www.XtremePapers.com UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS General Certificate of Education Advanced Level 9679/03

advertisement
w
w
ap
eP
m
e
tr
.X
w
om
.c
s
er
UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS
General Certificate of Education Advanced Level
9679/03
AFRIKAANS
Paper 3 Essay
October/November 2012
1 hour 30 minutes
Additional Materials:
Answer Booklet/Paper
* 2 9 4 2 2 8 2 5 9 6 *
READ THESE INSTRUCTIONS FIRST
If you have been given an Answer Booklet, follow the instructions on the front cover of the Booklet.
Write your Centre number, candidate number and name on all the work you hand in.
Write in dark blue or black pen.
Do not use staples, paper clips, highlighters, glue or correction fluid.
Answer one question.
You should write between 250 and 400 words.
Dictionaries are not permitted.
Your essay will be marked out of 40 with 16 marks for content and 24 marks for quality of language.
At the end of the examination, fasten all your work securely together.
All questions in this paper carry equal marks.
LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES
Indien jy ’n vraestel/antwoordboek ontvang het, moet jy die instruksies op die voorste bladsy uitvoer.
Skryf jou sentrumnommer, kandidaatnommer en naam op al die stukke wat jy gaan inhandig.
Gebruik ’n donkerblou of swart pen.
Moenie krammetjies, skuifspelde, glanspenne, gom of vloeibare uitwisser gebruik nie.
Beantwoord een vraag.
Jou antwoord moet uit 250 tot 400 woorde bestaan.
Woordeboeke word nie toegelaat nie.
Die opstel tel 40 punte, 16 punte vir die inhoud en 24 punte vir die taalgebruik.
Maak seker aan die einde van die eksamen dat jou werk stewig vasgemaak is.
Elke vraag tel ewe veel.
This document consists of 2 printed pages.
DC (SLM) 64030/1
© UCLES 2012
[Turn over
2
Skryf ’n opstel in Afrikaans. Kies een van die volgende onderwerpe. Maak seker dat jy die opdrag
presies uitvoer. Jou opstel moet 250 tot 400 woorde bevat.
Werk en ontspanning
1
Dink jy daar is te min vrye tyd in vandag se gejaagde lewe?
Media
2
Hoe belangrik is persvryheid?
Bewaring
3
Watter natuurlike of historiese gebied sal jy graag wil bewaar en waarom?
Onderwys
4
Dink jy dat elke persoon geregtig is op onderrig in die taal van sy of haar keuse?
Kulturele lewe en erfenis
5
Kulturele diversiteit moet gevier word. Stem jy saam? Gee jou siening.
Permission to reproduce items where third-party owned material protected by copyright is included has been sought and cleared where possible. Every
reasonable effort has been made by the publisher (UCLES) to trace copyright holders, but if any items requiring clearance have unwittingly been included, the
publisher will be pleased to make amends at the earliest possible opportunity.
University of Cambridge International Examinations is part of the Cambridge Assessment Group. Cambridge Assessment is the brand name of University of
Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is itself a department of the University of Cambridge.
© UCLES 2012
9679/03/O/N/12
Download