File - allegaartjie

advertisement
ONS WAG – Antjie Krog
Die Digteres:
Strofe een / Eerste strofe
•
•
•
•
•
•
•
•
ons wag
(we are waiting)
jy op die voorstoep
(you on the front veranda)
ek op die bank
(I am waiting on the couch)
die kind moes al hier gewees het
(the child should have been here already)
Strofe twee / Tweede strofe
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
ons wag
(we are waiting)
dis al oor een
(it’s already after one)
sy gesig dryf aan alle kante verby
(the image of his face floats pass from all sides)
…dit kan tog nie
(it can’t be)
om hom lief te hê gaan ons tog weer kans kry
(we hope to get another chance to love him)
Strofe 3 / Derde strofe
•
•
•
•
•
•
•
•
ons wag
(we are waiting)
die nag uit
(throughout the night)
dis na twee
(it is after two am)
lê hy êrens…
(is he lying somewhere…)
Strofe vier / Vierde Strofe
•
•
•
•
my binnekant soos ‘n rubberhandskoen
(my insides feel like a rubber glove)
oor en oor en oor oor die vrees gepluk
(being plucked over and over, over the
fear)
Strofe vyf / Vyfde strofe
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
motorligte val die straat binne
(Car lights shine in the street)
ligte, honde
(lights / dogs)
die hekkie piep
(the gates make a squeeking sound)
staan hy in die deur
(he stands in the doorway)
ligte oë, sweetpak
(light eyes, track suit)
toksak oor die skouer
(sports bag over his shoulder)
Strofe ses / Sede Strofe
•
•
•
•
(herhaaldelik deurboor
(repeatedly pieced
met die stomp apple-corer van vrees
(with the blunt apple corer of fear
Strofe sewe / Sewende strofe
• al wat help, is as God genadig wees)
• (all that helps is if God is merciful)
Strofe agt / agtste strofe
• my derde kind salig wederborene aan
ons
• my third child blessed born again to us
Tegnies
•
•
•
•
•
•
•
TAAL: eenvoudig
VRYE VERS
STROFES: onreëlmatige lengtes
ONGETITELD
Gebrek aan PUNKTUASIE
VERSREëLS = funksioneel kort
NAG VAN INTENSIE INNERLIKE
ERVARING = nag van min woorde
ONGETITELD – eerste reël is ONS
WAG
• = SKEP AFWAGTING
• Die leser weet nie onmiddellik waarop
daar gewag word nie
• ONS = seun se ouers
• Spreker = moeder van seun
HERHALING
• ONS WAG
• Om te beklemtoon dat hulle nog steeds
wag
• Bou afwagting by die leser
• Skep spanning
• Die leser begin wonder wat met die seun
gebeur het
… Ellips …
•
•
•
•
•
•
•
•
Versreël 8 – dui op die ondenkbare
-Negatiewe gedagtes
-dinge waaraan hulle nie moet dink nie
-miskien was hy in ‘n ongeluk?
-miskien is hy dood?
Versreël 13 – wonder…
Het hy iets oorgekom?
Lê hy langs die pad?
Die seun
•
•
•
•
Blou oë = kommervry
Sportief aangetrek
Rugby geoefen? (Togsak)
Het nie vir sy ouers gesê waar hy gaan
wees nie
• Onbewus van sy ouers se kommer
Apple-corer
•
•
•
•
Woorde is tussen hakies ()
= dis die ma se gevoelens
=sy is verlig dat hy veilig tuis is
=seun onbewus dat dit binne-in ma voel
asof haar binneste met ‘n appelontpitter deurboor is
• =a.g.v. die vrees dat hy iets oorgekom
het
• Voel asof haar binneste uitgeruk is
wederborene
• Ma het gevoel dat sy haar seun verloor
het, toe sy so bekommerd was
• Omdat hy teruggekom het, voel dat asof
sy weer geboorte aan hom gegee het
• Haar derde kind (hy het broer(s) of
suster(s))is weer gebore
• SALIG = sy is nie meer bekommerd nie
• Hy is nou veilig by die huis
Waaroor handel die gedig?
• Twee ouers = wag bekommerd vir hul
seun om terug te kom
• Seun was uit. Dit is laat. Hy is nog nie
terug nie.
• Ouers is bang iets het met die seun
gebeur.
• Baie lief vir hul kind.
Derde kind
• 1. Onverantwoordelike, onbesonne kind
(een van 3)
• 2. Raak nooit gewoond aan hierdie
ervaring nie (selfs nie eers nadat jy twee
ander kinders grootgemaak het nie)
• Vrese vir jou kind hou nooit op solank hy
onder jou dak woon nie
Strofe 6
• Chronologie van gedagtes word in strofe 6
versteur:
• Dwaal af van beskrywing van seun
• Fokus op haar eie bekommernis
• Fokus op wat SY daardie nag moes deurmaak
• Strofes 6 en 7 is tussen hakies om hierdie
gedagtedwaling aan te dui
• Die slotstrofe voltooi wat sy in strofe 5 gesê het
Man en Vrou / Pa en Ma
•
•
•
•
•
•
Ons – aan begin
= een van vrees
=apart = jy op voorstoep, ek op bank
Ons wag – herhaal = hulle vrees
MY binnekant – haar vrees
Word haar persoonlike ervaring
Vergelyking
• “my binnekant soos ‘n rubbehandskoen
• oor en oor en oor oor die vrees gepluk”
• Die ma is in kontak met haar vrees – sy en
die vrees word een, soos ‘n
ruberhandskoen wat styf om jou hand pas
en klou wanneer dit nat word
• HERHALING VAN OOR EN OOR.. –
Voortdurende kontak met haar vrees
METAFOOR
• “HERHAALDELIK DEURBOOR MET DIE
STOMP APPLE-CORER VAN VREES”
• Wys op die herhaaldelike pyn
Download