BEWAAR EN VERMEERDER U KERK Internasionaal nuwe

advertisement

BEWAAR EN VERMEERDER

U KERK

1. Internasionaal nuwe belangstelling

2. Kerk in die Weste nuwe uitdagings

1.

“Christendom” oorheersende invloed in samelewing

2.

Blote rasionele oefeninge

3.

Kom skynheilig, brutaal en liefdeloos oor

4.

Westerse wêreld nou al meer nie-Christelik

5.

Kerke ’n bedieningstyl asof almal maar “Christene” is

6.

Evangelische Kirche in Duitsland Karl Renstich

“Pastoralkoleg Urach” in Bad Urach naby Tübingen

7.

Lesslie Newbigin in England

8.

Emerging Church beweging in VSA

9.

“Young Restless and Reformed” beweging

10. Onvoltooide Sendingtaak

11. AD 2000 projek en die Joshua Project

Evangelicals in Europe

GEREFORMEERDE KERKE

KAN..

1.

Gereformeerde Kerke in Brasilië: 300 nuwe gemeentes per jaar.

2.

Gereformeerde kerke in 2006 ’n nuwe visie Die

Gereformeerde Kerke in Australië: ’n

Reformerende Kerk om Australië vir Christus te wen! Groei in 2011 met 10 % per jaar. In sommige stede 104 in een jaar!

3. Gereformeerde kerke in Suid Soedan beplan om in die volgende 5 jaar 30 nuwe gemeentes te stig!

4. Beskrywingspunt van die Gereformeerde Kerk

Frankfort oor ‘n omkeer strategie vir al die GKSA kerke is met entoesiasme ontvang en met algemene instemming aanvaar.

Hoe kom bewaar en vermeerder by mekaar?

Johannes 7:37,38

Op die laaste dag, die groot dag van die huttefees, het Jesus daar gestaan en uitgeroep: "As iemand dors het, laat hy na My toe kom en drink!

Met die een wat in My glo, is dit soos die Skrif sê: Strome lewende water sal uit sy binneste vloei .“

STROME VAN LEWENDE

WATER VAN DIE

HEILIGE GEES

• Wat?

• Waarom?

• Wie?

• Hoe?

DIE HEILIGE GEES WIL DIE HELE

WÊRELD VIR CHRISTUS HÊ

Die Heilige Gees het ‘n witwarm passie om die hele aarde onder die heerskappy van Christus te bring.

WAAROM GEE GOD

SY GEES?

Die Heilige Gees laat die heerlikheid van Jesus Christus sigbaar word in die Kerk

Dan gebruik Hy gelowiges om ander mense in die stukkende w êreld waarin ons leef te oortuig dat Jesus

Christus alleen Redder en Koning is.

HOE WERK DIE GEES?

3. Vrug van die Gees

Stap 3

GAWES VAN DIE GEES en

VRUG VAN DIE GEES?

Die vrug van die Gees, daarteenoor, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing. Gal 5:22

Gawes = vermo ëns

Vrug = gesindheid

Niemand het alle gawes nie, maar almal moet streef na die volle vrug

Stap 4

Dissipelskap meer as evangelisasie

• Oorgawe aan Jesus Christus

• Erken Jesus as almagtige Verlosser, Here en Koning (Mt 28:18)

• ‘n Begeerte om ander volgelinge by te voeg. “Kom, volg Hom saam met my...”

• Dissipels hou aan leer om ten volle te gehoorsaam “leer.. Alles te onderhou...”

• Blywende innige gemeenskap met die

Here self. “Ek is met julle al die dae”

• Visie op God se toekoms “voleinding ...”

Missionêre kerk meer as evangelisasie

• Verkondig God se boodskap met woorde en dade

• Onderlinge liefde se impak op die w êreld

(Jh 13:34,34)

• Deurleefde eredienste (1 Kor 14:24,25)

• Goeie dade (Matt 5:16)

• Jou Naaste vir Christus wen (HK antw 86)

• ‘n Passie vir die eer van God

ELKE KERK MOET UITREIK

Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook.

Johannes 20:20

Missio-Dei - God se Sending

kerugma (Woordverkodiging sentraal)

diakonia (Ons dien!)

koinonia (Gemeenskap - mekaar)

leitourgia (Ons hele lewe aanbidding)

We proclaim not because we know better; we serve not because we are more privileged; we have fellowship not in order to patronize; we do all this – gladly – because the greatness of God’s love leaves us no other option

HOE LYK ‘N MISSIONÊRE KERK

KNELPUNTE BEDREIG STERK PUNTE

Deurleefde Godsvrug

(Spiritualiteit)

• Gebrekkige missionêre passie slegs

‘n simptoom van algehele louheid en doodsheid en ‘n sterwende kerk

• Wat is ware Spiritualiteit?

