RIEBEECKSTRAAT PRIMÊR AFRIKAANS HUISTAAL KONTROLE TOETS TAAK 5 KWARTAAL 2 JUNIE 2024 NAAM EN VAN (LEERLING) GRAAD 6 TITEL KONTROLE TOETS – TAAK 5 TOTAAL: 40 PUNT VAN LEERDER MODERATOR EKSAMINATOR MNR.M. ISAAKS MNR.V. LE ROUX INSTRUKSIES EN INLIGTING Hierdie vraestel bestaan uit twee afdelings: Afdeling A: VRAAG 1: Literêre/Nie – literêre teks (15 punte ) VRAAG 2: Visuele teks (10 punte ) Afdeling B: VRAAG 3: Opsomming ( 5 punte ) VRAAG 4: Taal strukture en -konvensies in konteks ( 10 punte ) ▪ Lees jou vrae en instruksies deeglik. ▪ Gee aandag aan spelling, leestekens en sinskonstruksies. ▪ Sterkte met die vraestel. Bladsy 1 VAK ANALISE PUNTE VRAAG 1 LITERÊRE / NIE- LITERÊRE TEKS AFDELING A TOTAAL 15 PUNTE VRAAG 2 VISUELE TEKS TOTAAL 10 PUNTE VRAAG 3 OPSOMMING AFDELING B TOTAAL 5 PUNTE VRAAG 4 TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES TOTAAL 10 DENK VLAKKE LAEVLAK DENKE MIDDELVLAK DENKE HOËVLAK DENKE Bladsy 2 KENNIS EN BEGRIP TOEPASSING EN ANALISE EVALUEER EN BEANTWOORD 1 2 3 AFDELING A LITERÊRE/NIE – LITERÊRE TEKS ( BEGRIPSTOETS ) VRAAG 1 1. Lees die onderstaande leesstuk en beantwoord alle vrae. Die Geskiedenis van Sjokolade. Sjokolade koek,sjokolade roomys,sjokolade melk. Ryk en lekker! Maar waar kom die wêreld aan hierdie soet lekkerny? Sjokolade word van die vrugte van kakoa bome gemaak. Ongeveer 3 500 jaar gelede het die Olmecs van Mexico begin om kakoa plante te groei. Daar word beweer dat hulle die kakao bone gebruik het om sjokolade drankies te maak, maar daar is geen geskrewe bewyse vir die Olmecs nie. Die Olmecs het hulle kennis van kakoa na die antieke Maya, van Mexico en Sentrale Amerika, oorgedra. Hulle het sjokoladedrankies met ’n skerp smaak in seremonies bedien. Dit was hierdie inheemse Amerikaanse beskawings wat die eerste was om die waarde van die kakaoboontjie te herken. Die peule was as geldeenheid gebruik en die boontjes, as ’n drankie onder die hoër klasse bedien. Heelwat later, in die jaar 1519, het ’n Spaanse generaal, Hernán Cortés in Sentrale Amerika aangeland. Daar het hy die Aztec keiser sien ‘Xocalatl’ drink - die vroegste vorm van warm sjokolade. Hy het die resep teruggebring en vir die Spaanse koning aangebied. Die koning het baie van hierdie "bitter water" gehou. Die mengsel het onder andere bestaan uit kakao, suiker, vanielje en kaneel. Die eerste sjokolade is deur die ontdekkingsreisiger Christopher Columbus na Europa gebring. Hy het op een van sy reise in 1502 op die kakoa bone afgekom en dit as amandels gesien en uit nuuskierigheid na Europa gebring. Die mense het egter nie dadelik daarvan gehou nie. In 1657 word die eerste sjokoladehuis in Londen geopen. Kakoa was in daardie tyd duur om in te voer en net die rykes kon die sjokoladedrankie bekostig. Trouens, in Frankryk kon die sjokoladedrankie net deur die koninklikes gedrink word. Tot en met die 1700’s, was sjokolade hoofsaaklik ‘n drankie. Eers in 1847 het die Fry’s-sjokolademaatskappy kakoabotter by kakoapoeier en suiker gevoeg en sodoende het die wêreld se eerste sjokoladestafies ontstaan. In 1875 het Nestlé kondensmelk bygevoeg om die eerste melksjokolade te maak. Vandag is dit ’n multi-biljoen-dollar nywerheid en mense regoor die wêreld is dol oor die smaak van sjokolade. Dit is ’n industrie wat nie gou sal weggaan nie. Jy kan selfs jou eie maak! Het jy geweet? Bladsy 3 Om ’n goeie sjokolade te maak het jy net vier bestandele nodig: kakoa bone, kakoa botter, suiker en melkpoeier. 1.1 Wie was die eerste mense wat die kakoa plante gegroei het?En van watter land? ____________________________________________________________________ 1.2 Waar of onwaar? Die peule van die kakao bone was as geldeenheid gebruik. ____________________________________________________________________ 1.3 2 1 Wie was die eerste Europese ontdekkingsreisiger wat sjokolade na Europa gebring het? Wat het hy gedink is dit? _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ 1.4 Vul die ontbrekende woorde in. Hernán Cortés het gesien hoe die Aztec keiser ‘Xocalatl’ drink - die vroegste vorm van ____________________________________________. 