Uploaded by imitharadebe

Tye Reel 7-8

advertisement
A) Skryf die volgende sinne in die Verlede tyd.
1. Die kinders praat en sing by die partytjie.
Die kinders het by die partytjie gepraat en gesing.
2. Almal drink en eet lekker in die eetkamer.
Almal het lekker in die eetkamer gedrink en geeet.
3. Party kinders fluit en sing saam met die orkes.
Party kinders het saam met die orkes gefluit en gesing.
B) Skryf die volgende sinne in die Toekomende tyd.
1. Die kinders praat en sing by die partytjie.
Die kinders sal by die parrtytjie praat en sing.
2. Almal drink en eet lekker in die eetkamer.
Almal sal lekker in die eetkamer gedrink en geeet.
3. Party kinders fluit en sing saam met die orkes.
Party kinders het saam met die orkes gefluit en gesing.
C) Skryf die sinne oor en begin soos aangedui.
1. Die atlete hardloop en spring op die atletiekbaan.
Gister het die atlete op die atletiekbaan gehardloop en gespring.
Môre sal die atlete op die atletiekbaan hardlooop en spring.
Page 1 of 4
2. Die boelie terg en spot die seun.
Gister het die boelie die seun geterug en gespot.
Môre sal die boelie die seun terg en spot
3. Die seuns swem en duik in die swembad.
Gister die seuns in die swembadge swem en geduik.
Môre sal die seuns in die swembad swem en duik.
Page 2 of 4
A) Skryf die volgende sinne in die Verlede tyd.
1. Die kinders blaas die ballonne op.
Die kinders het die ballonne opgeblaas.
2. Ons steek die kersies op die koek aan.
Ons het die kersies o die koek aangesteek.
3. Hulle skakel die ligte af.
Hulle het die ligte afgeskakel.
B) Skryf die volgende sinne in die Toekomende tyd.
1. Die kinders blaas die ballonne op.
Die kinders sal die ballonne opblaas.
2. Ons steek die kersies op die koek aan.
Ons sal die kersies op die koek aansteek.
3. Hulle skakel die ligte af.
Hulle sal die ligte afskakel.
C) Skryf die sinne oor en begin soos aangedui.
1. Almal woon die partytjie by.
Gister het almal die partytjie bygewoon.
Page 3 of 4
Môre sal almal die partytjie bywoon.
2. Hy skakel die lig aan.
Gister het hy die lig aangeskakel
Môre sal hy die lig aanskakel.
3. Hy sit ‘n das aan.
Gister het hy’n das aangesit.
Môre sal hy ‘n das aansit.
Page 4 of 4
Download