www.XtremePapers.com

advertisement
w
w
ap
eP
m
e
tr
.X
w
om
.c
s
er
UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS
General Certificate of Education Advanced Subsidiary Level
8679/03
AFRIKAANS
Paper 3 Essay
October/November 2009
1 hour 30 minutes
Additional Materials:
Answer Booklet/Paper
*5102159835*
READ THESE INSTRUCTIONS FIRST
If you have been given an Answer Booklet, follow the instructions on the front cover of the Booklet.
Write your Centre number, candidate number and name on all the work you hand in.
Write in dark blue or black pen.
Do not use staples, paper clips, highlighters, glue or correction fluid.
Answer one question.
You should write between 250 and 400 words.
Dictionaries are not permitted.
Your essay will be marked out of 40 with 16 marks for content and 24 marks for quality of language.
At the end of the examination, fasten all your work securely together.
All questions in this paper carry equal marks.
LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES
Indien jy ’n vraestel/antwoordboek ontvang het, moet jy die instruksies op die voorste bladsy uitvoer.
Skryf jou sentrumnommer, kandidaatnommer en naam op al die stukke wat jy gaan inhandig.
Gebruik ’n donkerblou of swart pen.
Moenie krammetjies, skuifspelde, glanspenne, gom of vloeibare uitwisser gebruik nie.
Beantwoord een vraag.
Jou antwoord moet uit 250 tot 400 woorde bestaan.
Woordeboeke word nie toegelaat nie.
Die opstel tel 40 punte, 16 punte vir die inhoud en 24 punte vir die taalgebruik.
Maak seker aan die einde van die eksamen dat jou werk stewig vasgemaak is.
Elke vraag tel ewe veel.
This document consists of 2 printed pages.
DC (LEO) 18049/2
© UCLES 2009
[Turn over
2
Kies een van die volgende onderwerpe en skryf ’n opstel in Afrikaans. Maak seker dat jy die opdrag
presies uitvoer. Die opstel moet 250 tot 400 woorde bevat.
Die jeug
1
Watter metodes kan aangewend word om drankprobleme onder tieners te verminder?
Toerisme
2
Ondersoek die geleenthede en probleme wat geskep word deur die groei in toerisme.
Besoedeling
3
Bespreek hoe jy besoedeling in stedelike gebiede sou bekamp.
Wetenskaplike en mediese vooruitgang/ontwikkeling
4
‘Polio-entstof wat in ontwikkelde lande gebruik word, is te duur om in arm lande te bemark en dit
laat hulle kwesbaar vir die huidige uitbreek van hierdie siekte.’ Bespreek dié stelling.
Kos en drank
5
Die gesegde lui: ‘Jy is wat jy eet’. In watter mate stem jy saam of nie?
Permission to reproduce items where third-party owned material protected by copyright is included has been sought and cleared where possible. Every
reasonable effort has been made by the publisher (UCLES) to trace copyright holders, but if any items requiring clearance have unwittingly been included, the
publisher will be pleased to make amends at the earliest possible opportunity.
University of Cambridge International Examinations is part of the Cambridge Assessment Group. Cambridge Assessment is the brand name of University of
Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is itself a department of the University of Cambridge.
© UCLES 2009
8679/03/O/N/09
Download