RIEBEECKSTRAAT PRIMÊR AFRIKAANS HUISTAAL TOETS 2 KWARTAAL 1 2024 NAAM EN VAN (LEERLING) GRAAD 6 TITEL TOTAAL: 50 MODERATOR EKSAMINATOR TOETS PUNT VAN LEERDER MNR.M. ISAAKS MNR.V. LE ROUX INSTRUKSIES EN INLIGTING ▪ Hierdie vraestel bestaan uit twee afdelings: Afdeling A: Literêre/Nie – literêre teks ( 20 punte ) : Visuele teks ( 10 punte ) AFRIKAANS IS BAK! Afdeling B: Taal strukture en konvensies ( 20 punte ) ▪ Lees jou vrae en instruksies deeglik. ▪ Gee aandag aan spelling, leestekens en sinskonstruksies. ▪ Sterkte met die vraestel. 1|Bladsy VAK ANALISE AFDELING A AFDELING B VRAAG 1 LITERÊRE / NIE- LITERÊRE TEKS TOTAAL 20 VRAAG 2 VISUELE TEKS TOTAAL 10 VRAAG 1 TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES TOTAAL 20 PUNTE PUNTE PUNTE DENK VLAKKE LAEVLAK DENKE MIDDELVLAK DENKE KENNIS EN BEGRIP TOEPASSING EN ANALISE HOËVLAK DENKE EVALUEER EN BEANTWOORD 2|Bladsy 1 2 3 AFDELING A LITERÊRE/NIE – LITERÊRE TEKS ( BEGRIPSTOETS ) VRAAG 1 1. Lees die onderstaande leesstuk en beantwoord alle vrae. TikTok: Vermaak Sonder Stop Sedert president Cyril Ramaphosa in Maart 2020 streng Covid-19oorkondes aangekondig en streng inperkingsmaatreëls ingestel het, is tieners regoor Suid-Afrika deur 'n ander soort pandemie getref: verveling. Met onsekerheid oor die huidige stand van sake wat alles van skoolbywoning tot kuier saam met vriende raak, het tieners gedoen wat hulle die beste doen – sosiale media gebruik om hulself te vermaak. TikTok is die mees onlangse sosiale media gier. Dit bied ure se vermaak vir almal; 'n kreatiewe uitlaatklep vir sommige, en 'n geleentheid om verskillende dinge te leer vir ander. 'n Kort geskiedenis van Tiktok TikTok is die eerste keer in 2017 aan die publiek vrygestel, na 'n suksesvolle bekendstelling in Sjina in September 2016 onder die naam Douyin. Toe TikTok op 2 Augustus 2018 saamgesmelt is met wat voorheen 'n sosialemediaplatform genaamd Musical.ly was, het TikTok 'n wêreldwye verskynsel geword wat aan meer as 150 markte in 75 tale beskikbaar gestel is. Tiktok in Suid-Afrika Volgens studies wat in 2020 gedoen is, het TikTok 'n geskatte 6 miljoen gebruikersdatabasis in Suid-Afrika alleen gehad. Alhoewel die gebruik daarvan meestal deur 'n jeugdige mark gedryf word, het inperking 'n oploop van 25 – 44 ouderdomsgroepe gesien wat by die platform aangesluit het, en sodoende TikTok- intekening van 6 miljoen in 2020 tot 9 miljoen in 2021 verhoog. 3|Bladsy 1.1 In watter jaar en maand het president Cyril Ramaphosa streng inperkingsmaatreëls vir Suid-Afrikaners ingestel? Merk een: a) Julie 2021 b) April 2019 c) Maart 2020 d) Februarie 2020 1 1.2 Tieners regoor Suid-Afrika is deur verveling getref. Noem die werklike pandemie wat vir hierdie verveling verantwoordelik is. _______________________________________________________________ _______________________________________________________________ 1.3 TikTok het die afgelope jaar baie gewild in Suid-Afrika geword. Soek een woord in Paragraaf 2 wat dieselfde as "gewild" beteken. 1 1 _____________________ 1.4 Verwys na Paragraaf 3 ('n Kort geskiedenis van TikTok). Vul die ontbrekende woorde by die volgende sin in: 1.4.1 TikTok is (a) ______vrygestel op 2 Augustus 2018, ná sy aanvanklike vrystelling in 2016. Dit is beskikbaar in meer as (b) ______ markte en is in 75 (c) ______ vrygestel. a) ___________________ 1 b) ___________________ 1 c) ___________________ 1 1.5 Gee twee moontlike redes vir die toename in intekeninge en gebruik van TikTok in Suid- Afrika tussen 2020 en 2021. _______________________________________________________________ _______________________________________________________________ 1.6 Hoekom dink jy is dit belangrik vir tieners om versigtig te wees wanneer hulle TikTok gebruik? _______________________________________________________________ _______________________________________________________________ 4|Bladsy 2 3 _______________________________________________________________ 1.7 Dink jy dat tieners toegelaat moet word om sosiale media te gebruik? Gee 'n redes vir jou antwoord. Noem 4 redes. _______________________________________________________________ _______________________________________________________________ _______________________________________________________________ 4 _______________________________________________________________ 1.8 As jy een van die mees gewilde kanale op TikTok gehad het, watter tipe inhoud dink jy sal kykers lok? Verduidelik jou antwoord.Gee 5 antwoorde _______________________________________________________________ _______________________________________________________________ _______________________________________________________________ 5 _______________________________________________________________ _______________________________________________________________ TOTAAL: BLAAI OM NA DIE VOLGENDE BLADSY 5|Bladsy 20 VRAAG 2 VISUELE TEKS Bestudeer die advertensie en beantwoord alle vrae. 6|Bladsy 2.1Wat word in die advertensie geadverteer? ______________________________________________________________ 1 2.2 Wat is die produk se naam? _________________________________ 1 2.3 Wat is die produk se slagspreuk? ______________________________________________________________ 1 2.4 In watter geure is die produk beskikbaar? 2.4.1 _______________________ 1 2.4.2 _______________________ 1 2.4.3 _______________________ 1 2.5 Wat belowe die advertensie jy gaan kry as jy die produk eet? _______________________________________________________________ 1 2.6 Wat het jy alles nodig om die produk in die oggend te maak? _______________________________________________________________ 1 2.7 Noem 2 feite oor die produk. 2.7.1 __________________________________________________________ 1 2.7.2 __________________________________________________________ 1 TOTAAL: 7|Bladsy BLAAI OM NA DIE VOLGENDE BLADSY 10 AFDELING B TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES VRAAG 1 1.1 Gee die sinonieme van die volgende onderstreepte woorde. Byvoorbeeld: mooi – pragtig Kies die korrekte antwoord. 1.1.1 Dit is `n geleentheid om verskillende dinge te leer. (rede/kans) 1 ______________________ 1.1.2 Dit seun het die korrekte antwoord gegee. (regte/verkeerde ) 1 _______________________ 1.1.3 Tik tok bied ure se vermaak vir almal. (hartseer/pret) _______________________ 1 1.2 Verskaf die korrekte woordsoorte in die volgende sinne. 1.2.1 Tik tok word meestal vir lang ure gebruik. (Bywoord) 1 _______________________ 1.2.2 TikTok het 'n geskatte 6 miljoen gebruikersdatabasis in Suid-Afrika alleen gehad. (Byvoeglike Naamwoord ) _______________________ 1 1.2.3 Sy eet haar pap elke oggend. (Voornaamwoord) _______________________ 1 1.2.4 Die sokkerspeler sit `n energie drankie in sy sportsak. (Lidwoord) 1 _______________________ 1.2.5 Sokker O`s word bestempel as die beste pap in Suid-Afrika. (Eienaam) _______________________ 1 TOTAAL: 8|Bladsy 8 BLAAI OM NA DIE VOLGENDE BLADSY VRAAG 2 2. Bestudeer die onderstaande sin en dui aan die : Bywoord van plek, Bywoord van wyse Bywoord van tyd Die seuns speel interessante sokker op die veld tot in die aand -ure. 1 2.1.1 Bywoord van plek : _____________________________ 2.1.2 Bywoord van tyd : _____________________________ 1 2.1.3 Bywoord van wyse: ____________________________ 1 2. Gebruik die onderstaande sine en omskep dit in `n Vraagsin,Uitroepsin en Stelsin. 