1.5 2 1 Watter bestandele het die Spanjaarde gebruik om hulle sjokoladedrankie smaakliker te maak? 1.5.1 _________________________ 1.5.2 _________________________ 1.5.3 _________________________ 4 1.5.4 _________________________ 1.6 Waar was die eerste sjokoladehuis geopen? __________________________ 1 1.7 Tot en met die 1700’s was sjokolade net ’n drankie. Hoekom kon net die ryker mense dit bekostig? _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ _____________________________________________________________________ Bladsy 4 2 1.8 Wanneer het die wêreld se eerste sjokoladestafie ontstaan? 1 _____________________________________________________________________ 1.9 Watter maatskappy het die eerste melksjokolade drankie gemaak? 1 _____________________________________________________________________ 1.10 Wie is dol oor die smaak van sjokolade? 1 _____________________________________________________________________ TOTAAL : Bladsy 5 15 VRAAG 2 VISUELE TEKS 2. Bestudeer die advertensie en beantwoord alle vrae. Bladsy 6 2.1 Watter produk word geadverteer in die advertensie? 1 ________________________________________________ 2.2 Merk die korrekte naam van die produk wat geadverteer word. 2.2.1 Twinkel Town Graanstafies 2.2.2 Twinkil Town Graanstafies 2.2.3 Twinkl Town Graanstafies 1 2.3 Wat is die leuse van die produk wat geadverteer word? ______________________________________________________________ 1 ______________________________________________________________ 2.4 Gee twee bestandele wat voorkom in die graanstafie? 2.4.1 ________________________________ 2 2.4.2 ________________________________ 2.5 Noem twee geure wat jy die graanstafie kan in kry. 2.5.1 ________________________________ 2 2.5.2 ________________________________ 2.6 Waar is die produk beskikbaar as jy dit wil koop? 1 ________________________________________________________________ 2.7 Vind die woorde in die advertensie wat uitgelaat is in die onderstaande sin en skryf dit langsaan die letters. 2.7.1 Dit is die (a) manier om jou (b) ontbyt of peuselhappie te geniet. (a) _______________________________________________ 2 (b) _______________________________________________ TOTAAL : Bladsy 7 10 AFDELING B OPSOMMING VRAAG 3 3. Lees die onderstaande teks deur en voer die instruksies uit. TOTAAL: Bladsy 8 3.1 Instruksies: ▪ Skryf sewe feite neer oor rugby in jou eie vol sinne. ▪ Skryf die feite puntsgewys neer van elke paragraaf genommer 1 tot 7. ▪ Nommer die sinne van 1 tot 7. ▪ Jou opsomming mag nie langer as 70 woorde wees nie. ▪ Dui die korrekte getal woorde aan die einde van die opsomming aan. 1.___________________________________________________________ ____________________________________________________________ 2.___________________________________________________________ ____________________________________________________________ 3.___________________________________________________________ ____________________________________________________________ 4.___________________________________________________________ ____________________________________________________________ 5.___________________________________________________________ ____________________________________________________________ 6.___________________________________________________________ ____________________________________________________________ 7.