee mense
verlief
Alleenplasinging (stylfiguur): Bekorende atmosfeer van die
aand word beskryf. Die konsert is uitsonderlik net soos
Strofe 5
gloeiende maan (dit staan uit).
Voorplasing/Inversie (stylfiguur): beklemtoon die aand van die
konsert.
24 vanaand is die maan vol gloei
Strofe 6
25 met hartstog slaan sy die kitaar
Metafoor (beeldspraak): Die aand
is vol gloeiende maanskyn. Die
aand gloei net soos die maan. Die
aand en die maan is uitsonderlik.
26 en haar vingers laat tril die snaar
Rymende koeplet
Lang a-klank assonansie
(halfrym): Versterk ritmiese
vloei van gedig.
Instrument: kitaar
Letterlik: kitaar
Figuurlik: raak mense se
hartsnare/emosies met passie. Dit
maak die ervaring baie emosioneel
Klanknabootsing
Tema
Die uitwerking
wat musiek op
mense het/ die
genot van
musiek.
Stemming/ Atmosfeer:
Musikale stemming en
toon – vloei deur die
gedig.
Passievol, betowerend,
melankolies, nostalgies.
Download