ENGINEERING MATHEMATICS 242
INGENIEURSWISKUNDE 242
TUTORIAL 1
TUTORIAAL 1
1. Write down the first 5 terms of the following sequences.
Skryf die eerste 5 terme van die volgende rye neer.
(a) an =
(−2)n
(n + 1)!
(b) a1 = 2,
a2 = 1,
an+1 = an − an−1
2. Give a formula for the n-th term of the following sequences.
Gee ’n formule vir die n-de term van die volgende rye.
1
1
(a) 1, − 13 , 91 , − 27
, 81
, ...
25
(b) 12 , − 34 , 94 , − 16
5 , 6
3. Determine whether the following sequences converges or diverges. If the sequence converges,
determine the limit.
Stel vas of die volgende rye konvergeer of divergeer. Indien die ry konvergeer, bepaal die
limiet.
∞
n
√
√
nπ
(a) cos
(b) an = 1 + nk , k ∈ R
(c) an = n − n + 1 n + 3
1+n
n=1
(d) an =
4n
1 + 9n
(e) an =
arctan(n)
n
(f) an =
(−3)n
n!
4. Consider the recursive sequence / Beskou die rekursiewe ry
a1 = 2,
an+1 =
1
3 − an
Show that this sequence is decreasing, and that 0 < an ≤ 2. Deduce that this sequence is
convergent and determine its limit.
Toon aan, dat hierdie ry dalend is, en dat 0 < an ≤ 2. Lei af, dat hierdie ry konvergent is en
bepaal sy limiet.
5. Determine whether the following sequences are increasing or decreasing, as well as whether
the sequences are bounded.
Bepaal of die volgende rye stygend of dalend is, as ook begrens is.
(a) an =
1−n
2+n
6. Determine the sum of the series
(b) an = 2 +
∞
X
(−1)n
n
an if Sn = 2 − 3(0.8)n is the n-th partial sum of the series.
n=1
What is the second term of this series?
1
Bepaal die som van die reeks
∞
X
an indien Sn = 2 − 3(0.8)n die n-de parsiële som van die
n=1
reeks is. Wat is die tweede term van hierdie reeks?
2n
, is the sequence {bn } convergent? What about the series
7. For bn = 3n+1
∞
X
bn ?
n=1
2n
, is die ry {bn } konvergent? Wat van die reeks
Vir bn = 3n+1
∞
X
bn ?
n=1
8. Determine whether the following geometric series are convergent or divergent. If the series is
convergent, determine its sum.
Bepaal of die volgende meetkundige reekse konvergent of divergent is. Indien die reeks konvergent is, bepaal sy som.
(a)
∞
X
(−3)n−1
n=1
4n
(b)
∞
X
6 · 22n−1
3n
n=1
9. Show that the following series is convergent and determine its sum.
Toon aan dat die volgende reeks konvergent is en bepaal sy som.
1
2
1
2
1
2
3 + 9 + 27 + 81 + 242 + 729 + . . .
10. Calculate the sum of the following telescopic series.
Bereken die som van die volgende teleskopiese reekse.
∞
∞
X
X
3
n
(a)
(b)
ln
n+1
n(n + 3)
n=1
n=1
11. Determine for which values of x the following series converges. For those values of x, determine
the sum.
Bepaal vir watter waardes van x die volgende reekse konvergeer. Vir daardie waardes van x,
bepaal die som.
(a)
∞
X
(x − 2)n
n=0
3n
(b)
∞
X
enx
n=0
2