HOE GAAN DIE KEUSE WAT EK NOU MAAK MY TOEKOMS BEΪNVLOED? HOW WILL THE CHOICES I MAKE NOW AFFECT MY FUTURE? 12 20% 44 72% 4 8% SKOOL STUDIES WERK 1. CAREER / JOB / CALLING A choice made mainly on probable career options is difficult. Most pupils do not have a clear idea in Grade 9 of what they wish to do after school. Their ideas may well change over the next few years. 2. Interest and Competence Consider a package containing subjects in which you have an interest and in which you do well. 3. Be Realistic Be as realistic as possible. Do not dream about being an engineer if you are struggling with Maths and Science in Grade 9. The work gets more difficult in the higher grades. Inadvisable reasons for choosing a particular package Preference for a particular teacher - staff changes do occur from time to time. Choosing a package because a friend has chosen it. Following "advice" from pupils in higher Grades. Using just a single set of test results - a single test could give a false impression. Die Nuwe Kurrikulum & Vakkeuses The New Curriculum & Subject Choices Nasionale Senior Sertifikaat National Senior Certificate Die ou Matrieksertifikaat is vervang deur die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) The old Matric Certificate has been replaced by the National Senior Certificate (NSC) Wat het jy nodig om ʼn NSS te verwerf? What do you need to get a NSC? 7 Vakke – Graad 12 7 Subjects – Grade 12 4 Verpligte Vakke 1 Huistaal (Amptelike taal) 1 Addisionele taal (Amptelike taal) Wiskunde / Wiskundige geletterdheid Lewensoriëntering 3 Keusevakke Vanuit die keusevakke aangebied by die skool 4 Compulsory 40% 30% 30% 40% 40% 30% 30% 1 Home language (Official language) 1 Additional language (Official language) Maths / Mathematical Literacy Life Orientation 3 Choice subjects Chosen from the non compulsory subjects taught at the school 40% 30% 30% 40% 40% 30% 30% Weighting of assessment Gr.10 and 11 Internal assessment = 100% ○ Tasks during school year = 25% ○ End-of-year assessment = 75% All internally set, marked and moderated Gr.12 Internal assessment = 25% External assessment = 75% All externally moderated 14 Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid? Mathematics or Mathematical Literacy? Jy moet kies! You have to choose! o Verpligte vak – keuse tussen Wiskunde / Geletterdheid o Geletterdheid word in alle beroepe gebruik, maar slegs sekere beroepe vereis wiskunde o Voorbeelde o Sjefs gebruik mates en gewigte wanneer hulle groot maaltye moet voorberei (Geletterdheid) o Bouers moet die afmetings van ʼn gebou kan uitwerk (Geletterdheid) o Sielkundiges doen navorsing (Geletterdheid) o Ingenieurs gebruik komplekse wiskundige formules (Wiskunde) o Compulsory subject –choose between Mathematics or Literacy o Every career involves mathematical literacy, but not all careers require Mathematics o Example o Chefs calculate weights and volumes when preparing food for a banquet (Literacy) o Builders calculate the square meterage of a room (Literacy) o Psychologists conduct surveys (Literacy) o Engineers use complex mathematical formulas (Mathematics) Wat is die verskil? What is the difference? Wiskunde o Probleemoplossing en abstrakte logika o Fokus op voorbereiding vir wetenskaplike studierigtings o Voorbeelde: Ingenieur, Rekenmeester, Mediese en Landboukundige wetenskap Wiskunde Geletterdheid o Wiskundige vaardighede vir alledaagse gebruik o Voorbeelde: o Gewig en maat omskakelings o Uitwerk van ʼn begroting Mathematics o Problem solving and abstract reasoning o Focus on preparation for scientific fields o Example: Engineering, Accounting, Actuarial and Medical science Mathematical Literacy o Mathematical skills used in everyday situations o Examples: o Weight and measurement conversions o Drawing up a budget Wat is die regte keuse? What would be the right choice? Kies Wiskunde as jou antwoord “Ja” is op die volgende vrae: Choose Mathematics if you answer “Yes” to the following questions: In Wiskunde... o Kry jy tans 50%+ in wiskunde? o Sal jou prestasie goed genoeg wees In Mathematics… o Do you currently have 50%+ for mathematics? o Are you performing well enough to gain entrance to your preferred om toelating te verleen vir die rigting waarin jy wil studeer? study path or institution? o Do you need