w w ap eP m e tr .X w 8679/03 AFRIKAANS Paper 3 Essay October/November 2006 1 hour 30 minutes Additional Materials: Answer Booklet/Paper READ THESE INSTRUCTIONS FIRST If you have been given an Answer Booklet, follow the instructions on the front cover of the Booklet. Write your Centre number, candidate number and name on all the work you hand in. Write in dark blue or black pen. Do not use staples, paper clips, highlighters, glue or correction fluid. Answer one question. You should write between 250 and 400 words. Dictionaries are not permitted. Your essay will be marked out of 40 with 16 marks for content and 24 marks for quality of language. At the end of the examination, fasten all your work securely together. All questions in this paper carry equal marks. LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES Indien jy ’n vraestel/antwoordboek ontvang het, moet jy die instruksies op die voorste bladsy uitvoer. Skryf jou sentrumnommer, kandidaatnommer en naam op al die stukke wat jy gaan inhandig. Gebruik ’n donkerblou of swart pen. Moenie krammetjies, skuifspelde, glanspenne, gom of flaterwater gebruik nie. Beantwoord een vraag. Jou antwoord moet uit 250 tot 400 woorde bestaan. Woordeboeke word nie toegelaat nie. Die opstel tel 40 punte, 16 punte vir die inhoud en 24 punte vir die taalgebruik. Maak seker aan die einde van die eksamen dat jou werk stewig vasgemaak is. Elke vraag tel ewe veel. This document consists of 2 printed pages. SP (SJF4035) T04628/1 © UCLES 2006 [Turn over om .c s er UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS General Certificate of Education Advanced Subsidiary Level 2 Skryf ’n opstel in Afrikaans oor een van die volgende onderwerpe. Maak seker dat jy die opdrag presies uitvoer. Die opstel moet 250 tot 400 woorde bevat. Hedendaagse aspekte 1 Hoe aanloklik is jou land vir toeriste? Die jeug 2 Daar is druk op skoliere en studente om deeltyds te werk terwyl hulle studeer. Bespreek die stelling. Wet en orde 3 Hoe sal jy misdaad bekamp as jy wet en orde moes handhaaf? Stedelike en plattelandse lewe 4 Watter uitwerking het verstedeliking op die stedelike en plattelandse omgewing? Sport 5 Bespreek hoe die aanbieding van die Olimpiese Spele jou land kan bevoordeel. Tegnologiese uitvindings/veranderinge 6 Bespreek die voordele en nadele van die internet in Suid-Afrika. Permission to reproduce items where third-party owned material protected by copyright is included has been sought and cleared where possible. Every reasonable effort has been made by the publisher (UCLES) to trace copyright holders, but if any items requiring clearance have unwittingly been included, the publisher will be pleased to make amends at the earliest possible opportunity. University of Cambridge International Examinations is part of the University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is itself a department of the University of Cambridge. © UCLES 2006 8679/03/O/N/06