___________________________________________________________ ____________________________________________________________ TOTAAL : 10 ÷ 2 Bladsy 9 5 ASSESERING RUBRIEK VIR `N OPSOMMING Prestasievlakke 4-5 Kriteria Korrekte hoeveelheid hoofpunte Lengte, akkuraatheid, fokus taalgebruiken punktuasie Alle standpunte / feite is akkuraat en stem ooreen met die storie Opsomming bespreek slegs hoofgedagtes en belangrike inligting 0 – 3 punktuasie, taal en spelfoute Bladsy 10 3 2 Te veel / te minhoofpunte Te veel / te min hoofpunte Meeste standpunte / feiteis akkuraat en stem ooreen metdie storie Sommige standpunte / feiteis akkuraat en stem ooreen metdie storie Opsomming bespreek hoofgedagtes en sommige onnodige inligting Opsomming bespreek hoofgedagte vaag en onnodige inligtingword gegee 4–6 punktuasie,taal en spelfoute 7 – 10 punktuasie, taal en spelfoute 1 Te veel / te min hoofpunte Meeste standpunte / feite stem nie ooreen met die storie nie Hoofgedagte word glad nie bespreek nie 10+ punktuasie, taal en spelfoute TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES IN KONTEKS VRAAG 4 4.1 Maak nuwe woorde deur die agtervoegsels en voorvoegsels in die koppie te gebruik. on - ste - ers be 4.1.1 Sjokolade is die lekker ______ lekkerny in die hele wêreld. 4.1.2 Die eerste kakoa plante was _______ geveer 3500 jaar gelede geplant. 1 1 4.2 Onderstreep die attributiewe byvoeglike naamwoord en predikatiewe byvoeglike naamwoord in die onderstaande sinne. 4.2.1 attributiewe byvoeglike naamwoord: Die eerste sjokolade is deur die ontdekkingsreisiger Christopher Columbus na Europa gebring. 1 4.2.2. predikatiewe byvoeglike naamwoord Nestlé maak die sjokolade drankie die beste. 1 4.3 Sê of die volgende onderstreepte woorde Homonieme of Homofone is. 4.3.1 Die seun het baie hard op die grond geval. Die meisie se hart het vinnig geklop na die naelwedloop. 4.3.1.1 __________________________________ 1 4.3.2 Die kinders sit op die bank onder die boom. Die man spaar sy geld by die bank. 4.3.2.1 __________________________________ Bladsy 11 1 4.4 Identifiseer die Onderwerp, Voorwerp en Gesegde in die onderstaande sin. Die koninklikes kon alleen die sjokoladedrankies gedrink het. 1 4.4.1 Onderwerp : ______________________________ 1 4.4.2 Voorwerp : ______________________________ 4.4.3 Gesegde : 1 ______________________________ 4.5 Verander die volgende sin in die Verlede tyd. Die seun skop die rugbybal oor die veld. 4.5.1 ______________________________________________________________ 1 ______________________________________________________________ TOTAAL : TOTAAL 40 Bladsy 12 10 MEMO AFDELING A LITERÊRE/NIE – LITERÊRE TEKS ( BEGRIPSTOETS ) VRAAG 1 1.1 1.2 1.3 1.4 2 Die Olmecs van Mexico. (2) Waar Christopher Columbus. Hy het dit gesien as amandels. (2) warm sjokolade. 1 2 1 1.5.1 kakao 1 1.5.2 suiker 1 1.5.3 vanielje 1 1.5.4 kaneel 1 1.6 Londen 1.7 Dit was duur om in te voer en net die rykes kon die sjokoladedrankie bekostig. 1.8 1847 1.9 Nestlé 1 1 1 1 1.10 Mense regoor die wêreld. 1 TOTAAL : 15 VRAAG 2 VISUELE TEKS 2.1 Graanstafie 1 2.2.3 Twinkl Town Graanstafies 1 2.3 Die gesonde versnapering waaraan jy wil knaag! 1 2.4.1 bros neute / krakerige muesli 1 2.4.2 suikervrye veganvriendelike donkersjokolade 1 2.5.1 Rooibosbessie en Heuning / Sjokolade en Haselneut 1 2.5.2 Lemoen – Sjokolade / Jogurt en Heuning / Appel en Kaneel 1 2.6 Alle kruidenierswinkels. 1 Bladsy 13 2.7.1 (b) gesondste 1 (c) skuld-vrye 1 AFDELING B TOTAAL : OPSOMMING VRAAG 3 1. Rugbyballe is voorheen van varkblaas gemaak. 2. William Webb Ellis het die sport begin (in 1839). 3. Rugby was die eerste keer by die Olimpiese Spele in 1900. 4. Daisuke Ohata het die meeste internasionale drieë gedruk. 5. Gill Evans het dieselfde fluitjie vir 20 jaar gebruik. 6. Die Haka is die eerste keer in 1888 uitgevoer. 7. Suid-Afrika het die meeste geregistreerde rugbyspelers in die wêreld. FEITE [ 7 PUNTE ] + PUNKTUASIE,TAAL EN FOUTE [3 PUNTE] = 10 ÷ 2 = TOTAAL : Bladsy 14 5 10 TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES VRAAG 4 4.1.1 lekkerste 1 4.1.2 ongeveer 1 4.2.1 ontdekkingsreisiger 1 4.2.2 beste 1 4.3.1.1 Homofone 1 4.3.1.2 Homonieme 1 4.4.1 Die koninklikes 1 4.4.2 sjokoladedrankies 1 4.4.3 gedrink 1 4.5.1 Die seun het die rugbybal oor die veld geskop. 1 TOTAAL : TOTAAL 40 Bladsy 15 10