Uploaded by imitharadebe

Tye Reel 4-6

advertisement
A) Skryf die volgende sinne in die Verlede tyd.
1. Jou selfbeeld kan verbeter word.
Jou selfbeeld verbeter word selfbleed.
2. My vriende wil by die partytjie dans.
My vriend wou by die partytjie dans.
3. Die prefek moet die boelie na die kantoor toe neem.
Die prefek moes die boelie na die kantoor toeneem.
B) Skryf die volgende sinne in die Toekomende tyd.
1. Jou selfbeeld kan verbeter word.
Jou selfbeeld verbeter kan word.
2. My vriende wil by die partytjie dans.
My vriende by die partytjie wil dans.
3. Die prefek moet die boelie na die kantoor toe neem.
Die prefek die boelie na die kantoor toe moet neem
Page 1 of 6
C) Skryf die sinne oor en begin soos aangedui.
1. Groeiende kinders moet genoeg slaap.
Gister moes groeiende kinders genoeg slaap.
Môre sal groiende kinders genoeg moet slaap.
2. Die kinders wil lekkers by die snoepie koop.
Gister wou die kinders lekker by die snoepie koop.
Môre die kinders lekkers by die snoepie wil koop
3. Branderplankryers kan in Jeffreysbaai in die branders baljaar.
Gister kon Branderplankryers in Jefferysbaai in die branders baljaar.
Môre Branderplankryers inJefferysbaai in die brandrs kan baljaar.
Page 2 of 6
A) Skryf die volgende sinne in die Verlede tyd.
1. Die Valentynspartytjie het ‘n romantiese atmosfeer.
Die Valentynspartytjie het ‘n romanties atmosfeer gehad
2. Die musiek het ‘n vinnige ritme.
Die muisiek het ‘n vinnege ritme gehad.
3. Die meisie het baie vriende.
Die meisies het baie vriende gehad.
B) Skryf die volgende sinne in die Toekomende tyd.
1. Die Valentynspartytjie het ‘n romantiese atmosfeer.
Die Valentynspartytjie sal ‘n romantiese atmosfeer he.
2. Die musiek het ‘n vinnige ritme.
Die musiek sal ‘n vinnege ritime he.
3. Die meisie het baie vriende.
Die meisie sal baie vriende he
C) Skryf die sinne oor en begin soos aangedui.
1. Ek het vrugte en neute in my kosblik.
Gister het ek vrugte en neue in my kosblik gehad.
Page 3 of 6
Môre sal ek vrugte en neute in my kosblik he
2. Ek het yskoue water in my glas.
Gister het ek yskoue water in my glas gehad.
Môre sal ek yskou water in my glas he
3. Suid-Afrika het elf amptelike tale.
Gister het Suid-Afrika elf amptelike tale
Môre sal Suid-Afrika elf amptelike tale he.
Page 4 of 6
A) Skryf die volgende sinne in die Verlede tyd.
1. Die kinders staan en praat op die speelgrond.
Die kinders het op die speelground staanen praat.
2. Hulle loop en gesels oor die partytjie.
Hulle het oor die partytjie loop en gesels.
3. Hulle sit en rus op die bankie.
Hulle het op die bankie sit en rus.
B) Skryf die volgende sinne in die Toekomende tyd.
1. Die kinders staan en praat op die speelgrond.
Die inders stan en sal op die speelgrond praat.
2. Hulle loop en gesels oor die partytjie.
Hulle sal oor die partytjie loop en gesels.
3. Hulle sit en rus op die bankie.
Hulle sal op die bankie sit en rus.
Page 5 of 6
C) Skryf die sinne oor en begin soos aangedui.
1. Party kinders lê en lees op die grasperk.
Gister het party kinders op die grasperl le en lees
Môre sal party kinders op die grasperk le en lees.
2. Almal sit en eet by die partytjie.
Gister het almal by die partytjie sit en eet.
Môre sal almal by die partytjie sit en eet
3. Ons sit en rus onder die boom.
Gister het ons onder die boom sit en rus.
Môre sal ons onder die boom sit en rus.
Page 6 of 6
Download
Study collections