• Kinderlike vrees vir die Here

• Vurige liefde en heilige ontsag

• ... terwyl hulle opgebou is en gewandel het in die vrees van die

Here en die vertroosting van die

Heilige Gees, het hulle vermeerder

(Hand 9:31)

Algehele afhanklikheid van die Heilige Gees

• God gee sy genade en Heilige Gees alleen aan hulle wat Hom met hartlike versugtinge sonder ophou daarom bid en daarvoor dank (HK So 45)

• Vertroue in die mag van die Gees

• “... Daarom is er, zodra wij de kracht van den

Heilige Geest, ‘de kracht uit de hoogte’ in onze berekening betrekken, uitermate weinig aanleiding meer tot onmacht gevoelens en moedeloosheid... Christenen der eerste eeuw waren zich er bewust van dat ze permamnent leefde op den rand van het bovennatuurlijke...”

J.H. Bavinck 1949:443

• Straal die voorgangers en die kerkraad algehele afhanklikehid van en onwrikbare vertroue in die mag van die Heilige Gees uit?

Die Heilige Gees revitaliseer – blaas nuwe lewe in - ‘n sterwende kerk

Elke kerk het van tyd tot tyd ‘n behoefte aan nuwe lewe.

Dink daaraan hoe ver julle al agteruitgegaan het. Bekeer julle...

Nuwe harte gee ek aan julle, en ek gee ‘n nuwe gees…

Christosentriese

Sekerheid

• Die Heilige Gees getuig dat ons kinders van God is (Rom 8:16)

• “Indien er één ding is, dat ons in de Schrift telkens voor ogen gesteld wordt aIs de vrucht van het werk des Heiligen Geestes, dan is het de zekerheid van de verlossing door Jezus Christus...”

J.H. Bavinck 1949:440

• Wie kan ons voor die regter daag?

Gods uitverkore kind verklaag?

Waar is die mond wat durf verdoem as God sy kind regverdig noem? (Skb 10:1)

• Hoeveel mense in die gemeente het werklik sekerheid? Vra u pertinent daarna uit?

VISIE OM VERLORENES

TE VIND?

• Die Seun van die mens het gekom om te soek en te red wat verlore was (Lk 19:20). –

Die hele doel van Jesus se koms

• ... weet dan dat hy wat ‘n sondaar van sy dwaalweg terugbring, hom uit die dood red en maak dat ‘n menigte sondes vergewe word. (Jak 5:20)

• Is die voorgangers en kerkraad VOORGANGERS dws VOORlopers en

PASAANGE ëRS t.o.v. die gemeente se missionêre ywer en aktiwiteite?

• "Een duidelijke visie op wat de gemeente is en worden moet, is nodig voor ieder die in de gemeente werkt. Dat is voor de gemeente als geheel nodig. Een gemeente kan heel gauw vasgeroest raken in een bepaald patroon. We doen de dingen zoals we ze altijd al deden en daarmee zijn we dan tevreden. Dan wordt een gemeente slaperig, tevreden met zichzelf of onverschillig en laconiek. Dan boet de gemeente in aan kracht en dynamiek. Dan zit er geen ontwikkeling meer in. En stilstand is achteruitgang. Dat is 'de dood in de pot'" (Te

Velde 1992:82).

• Gee die voorgangers en die kerkraad voorbeelde van ywer en bewo ënheid en selfverloënende opoffering om uit te reik na mense wat van God vervreemd is? Het die gemeente jou al letterlik sien huil oor verlore mense?

INSPIRERENDE

FEESTELIKE EREDIENSTE

• Ongelowiges moet deur die aanbiddende en lofprysende gemeente getrek word om tot bekering te kom en deel van die gemeente te word (1 Kor 14:21-25)

• We declare in evangelism that one day everything will stand under his feet (Ephesians 1:22; 1 Corinthians 15:25-28; Hebrews 2:7-8), and we fall at these same feet in worship (1 Corinthians 14:24-25).

The vision of Jesus lifted up is the same in both" (Christian

Reformed Home Missions, 1984:11).

• Prediking “... in die betoning van gees en krag...” besielende deurleefde Christosentriese prediking wat mense voor die lewende God plaas - is kardinaal.

• Balans tussen gerigtheid op die kwalitatiewe opbou en groei van die gelowiges, sowel as bekeringsoproepe vir ongelowiges. Het mense al onder “gewone” prediking tot bekering gekom?

• Liturgiese verinniging... Aanbidders moet verstaan en beleef dat hulle saam die lewende God ontmoet.

RELEVANTE

EVANGELISASIE

• Gee antwoorde op hedendaagse probleme. Krap waar dit regtig jeuk!

• Praat die idioom van die mense sonder om platvloers te wees

• Dring deur na moderne afgode in mense se harte deur die gees van die tyd en onderliggende lewensbeskouings te verstaan en die armoede daarvan te ontbloot vanuit die Skrif.

• Hoeveel tyd spandeer u aan pertinente toerusting en in-diens-opleiding.

• Het u al ‘n behoorlike ontleding van die gemeenskap binne die trefwydte van die kerk gemaak? Nood en behoeftes van mense gepeil?

