File - allegaartjie

advertisement
Rooikappie – Philip de Vos
Eerste Strofe: Rooikappie
•
•
•
•
•
•
•
•
Klein Rooikappie stap na die woud
(Little Red Riding Hood walks to the wood)
na Ouma toe, maar skrik haar koud,
(to go to her grandma, but gets a big fright)
en sy wou flou val, ja, gewis,
(she wanted to faint, yes, for sure)
toe ‘n BMW haar net-net mis.
(when a BMW just missed her)
Tweede Strofe: Rooikappie
• En by die stuurwiel, dik en vet,
• (And at the steering wheel,big and fat)
• vol Old Spice en ‘n sigaret
• (smelling of Old Spice and smoking a cigarette)
•
•
•
•
sit Hendrik Janse van der Colff,
(sits Hendrik Janse van der Colff)
bekend as padvark, én as wolf.
(Known as typical bad BMW driver and as a wolf
[guy that has other intensions with girls])
Derde Strofe: Rooikappie
•
•
•
•
•
•
•
•
“Wil jy ‘n lift hê, liewe diertjie?
(Do you want a lift, my dear pet?)
Dan gee ek jou ‘n koue biertjie.”
(I’ll give you a cold beer)
Maar darie goeie kind Rooikappie
(But that lovely child Red Riding Hood)
dink aan woorde van haar pappie:
(Thinks of her Daddy’s words)
Vierde Strofe: Rooikappie
•
•
•
•
•
•
•
•
Pas tog op vir vreemdelinge
(Beware of strangers)
met hul lollipops en dinge…
(With their lollipops and things)
Gedagtig daaraan sê sy NEE!
(Remembering her father’s words she says NO)
en hoor net motorbande skree.
(and hears the car tyres scream away)
Vyfde Strofe: Rooikappie
•
•
•
•
•
•
•
•
Maar toe sy by haar ouma kom
(But when she arrived at her Ouma’s house)
was sy geskok en skoon verstom,
(she was shocked and amazed)
want naas haar in die dubbelbed
(because next to her in the double bed)
lê Hendrik Janse, breed en vet.
(lies Hendrik Janse, big and fat)
Sesde Strofe
•
•
•
•
•
•
•
•
Haar ouma sug: “My nood was groot,
(Her grandma sighs, my need was huge)
want Oupa is so lankal dood…”
(because Grandpa has been dead for so long)
Toe sluk die tweetjies aan ‘n Carling,
(Then the two of them sipped some beer)
en sê die wolf: “Nou’s jy my Darling”
(Now you are my darling)
Sewende Strofe: Rooikappie
•
•
•
•
•
•
•
•
Hier’s ‘n les: Wees nés Rooikappie.
(Here is a lesson: be just like Red Riding Hood)
Luister áltyd na jou pappie.
(Always listen to your daddy)
Maar beslis nie na jou ouma.
(but definitely NOT to your grandma)
Anders wag verdriet en trouma…
(other wise sorrow and trauma will await you)
Feite
•
•
•
•
•
Gebaseer op kinderverhaal
Moderne weergawe
Versie = sewe kwatryne
Paarrym
Alles word in moderne konteks geplaas
Hendrik Janse van der Colff
•
•
•
•
•
•
•
Roekelose BMW-bestuurder
Bied rooikappie ‘n saamry-geleentheid aan
Het ‘n slegte reputasie
Probeer Rooikappie met bier omkoop
Vererg hom vir Rooikappie
Hy spring saam met haar ouma in die bed
Drink Carling Black Label en fluister
liefdeswoorde vir Ouma
• Vet, gebruik Old Spice
Vermanings
• Pas op vir vreemdelinge (Be careful of
stangers)
• Hier is ‘n les (Here is a lesson)
• = IRONIES
• Pasop vir mans/vreemdelinge – kom van
haar pa wat self ‘n man is
• Ironies dat jy na jou pa en nie jou ouma
nie, moet luister
Ouma
• Oumas is gewoonlik WYS
• Oumas het gewoonlik sterk morele
waardes
• Hierdie ouma is immoreel en sekslustig
• In die regte verhaal is die ouma die
SLAGOFFER
• Hierdie ouma is ‘n “gewillige slagoffer vir
die wolf se streke”
Phillip de Vos
• Volwasse poësie vol rym, spitsvondigheid
en woordvernuf
• Skryf versies soos limerieke
• Sy versies het ‘n verhalende element
• Bevat ‘n lewensles of boodskap
• “Dis onnodig om in my versies te krap en
allerhande dieper betekenisse te soek”
Download