2.2.1 Die sokkerspan het die wedstryd gewen. ( Vraagsin ) ______________________________________________________________ ______________________________________________________________ 1 2.2.2 Tik tok is `n baie genotvolle sosialemedium platvorm. ( Uitroepsin ) ______________________________________________________________ ______________________________________________________________ 1 ______________________________________________________________ 2.2.3 Ek is mal oor my gunsteling graanvlokkies vir ontbyt! ( Stelsin ) ______________________________________________________________ ______________________________________________________________ ______________________________________________________________ TOTAAL 9|Bladsy 6 BLAAI OM NA DIE VOLGENDE BLADSY 1 VRAAG 3 3.1 Skryf die volgende sin in die Indirekte Rede. 3.1.1 John vra of hulle sy selfoon wil sien. ______________________________________________________________ 1 ______________________________________________________________ 3.2 Dui die Onderwerp en Gesegde in die onderstaande sin. Die talentvolle kind sing elke dag opgewonde `n lied vir sy vriende. 3.21. Voorwep: _________________________ 1 3.2.2 Onderwerp: 1 _________________________ 4.1 Voltooi die onderstaande tabel deur die vetgedrukte vokale en diftonge in die korrekte kolom te plaas. Gebruik die woorde in die doelhok. tyd pap skop goeie Diftong 4.1.1 4.1.2 Vokaal 4.1.3 4.1.4 4 TOTAAL EINDE VAN TOETS 10 | B l a d s y 13 MEMO AFDELING A LITERÊRE/NIE – LITERÊRE TEKS ( BEGRIPSTOETS ) VRAAG 1 1.1 1.2 1.3 1.4 Maart 2020 Covid -19 / Koronavirus gier a) wêreldwyd b) China c) 150 1 1 1 3 1.5 Hardeinperking maatreёls wat verveling veroorsaak. Volwassenes kan nie werk toe gaan nie. 2 Tieners wat nie skool toe kan gaan nie. 1.6 Dit kan lei tot selfmoord. Dit kan jou aan skadelik inhoud/dinge blootstel. 3 Dit kan verslawend wees. Om te veel private inligting te deel kan gevaarlik wees. 1.7 Leerder se eie antwoorde en geldige motiverings. Bv. Ja,dit is `n goeie ding om ons besig te hou en uit die moeilikheid 4 te hou. 1.8 Leerder se eie antwoord en geldige motivering. Bv. Komedie, want ek hou daarvan om mense te laat lag. Dansvideo's, want ek is 'n goeie danser. Sing of lip-sing, want ek dink ek het 'n goeie stem. 11 | B l a d s y 5 VRAAG 2 VISUELE TEKS 2.1 Ontbytpap/pap word geadverteer. 1 2.2 Sokker O’s. 1 2.3 Die gevoel van ‘n wen-doel skop, elke keer! 1 2.4.1 Sjokolade 1 2.4.2 karamel 1 2.4.3 aarbei 1 2.5 Dit beloof baie energie. 1 2.6 Sokker O’s, ‘n papbak en jou gunsteling melk. 2.7.1 Hou jou langer versadig. 1 1 2.7.2 Lae GI, Bekostigbaar. 1 AFDELING B TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES VRAAG 1 1.1.1 nag 1 1.1.2 vinnig 1 1.1.3 minste 1 1.2.1 gebruik 1 1.2.2 6 miljoen 1 1.2.3 Sy 1 1.2.4 in 1 1.2.5 Sokker O`s of Suid-Afrika 1 VRAAG 2 2.1.1 kamers 1 1 12 | B l a d s y 2.1.2 laat 2.1.3 passie 1 2.2.1 Het die sokkerspan die wedstryd gewen ? 1 2.2.2 Tik tok is `n baie genotvolle sosialemedium platvorm ! 1 2.2.3 Ek is mal oor my gunsteling graanvlokkies vir ontbyt. 1 VRAAG 3 3.1.1 John vra: “Wil julle my selfoon sien?” 1 3.2.1 Onderwerp: talentvolle kind 1 3.2.2 Gesegde: sing 1 VRAAG 4 4.1.4 gedryf 1 4.1.2 kombuis 1 4.1.3 sing 1 4.1.4 Tik tok 1 TOTAAL: 50 EINDE VAN MEMO 13 | B l a d s y 14 | B l a d s y