• Vir almal het ek alles geword om in elk geval sommige te red (1 Kor 9:20)

WARM HARTLIKE LIEFDE

NA BINNE EN NA BUITE

• Ek gee julle ‘n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê. Soos Ek julle liefhet, moet julle mekaar ook liefhê. As julle mekaar liefhet, sal almal weet dat julle dissipels van My is.“ Jh 13:34,35

• Laat julle lig so voor die mense skyn, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle

Vader wat in die hemel is, verheerlik. Mt

5:16

• Waar die kerk dienend in die wêreld teenwoordig is, word die koms van God se koninkryk sigbaar.

BENUT DIE GAWES VAN

ELKE GELOWIGE

• Volgens die Nuwe Testament is dit baie duidelik dat elke gelowige gawes ontvang wat gebruik moet word in bedieninge tot opbou van die gemeente. Dit is merkwaardig hoe dikwels die woorde almal en elkeen voorkom in al die teksgedeeltes wat handel oor die gawes van die Heilige Gees (Rom. 12:3; 1 Kor. 12:11 en 28-31; Ef. 4:7 en 1 Pet. 4:10).

• Waar elke gelowige sy of haar gawes gebruik, word die gemeente kwalitatief sowel as kwantitatief opgebou.

• Predikant vervul die rol van “player coach”.

• Our call to ecclesia ministry is complete when we discover both our spiritual gifts profile and the place where those gifts are best used (Ogden, The New

Reformation)

'n Groeiende kerk is 'n biddende kerk

• Dat God die nodige gewillige medewerkers vir georganiseerde en gestruktureerde evangeliseringswerk sal gee (Matt 9:38).

• Dat die mense wat die evangelie hoor se harte deur die

Heilige Gees oopgemaak sal word (Kol 4:2).

• Dat die Heilige Gees aan die wat die praatwerk doen die nodige vrymoedigheid insig en oortuigingskrag sal gee

(Hand 4:29; Ef 6:19).

• Vir nuwe gelowiges se geloofsgroei en bewaring teen die aanvalle van die duiwel (Flp 1:9-10).

• Vir enige spesifieke behoeftes in die werk van die Here wat tot sy eer is en sy naam wil verheerlik (Flp 4:6).

• Om medewerkers te wees in die verkondiging van die evangelie (Rom 15:30).

Do you know a church where the priority is prayer? Prayer in individual lives, in prayer cells, in half-nihgts of prayer? If you do, I can tell you one thing about that church. It will be evangelizing. In some way or other the good news of Jesus will be going out.

Prayer is a priority in evangelism. Without it lives do not get changed however great the activism and however enthusiastic the proclamation. Most churches do not see church growth because they do not want it enough to pray for it" (Green, 1979:27)

Gebed deel van die werk!

• Stry saam met my deur vir my te bid

(Rom 15:30)

• … as Moses sy hand ophou, was Israel die sterkste; maar as hy sy hand laat sak, was Amalek die sterkste … Aäron en Hur het sy hande ondersteun, … En

Josua het Amalek en sy volk met die skerpte van die swaard 'n neerlaag toegebring. … Waarlik, die hand op die troon van die HERE! (Eks 17:10-16)

Gebed niks anders as om die skatte uit te grawe wat God aan ons gegee het en steeds wil gee (Calvyn)

A M BOUNDS

• Every worker who does not make private prayer a crucial factor in his own life and ministry is weak as a factor in

God's work and is powerless to project

God's cause in this world.

• The workers who gain mighty results for God are the men who have prevailed in their pleadings with God before they try and go to plead with men. The superficial results of many a ministry, the deadness of other ministries, are to be found in the lack of praying.

CHRISTUS BREEK KULTURELE MURE

AF EN MAAK ONS ÉÉN

Ek sê vir julle: Baie sal van die ooste en die weste af kom en saam met Abraham, Isak en Jakob aan tafel gaan in die koninkryk van die hemel. (Mt

8:11) – Jesus kyk wyer as slegs die Jode

En hierdie evangelie van die koninkryk sal in die hele wêreld verkondig word, sodat al die nasies die getuienis kan hoor. Eers dan sal die einde kom (Mt 24:14) Sending is eers voltooi met

Jesus se wederkoms

Gaan uit na die paaie en lanings en dring by hulle daarop aan om in te kom, sodat my huis vol kan word (Lk 14:23). – Jesus se uitnodiging

Missionêre Kerk, Hoe?

Christus aan die hele wye wêreld

Sy boodskappers sal sy redding

In Jesus se Naam alleen,

Aan alle lande verkondig.

En ons wat nie kan gaan,

Om sy boodskap ver en wyd te verkondig

Sal bid vir hulle wat die Woord neem

En volhou om in ons eie omgewing te getuig.

Ons sal gee en ons sal bid

Ons sal elke dag getuig

Ons sal blymoedig gee, en ootmoedig bid, elke dag.

Dat die miljoene van die hele wye wêreld,

Ons Verlosser se liefde mag leer ken.

Skrifberyming 18-3:3,10

Lokkend staan die poorte oop oop na al die wêreldoorde, dat die nasies toe kan loop: van die suide en van die noorde en vandaar waar son en maan nie meer op- en ondergaan.

Nasies, vry van die gerig, kom uit nuwe wêreldlande om te wandel in die lig.

Konings bring hul offerande uit 'n volle wêreldskat: eer en glorie, in die stad.

Download