Mathematics as a subject for the fields of study you o Vereis jou studierigting Wiskunde? are considering? Na Graad 12... After Grade 12… Wat het jy nodig vir tersiêre studie? What do you need for tertiary studies? Slaag = Graad 12 Huistaal – slaag Addisionele taal – slaag Wisk. / Geletterdheid – slaag Lewensoriëntering - slaag Sertifikaat NSS Kursus Pass = Grade 12 Home language – pass Additional language – pass Maths / Literacy – pass Life Orientation - pass Certificate NSS Course Diploma Kursus NSS 40% + in 4 (20 krediet) vakke Diploma Course NSS 40% + in 4 (20 credit) subjects) Graad Kursus NSS 50% + in 4 (20 krediet) vakke Degree Course NSS 50% + in 4 (20 credit) subjects) WAT IS APS? WHAT IS APS? ADMISSION POINT SCORE NSC Rating NSC % Points for APS % for APS 8 90-100% 7 80-100% 7 80-89% 6 70-79% 6 70-79% 5 60-69% 5 60-69% 4 50-59% 4 50-59% 3 40-49% 3 40-49% 2 30-39% 2 30-39% 1 0-29% 0 0-29% Vakpakkette - LHS Subject Groups – LHS Vakpakkette Subject Groups Die volgende vakpakkette is beskikbaar by LHS The following subject groups are available at LHS Tale Languages Wetenskaplik Sciences Mens en Sosiale Studies Human and Social Studies Handel en Besigheidstudies Commercial and Business Studies Dienste Services Ingenieurswese en Tegnologie Engineering and Technology Vakpakkette Subject Groups Tale / Languages Afrikaans Huistaal of Eerste Addisionele Taal Home or First Additional Language English Huistaal of Eerste Addisionele Taal Home or First Additional Language Vakpakkette Subject Groups Wetenskaplik / Sciences Fisiese Wetenskap Physical Science Lewenswetenskap Life Sciences Wiskunde Mathematics Wiskunde Geletterdheid Mathematical Literacy Rekenaartoepassingstegnologie Computer Applications Technology Inligtingstegnologie Information Technology Vakpakkette Subject Groups Mens– en Sosiale Studies Human and Social Sciences Geografie Geography Lewensoriëntering Life Orientation Geskiedenis - Indien daar genoeg belangstelling is. History – if there are enough students Vakpakkette Subject Groups Handel & Besigheidstudies / Commercial & Business Sciences Rekeningkunde Accounting Ekonomie Economics Besigheidstudies Business Studies Vakpakkette Subject Groups Dienste / Services Hospitality Studies Tourism Gasvryheidstudies Toerisme Vakpakkette Subject Groups Ingenieurswese en Tegnologie Engineering Studies and Technology Siviele Tegnologie Elektriese Tegnologie Ingenieursgrafika en Ontwerp Civil Technology Electrical Technology Engineering, Graphic and Design “20 Krediet” vakke by LHS “20 Credit” subjects at LHS • Afrikaans • Engels • Rekeningkunde • Ekonomie • Besigheidstudies • Fisiese Wetenskap • Lewenswetenskap • Geografie • Inligtingstegnologie • Ingenieursgrafika en Ontwerp • Wiskunde • Wiskundige Geletterdheid • Afrikaans • English • Accounting • Economy • Business Studies • Physical Sciences • Life Sciences • Geography • Information Technology • Engineering Graphics & Design • Mathematics • Mathematical Literacy NIE “20 Krediet” vakke by LHS NON “20 Credit” subjects at LHS • Gasvryheidstudies • Hospitality Studies • Toerisme • Tourism • Rekenaartoepassingstegnologie • Computer Applications Technology • Siviele tegnologie • Civil Technology • Elektriese tegnologie • Electric Technology • Lewensoriëntering • Life Orientation Beroepe vir die toekoms Careers for the future Anton Musgrave, uitvoerende hoof-beampte van FutureWorld International voorspel ’n paar toekomsneigings: Bejaarde- & Kinder-versorging Die behoefte hieraan sal toeneem omdat mense ouer word en ook omdat al hoe meer ouerpare albei moet werk. Daar gaan ook meer vigswesies wees wat versorg moet word. (En weens die vigskrisis sal ’n behoefte aan vigswerkers en -opleiers toeneem.) Werke gebore uit katastrofes Anton voorspel meer natuurrampe. Aardverhitting kan byvoorbeeld tot vloedskade lei. Meer dokters, fisioterapeute en traumaberaders (maatskaplike werkers en sielkundiges) sal nodig wees. Om die skade van natuurrampe te herstel sal argitekte, bouers en projekbestuurders gesog wees. Elektrisiteits- & waterkrisisse sal die behoefte aan ingenieurs en navorsers op dié gebiede verhoog. Projekbestuurders en kernfisici sal ook nodig wees. Bosbou Bome sal moet help met hernubare brandstof en om aardverhitting te help bekamp. Die groenbeweging sal