Beplanning van die module ’n fokus op leeruitkomste PRONTAK 2013 Karin Cattell Wat is die doel van uitkomste? “Learning outcomes are used to express what learners are expected to achieve and how they are expected to demonstrate that achievement.” (Kennedy, Hyland & Ryan, 2006) Ons konteks: die fokus het verskuif Dosentgesentreerd Feite, stukke inligting Fokus op feite Passief Afhanklik Kompeterend Homogene groepe Een antwoord, een benadering Leergesentreerd Geïntegreerde inligting Skep verbande, kritiese denke Aktief Onafhanklik Samewerkend Diverse groepe Verskeie antwoorde en benaderings Die instruksionele ontwerpsiklus Situasieanalise Evaluering Fasilitering van Leer Beplan die Kurrikulum Skryf van Uitkomste Assessering Wat is ’n kurrikulum? “A curriculum may refer to a system, as in a national curriculum; an institution, as in the school curriculum; or even to an individual school, as in the school geography curriculum. Its four dimensions are: aims and objectives, content or subject matter, methods or procedures, and evaluation or assessment.” Scott, 2008 Wat is ’n leeruitkoms dan? ’n Belangrike komponent in enige kurrikulum op beide program- en modulevlak: “A statement of what a student should know, understand and/or be able to demonstrate after completion of a learning process” Kennedy, 2009 Agt generiese uitkomste 1. Probleemidentifisering en -oplossing 2. Samewerking in groepe en spanne 3. Verantwoordelike selfbestuur en -organisering 4. Hantering van inligting: analiseer, organiseer, evalueer 5. Kommunikasie (mondelings en skriftelik) 6. Effektiewe aanwending van wetenskap en tegnologie 7. Kweek van ’n holistiese wêreldbeskouing 8. Lewensvaardighede (professioneel en sosiaal) • Deelname aan plaaslike, nasionale en globale gemeenskappe • Kulturele sensitiwiteit • Verkenning van beroepsmoontlikhede en entrepreneursgeleenthede Teoretiese perspektiewe • • • • • Bloom (1956, 2000) Anderson & Krathwohl (2001) Krathwohl (2002) SOLO taksonomie (Biggs & Collis, 1982) Rothwell & Kazanas (1989) Daar is ’n hele aantal persone wat op hierdie gebied navorsing doen, maar ons gaan Bloom se taksonomie gebruik Bloom se taksonomie (1956) 6 5 4 3 2 1 Evaluering Sintese Analise Toepassing Begrip Kennis beoordeel konstrueer ontleed toets verduidelik noem Aktiwiteit 1 (in pare) • Kyk na die voorbeelde van uitkomste in die koeverte. • Besluit op watter vlak van Bloom se taksonomie elke uitkoms is. Hierdie aktiwiteit is slegs ’n bewusmakingsoefening. Die fokus is nie daarop om uit te vind wie reg of verkeerd is nie! 1. Kennis Students should be able to: – define “iambic pentameter” – state Newton’s Laws of Motion – identify the major impressionist painters 2. Begrip Students should be able to: – describe data indicated by a graph – summarize passages from Huckleberry Finn – translate paragraphs from Voltaire’s Candide into English 3. Toepassing Students should be able to: – describe an experiment to test the influence of light and light quality on the Hill reaction of photosynthesis – scan a poem for metric foot and rhyme scheme – use the Archimedes Principle to determine the volume of an irregularly shaped object 4. Analise Students should be able to: – list arguments for and against gun control – determine the necessary controls for an experiment – discuss the rationale and efficacy of isolationism in the global economy 5. Sintese Students should be able to: write a short story in Hemingway’s style - compose a logical argument on assisted suicide in opposition to their personal opinion - construct a helium-neon laser - 6. Evaluering Students should be able to: – assess the validity of the conclusions based on the data and statistical analysis – give a critical analysis of a novel with evidence to support the analysis – suggest stock market investments based on company performance and projected value Hoe lyk ’n leeruitkoms? “Na suksesvolle afhandeling van die graad sal graduandi daartoe bevoeg wees om konvergente en divergente ingenieursprobleme vanaf die eerste beginsels van wiskunde en ander basiese wetenskappe op ’n innoverende manier te formuleer, ontleed, evalueer en op te los.” • • • • • • Beskryf die verloop van die leergeleentheid Definieer die onderwerp Verskaf aksiewerkwoorde Definieer die voorwerp Omskryf die spesifieke omstandighede/raamwerk Stel spesifieke waarde/norme/houdings/gesindhede “SMART” uitkomste • • • • • Specific Measureable Attainable Results-focused Time-focused Aktiwiteit 2 (individueel) Verken die Vorm B Aktiwiteit 3a) (individueel) Hoe skryf ek ’n leeruitkoms? Gebruik die uitdeelstukke as hulpbronne en formuleer 3 leeruitkomste vir jou eie module: 1. ’n uitkoms op die vlak van kennis 2. ’n uitkoms op die toepassingsvlak 3. ’n uitkoms op een van die 3 hoogste vlakke: analise, sintese of evaluering Aktiwiteit 3b) (in groepe) 1. Deel julle uitkomste met die ander deelnemers rondom die tafel. 2. Maak saam ’n lys van: - die kritiese faktore wat tot die sukses van uitkomste bydra - die moontlike voordele van uitkomste - die moontlike nadele van uitkomste. Kritiese suksesfaktore Leeruitkomste behoort: • • • • • Duidelik en verstaanbaar geformuleer te word Te fokus op dit wat studente behoort te bereik Ingewikkelde taalgebruik te vermy Slegs 5-8 per module te wees Aksiewerkwoorde te gebruik en “verstaan”, “ken”, “bewus wees van”, “waardeer”, ens. te vermy • Meetbaar te wees • Belyn te wees met die doelstellings, inhoud en assessering van die module Moontlike voordele • Studente weet wat van hulle verwag word • Fokus onderrig (dosente) op dit wat hulle wil hê studente moet bereik (leergesentreerd) • Ondersteun dosente met die opstel van assesseringskriteria • Verskaf leiding aan werkgewers ten opsigte van eienskappe van graduandi • Moedig algemene gesprek oor onderrig en leer aan Moontlike nadele • Kan studenteleer beperk indien eng geformuleer • Kan reduksionisties wees indien nie fokus op die hoër orde denkvaardighede nie • Kan aanleiding gee tot assesseringsgedrewe kurrikulum “Learning outcomes represent one of the essential building blocks for transparent higher education systems and qualifications” Adams, 2004 Metodes wat in sessie gebruik is • Visuele, skriftelike en mondelinge deel van inligting (PowerPoint, literatuur, gesprek) • Individuele en samewerkende leer (paar- en groepwerk) • Refleksie: - onderwerp - literatuur - eie praktyk: huidige stand en moontlike vernuwing Terugvoer Terugvoer vandag met Google Forms: Stappe: 1. Gebruik enige toestel wat met die internet kan konnekteer 2. Gaan na webadres: http://bit.ly/prontak2013-2 3. Voltooi die terugvoer in die blokkies wat voorsien is 4. Kliek op “Submit”. Baie dankie!