groter raak en mense sal meer omgewingsbewus gemaak moet word. Biotegnologie Omdat die wêreldbevolking steeds groei, sal beroepe rondom biotegnologie vir die vervaardiging van kos, medisyne en brandstof noodsaaklik word, sê prof. Kobus Maree van die fakulteit opvoedkunde aan die Universiteit van Pretoria. Biochemie (chemiese prosesse in mense, diere en plante) sal meer aandag geniet – veral genetika (die ontleding van DNS) om só agter te kom wat siektes veroorsaak. Genetiese manipulasie van bv. groente sal belangriker word om só meer mense te kan kos gee. Kweek van liggaamsorgane Navorsing oor die moontlikheid hiervan sal uitbrei. Nanotegnologie, die studie van molekules en atome. “Dit gaan alles oor die sagteware van die lewe,” sê Anton Entrepreneurs “Ons skoolstelsel lei steeds mense op om vir iemand anders te gaan werk,” sê dr. Piet Muller, futuris van Pretoria. “Jong mense sal moet leer om hul eie werk te skep.” So skep die kragkrisis bv. nuwe geleenthede vir entrepreneurs, sê prof. Maree. Steenkool is die “nuwe goud”. Kyk uit vir geleenthede by ondernemings wat steenkool ontgin en bemark. Die toekoms het ’n enorme behoefte aan selfgedrewe mense. Jong mense wat nou die arbeidsmark betree, kan van vyf tot sewe beroepe in hul lewe hê! SA Skaars Vaardighede SA Scarce skills Gesondheidswetenskappe Health sciences o Verpleegkunde o Mediese dokters o Aptekers o Paramedici o Nursing o Medical doctors o Pharmacists o Paramedics SA Skaars Vaardighede SA Scarce Skills Mens en Sosiale Wetenskappe Human and Social Sciences o Maatskaplike werk o Onderwys o Bestuurders o Social work o Educators o Managers Beroepe vir die toekoms /Jobs for the future Besigheid en Handel Business and Commerce o Accountants o Chartered Accountants o Actuaries o Marketing Managers o Security & Financial Service Rep o Internet Marketing Specialists o Rekenmeesters o Geoktrooieerde rekenmeesters o Aktuarisse o Bemarkingsbestuurders o Securiteit en finansiële dienste verteenw. o Advertising Executive o Internet bankdienste spesialiste o Buyer / Merchandiser o Aankopers / handelaars o Sales Person o Verkoopspersoon o Real Estate Agent o Besigheidsontwikkelingspersoon o Business Development Manager o Mark navorser o Market Researcher o Werwers o Recruiter SA Skaars Vaardighede SA Scarce Skills Wetenskap en Tegnologie Science and Technology o Vlieëniers o Forensiese deskundiges o Ingenieurs o Vakmanne o Inligtingstegnici o Pilots o Forensic specialists o Engineers o Tradesmen o Information technologists o Aircraft Mechanic SA Skaars Vaardighede SA Scarce Skills Tegnologie o Computer Systems Analysts Technology o Computer Engineers o Rekenaar sisteem analiste o WEB Specialists o Rekenaar ingenieurs o Network Support Technicians o WEB specialiste o Java Programmer o IT bestuurders o IT Manager o WEB ontwikkelaar o Web Developer o Data basis administrateur o Data Base Administrator o Netwerk ingenieur o Network Engineer o Java Programmeerders SA Skaars Vaardighede SA Scarce Skills Dienste / Services o Sjefs / Kokke / bakkers o Kelners en Kelnerinne o Skoonmakers, Kassiere o Kinderoppassers o Sosial werkers o Haarkappers o Selfoon technici o Landskap argitek o Chefs / Cooks / Baker o Waiters and Waitresses o Cleaners o Cashiers o Veterinarian o Social Workers o Hair Stylist o Telephone Repair Technician o Guidance Counsellor o Occupational Therapist o Child Care Assistant o Landscape Architects o Pest Controller SA Skaars Vaardighede SA Scarce Skills Ontwerp en Vermaak Design and Entertainment o Argitekte o Tekenaars o Webwerf Ontwerpers o Architects o Draughtsmen o Web Designers SA Skaars Vaardighede / SA Scarce Skills Gesondheidsorg o Nood mediese tegnikuste o Chiropraktisyn o Mondhigiënis o Tandheelkundige o Tandarts assistent o Mediese terapeute o Tuisverpleging o Mediese laboratorium tegnikus o Radiologie o Fisioterapeut o Verpleeghulp Health care o Emergency Medical Technicians o Surgeon o Chiropractor o Dental Hygienists o Dental Assistant o Medical Assistants o Therapists o Home Health Aide o Primary Care Physician o Medical Lab Technician o Radiology Technician o Physical Therapist o Nurses Aide Voorlopige Agenda Verwelkoming (5 min) Inligting – vakpakkette en vakkeuses (15 min) HPM (30 min) Deurloop – vakke, beroepe en voorligting (30 min)